Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Penguins View Guesthouse

Gastehuis
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bellevue-weg 1, Simonstad, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 615 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Penguins View Guesthouse bied gerieflike verblyf in 'n lieflike drieverdiepinghuis in Simonstad met 'n pragtige uitsig oor Valsbaai en op die berge in die verte. Die huis is stapafstand vanaf Boulders Beach en die pikkewynkolonie.

Die huis bied selfsorgverblyf in 4 eenhede met see-uitsigte. Die luukse ateljeewoonstel is 'n sonnige en ruim ateljee met see- en berguitsigte. Die ateljee het 'n privaat ingang, 'n koninggrootte-bed, 'n instapstort en eetarea. Die wittebrood-ateljeewoonstel bied 'n lekker sonnige dek met lieflike uitsigte oor Valsbaai en dit het 'n koninggrootte-bed, 'n kombuisie, eetarea en 'n groot instapstort. Die woonstel het 'n privaat ingang en 'n groot sonnige dek met braaigeriewe.

Die groot tweeslaapkamerwoonstel is 'n sonnige en helder selfsorgwoonstel met 'n tuin- en see-uitsig. Die woonstel beskik oor 'n kombuis, leefkamer en 'n badkamer met 'n instapstort. Daar is ook 'n privaat ingang en 'n mooi tuin met 'n stoep en braaigeriewe.

Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike omheinde swembad. Daar is aktiwiteite soos 'n swembad, snorkel, duik, kajak en gholf in die area. Simonstad se gholfklub is stapafstand van die verblyf af.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Ronél R
Saam met lewensmaat
5.0
Loved it. It was a lovely stay. The room is beautiful and there is a view over the ocean to one side and the mountains on the other. We...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2024
Lazola T
Saam met lewensmaat
5.0
A great and pleasant experience. We enjoyed our stay, the place is clean, neat, quiet and secure. It is equipped with everything you'd ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2024
Nadia V
Saam met lewensmaat
5.0
Ek en my man het die Two Oceans gaan hardloop en by Penguins View gebly. Pragtig, skoon akkommodasie met die ideale ligging! Die gasvrou het uit haar ...
Sien meer
Apr 2023
Lesinda L
Saam met vriende
5.0
It was amazing. The hosts are amazing, the place is stunning. I would definitely stay there again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2023
Theresa A
Saam met vriende
4.2
Ons het 'n heerlike tyd gehad, die netjiese verblyf en mooi uitsigte was wonderlik. Dis 'n pragtige plek met berg- en see-uitsigte. Ons het heerlik ge...
Sien meer
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Heather Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Bellevue-weg 1, Simonstad, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
  • Gaste dink Penguins View Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 615
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 615
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bellevue-weg 1, Simonstad, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfac4b25cf72197bdcc7c4b37386de1acd082fc740aad6ab77a69ad61984b17934871234b2fc68e7ffa8f1ed655b82839f3ee?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 615 per nag (plek vir 2) 16 5 1 5 1 Bellevue Road Simon's Town 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-17:00 10:00 -34.199406546035 18.452028930188

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang