Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Penguinstraat 11

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 41 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Lezanne L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Heerlik. Dit was baie heerlik en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Penguinstraat 11
Groot plesier, kom kuier gerus weer. Vriendelike groete

Christa M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Dit was 'n heerlike wegbreek. Plek is heerlik ruim en baie gerieflik ingerig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tania K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Rustig met baie mooi uitsig. Baie netjies. Absoluut. Sal enige tyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andrea V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Lekker! Baie lekker gebly. Die huis was mooi skoon en daar was alles in die huis. Daar kan meer toiletpapier ingesit word, aangesien daar slegs 2 rolle in die huis was vir die naweek en ons was met 4 mense. Dit sal ook goed wees om WiFi te hê, sodat mens ten minste die Eskom-skedule kan kry om te weet wanneer die krag af en aan gaan. Verder was alles baie baie nice.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan P
Kort verblyf
5.0
Feb 2024

Calm and relaxing. All was as expected and enjoyed the stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

George N
Kort verblyf
5.0
Feb 2024

Baie lekker gekuier. Die huis is baie goed toegerus en die braai area was 'n lekker kuierplek, en die swembad en dartbord was 'n wenner. Die huis het 'n mooi see-uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda D
Kort verblyf
4.8
Aug 2024

Baie geniet, sal weer kom kuier. Ons vakansie was aangenaam, maar net kort. Die binne-braai area was regtig 'n lekker kuierplek. Alles was skoon en netjies. Voertuig was veilig in die garage. Die gasvrou was op haar kop, nogmaals baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Earl M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Mrt 2024

Amazing views. The house is situated appropriately with an amazing view of the ocean, with big windows allowing the breeze to flow through the house.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theo T
Kort verblyf
4.6
Feb 2024

Die huis is goed toegerus. Dit is altyd lekker by die see. Die braai area is 'n lekker kuierplek, met die mooiste see-uitsig.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Aug 2024

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 41

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R2 300
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R2 300
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Penguinstraat 11, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAZAsJu6oTQhrsoyT4to2tldGpWBEe8xoDlMuhmS0yow6NsUPgkd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 300 per nag, vir 8 mense 41 5 1 5 11 Penguin Street Lamberts Bay 8130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.108065070554 18.304971671109

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang