Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Penguinstraat 11

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 41

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 41 resensies vir Penguinstraat 11
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Lezanne L - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lezanne L

Heerlik.

Dit was baie heerlik en gerieflik.

Penguinstraat 11 se terugvoer

Groot plesier, kom kuier gerus weer. Vriendelike groete

Penguinstraat 11
Christa M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa M

Dit was 'n heerlike wegbreek.

Plek is heerlik ruim en baie gerieflik ingerig.

Tania K - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania K

Rustig met baie mooi uitsig. Baie netjies.

Absoluut. Sal enige tyd aanbeveel.

Andrea V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrea V

Lekker!

Baie lekker gebly. Die huis was mooi skoon en daar was alles in die huis. Daar kan meer toiletpapier ingesit word, aangesien daar slegs 2 rolle in die huis was vir die naweek en ons was met 4 mense. Dit sal ook goed wees om WiFi te hê, sodat mens ten minste die Eskom-skedule kan kry om te weet wanneer die krag af en aan gaan. Verder was alles baie baie nice.

Riaan P - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan P

Calm and relaxing.

All was as expected and enjoyed the stay.

George N - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George N

Baie lekker gekuier.

Die huis is baie goed toegerus en die braai area was 'n lekker kuierplek, en die swembad en dartbord was 'n wenner. Die huis het 'n mooi see-uitsig.

Amanda D - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda D

Baie geniet, sal weer kom kuier.

Ons vakansie was aangenaam, maar net kort. Die binne-braai area was regtig 'n lekker kuierplek. Alles was skoon en netjies. Voertuig was veilig in die garage. Die gasvrou was op haar kop, nogmaals baie dankie.

Earl M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Earl M

Amazing views.

The house is situated appropriately with an amazing view of the ocean, with big windows allowing the breeze to flow through the house.

Theo T - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Theo T

Die huis is goed toegerus.

Dit is altyd lekker by die see. Die braai area is 'n lekker kuierplek, met die mooiste see-uitsig.

Anonieme gas - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Jenine B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenine B

Value for money.

This house is perfect for a family with kids. The tidal pool is within walking distance. The house itself was neat, clean, and had everything you need. We will definitely return. Thank you for being such a wonderful host.

Theresa D - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa D

Lieflike huis met als wat mens benodig.

Ons het heerlike weer gehad en kon al die skuifdeure oopmaak om die vars see lug in te asem sonder om onveilig te voel. Die huis is ruim met als wat mens benodig. Die pooltafel en veerpyltjie bord het gesorg vir gesellige tye. Die uitskop stoele is perfek vir 'n middagslapie in die wintersonnetjie. Heerlik gerus daar. Aletta is baie behulpsaam en kommunikasie met haar was altyd goed.

Jan D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan D

Dit was lekker die naweek.

Die plek was nice. Daar moet net gekyk word na die bulbs in die badkamers, veral in load shedding en die kamers. Daar moet ook gekyk word na komberse, dit was nogal koud. Aletta het ons mooi ontvang. Ek sal enige tyd die plek enige tyd aanbeveel ek sal weer daarheen wil gaan.

Riaan L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan L

Dit was heerlik om te kon tuisgaan in Penguinstraat 11. Pragtige omgewing.

Lekker gerus in 'n stil en veilige omgewing. Gerieflike huis wat lekker stapafstand is vanaf die see. Sal verseker weer kom.

Deonette M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deonette M

Home away from home.

Everything we needed and walking distance from the beach.

Franco K - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Franco K

Ongeloolik lekker entjies en 'n baie rustige area.

Het my naweek geniet, daar was green steurnis van ander mense.

Lizelle J - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle J

Heerlik hier gekuier!

Die huis is baie skoon en netjies en het alles wat mens kan benodig. Die binnebraai met uitsig is 'n wenner.

Cabri V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cabri V

Mees volledige huis.

Die huis het alles en nog baie meer as wat mens kan verwag. Alles was skoon en werk. Aletta het ons baie vriendelik verwelkom. Mens kan maklik vir altyd daar woon. Die binnebraai/kaggel is 'n wenner. Pragtige uitsig.

Penguinstraat 11 se terugvoer

CABRI
DIT WAS WONDERLIK OM JUL TE ONTMOET - JUL IS MEER AS WELKOM OM WEER OP N DAG TE KOM KUIER
MOOI BLY EN VEILIG WEES
ALETTA

Penguinstraat 11
Mariet R - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariet R

Ons het heerlik gekuier.

Die veerpyltjiebord het vir ure se plesier gesorg. Heerlike binnebraai teen die wind.

Gail V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gail V

Die huis is gemaklik en alle geriewe wat jy nodig het, was beskikbaar en Aletta, die gasvrou, is vriendelik en gasvry.

Ligging was ideaal en area was rustig en veilig.

Jarita V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jarita V

Ons was n groep van 8 vriende. Ons het vreeslik lekker gebly en die huis is fantasties uitgelê.

Die pooltafel en skottelgoedwasser was almal se gunstelling.

Charlton F - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlton F

Lekker rustige gebied.

Loopafstand tot by die see.

Quinten S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Quinten S

Fantasmagories.

Ons het baie lekker gebly. Die huis het alles wat jy in 'n huis wil he gehad. My vrou en kinders het dit baie geniet.

Shaun F - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shaun F

Baie rustige omgewing. Huis is netjies, groot en veilig.

Het dit baie geniet. Sal beslis weer kom.

Gerda J - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda J

Was heerlik. Soos huis gevoel.

Die stort in die badkamer waar die stort en bad een is, se stortkop moet na gekyk word. Verder geen ander klagtes. Dit is mos maar goed wat met die tyd vervang moet word, en as mens nie self daar stort nie, sal jy dit nie weet nie.

Johan V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V

Baie lekker plek om te gaan ontspan.

Baie lekker geleë en 'n pragtige uitsig oor die see, en loopafstand van die see af. Daar is ook 'n motorhuis om jou voertuig in te parkeer. Die agent (Alleta) wat ons gehelp het is baie vriendelik en behulpsaam. Die naweek was 'n groot plesier.

Jerney A - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jerney A

Die kuier was fantasties.

Penguinstraat 11 het dit moontlik gemaak dat ons Paarliete 'n rustige wegbreek kon geniet. Die netjiese huis en ruim slaapkamers was oogoplettend. Sekuriteit was topgehalte. Sal beslis weer Penguinstraat 11 gebruik vir 'n wegbreek.

Danie B - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie B

Rustige omgewing by die see. Naby aan die strand. Baie gerieflik.

Vriendelike ontvangs. Baie behulpsaam. Plek is netjies. Alle geriewe beskikbaar gehad. Sal beslis weer daar oornag.

Carmen V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carmen V

Lekker gekuier.

Geen kinder aktiwiteite nie in Lambertsbaai nie, meer vir grootmense.

John A - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John A

Goeie ervaring

Vandat ek bespreek het tot die dag van my vertrek het huis toe was 'n eersteklas ervaring. Die akkommodasie was uitstekend.

Jannie P - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jannie P

Wat 'n great plek!

Baie lekker gebly, alles wat mens nodig het is daar en ek bedoel alles! Sal definitief aanbeveel vir enige iemand.

Andrea V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrea V

Lambertsbaai is 'n mooi klein dorpie.

Het Birds Island geniet, Muisbosskerm-restaurant interessant maar die blomme absoluut mooi. Ons het Lambertsbaai gebruik as sentrale punt om blomme te kyk. Rustige maar baie mense wat behoeftig is - Covid-19? Ons het honde gevoer met oorskietkos wat ons nie wou weggooi nie. Klimaat was puik. Mense vriendelik, vis en skyfies!

Sharon W - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon W

Wegbreek was ongelooflik

Ek, my man en 2 kinders het 'n rustige plekkie gesoek om net lekker te ontspan en om tyd aan mekaar te spandeer en dit is wat ons daar beleef het. Ons kinders was so gelukkig hulle het dit as ons huis beskou so tuis was ons daar. Ons was baie mooi ontvang ook. Ons voertuig was veilig so ons hoef nie daaroor bekommerd gewees het nie. Kinders kon gaan swem ook. Als was so perfek. Ons sal definitief weer terug gaan.

Leon T - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon T

Wat 'n naweek! Alles was tops! Behoorlik geniet en gekuier.

'n Great, great naweek, saam met die team. Hulle het gekuier en gekuier. Huis was perfek met alles wat hulle benodig het. DStv in die gastehuis was perfek vir die Bokke se finale game.

San-mari L - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
San-mari L

Puik.

Alles wat ons nodig gehad het was daar.

Francois S - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois S

Dit was 'n positiewe ervaring en ons het lekker gekuier.

Dit is 'n uitstekende kuierhuis en al die geriewe is daar, asof jy by jou eie huis is net met see-uitsig. Alles het gewerk en die braai-area was heerlik snoesig. Die waaier in die skoorsteen sorg vir 'n goeie trek en die vuur brand 'n hond uit 'n bos.

Annalize B - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annalize B

Heerlike Weskuskuier!

Ons was 2 gesinne met 4 tieners. 'n Heerlike gemaklike kuierhuis met lekker kuierdek en stoep, waarvandaan ons die wonderskone Weskus sonsondergang kon geniet. Groot leefarea met genoeg spasie waar elkeen homself kon besig hou sonder om in die ander se spasie in te beweeg. Die "pooltafel" was natuurlik vir die tieners 'n groot aanwins. Braai-area heerlik ingerig met oopskuifdeure waarmee jy die wispelturige Weskusweer kan akkommodeer. Vir seker weer 'n kuier werd.

Hannie W - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannie W

Fantasties.

Lieflike huis, baie behulpsame, vriendelike en wakker agent. Die eienaar is ook regtig fantasties, het gebel en uitgevind of ons tevrede en gelukkig is. Ons was baie tevrede, dankie!

Petronella V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petronella V

Gerieflik!

Alles was in die huis wat mens benodig. Rustig en netjies.

Nathaniel T - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nathaniel T

As jy will lekker kuier is dit die perfekte plek om na toe te gaan.

Baie gerieflike plekkie om by te kuier.

Frieda H - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Frieda H

Groot teleurstelling!

Die plek vas vuil! Beddens was ongemaklik en beddegoed baie swak gehalte. Een kamer kon nie gebruik word nie, weens die reuk van urine. Binnebraai-area werk nie en ons is elke keer uitgerook aangesien die braai skoorsteen waarskynlik nie reg gebou is nie. Braairooster was baie vuil. Huis is yskoud! Geen matte op vloer en ook geen verwarmers verskaf. Baie onplesierig.

Vanaf
Vanaf R2 300
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R2 300
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Penguinstraat 11, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAZAsJu6oTQhrsoyT4to2tldGpWBEe8xoDlMuhmS0yow6NsUPgkd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 300 per nag, vir 8 mense 41 5 1 5 11 Penguin Street Lamberts Bay 8130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.108065070554 18.304971671109

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang