Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Penhill Farm Cabin

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Conrad P
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Wonderful, will go back any day. Our stay was most relaxing in nature. Very private and very friendly host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
David
Penhill Farm Cabin
Thanks Conrad. Would like to have you visit again someday.

Annelie C
Kort verblyf
5.0
Des 2024

Dit was fantasties en het lekker gerus. Dit was vreeslik baie rustig en baie lekker gewees. Geen geraas en die omgewing was baie mooi. My 3 woefies het dit net so geniet soos ons. Die gasheer was baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andries M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Meer as wat ek verwag het. Vir natuurliefhebbers, stilte, omringende bos en baie voëls. Lekker stap op plaas. Perfekte klein braaiplek met genoeg hout. Nie vir iemand wat neonligte, naglewe en TV kyk soek nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marietjie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2025

Penhill Farm Cabin – ‘n rustige wegbreek in die natuur. Ons tyd by Penhill Farm Cabin was ‘n wonderlike ontsnapping na die natuur! Die pragtige natuurskoon, geleë net buite die Knysna Woud, was beslis die hoogtepunt van ons verblyf. Dit was so ontspannend om deur die rustige omgewing omring te word. Die kwekery op die perseel is ‘n juweel wat ons regtig geniet het. Dit was lekker om die plante en die sorg waarmee dit onderhou word, van naderby te beleef. Die braaigeriewe was uitstekend, met alles wat ons nodig gehad het – insluitend ‘n ruim voorraad hout, wat die ervaring ekstra gerieflik gemaak het. Ons moet egter noem dat die beddens ongemaklik was. Ons het ongelukkig nie goed geslaap nie en het selfs ná twee dae steeds rugpyn ervaar. Dit is iets wat verbeter kan word om die verblyf meer aangenaam te maak. Die gasheer is vriendelik en gasvry, altyd gereed om te help of te gesels. Dit maak die verblyf persoonlik en spesiaal. Penhill Farm Cabin is ‘n goeie keuse vir natuurliefhebbers wat ‘n rustige omgewing wil geniet, maar wees bewus dat die beddens dalk nie vir almal geskik is nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Martienet U
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Dit was 'n baie spesiale plek. Die tyd wat ons hier spandeer het, was ongelooflik. Die feit dat ons byna in die Knysnabos gebly het, was ongelooflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariana B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Wonderlik. Baie lekker wandelpaaie in die omgewing en honde het dit vreeslik. Dave is 'n wonderlike gasheer. Jy gee privaatheid, maar elke dag is die braaier skoon en hope vuurhoutjies word voorsien! Dit is so rustig en stil!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeanine J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Awesome. Baie lekker plek. Sal definitief weer daar gaan bly. Vreeslike behulpsame mense en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Enrico W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Aug 2024

Asemrowend/fantasmagories. Was wonderlik om in die natuur skoon te bly.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Esmay A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2024

Quiet getaway, comfortable cabin but gravel road not suitable for normal car. Very peaceful, cute clean cabin, everything you need. Beautiful surrounds, will be back. Gravel road ok.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Feb 2024

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

David Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 32

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 98, Gouna, Knysna, 6570, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA17a2ff5d46e4e8a3b967d0804f08981d10d75cb5507e91de49b1cee4b9496d4d9da366be46782e95f6dcfdeed13667ac2328?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 20 5 1 5 Farm 98 Gouna 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-17:00 10:00 -33.966512277102 23.04786536826

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang