Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Penhill Farm Cabin

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 98, Gouna, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Vanaf R600 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Penhill Farm Cabin is 'n ongekunstelde selfsorgkothuis op die gasheer se plaas. Dit is ongeveer 8 km vanaf Knysna in die inheemse Gounawoud. Hier kan gaste die rustigheid van die natuurlike woud geniet en steeds na aan die verskeie besienswaardighede van die Tuinroete wees.

Die houtkothuis het slaapplek vir 2 gaste en 'n oopplan-uitleg. Die huisie het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Langsaan die beddens is daar 'n kombuisie met basiese toestelle soos 'n yskassie, mikrogolf, oondjie, 'n tweeplaatstoof, ketel en breekware en kookgerei. Die huisie het ook 'n klein dekarea met 'n opvoubank en 'n aangewese braai-area wat gaste mag gebruik.

Gaste is welkom om die wandelpaadjies te verken of hul bergfietse saam te bring en die roetes op die plaas aan te durf. Goed gemanierde honde is welkom mits dit vooraf gereël is aangesien die kothuis omhein is.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Andries M
Saam met lewensmaat
5.0
Meer as wat ek verwag het. Vir natuurliefhebbers, stilte, omringende bos en baie voëls. Lekker stap op plaas. Perfekte klein braaiplek met genoeg hout...
Sien meer
Sep 2024
Martienet U
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was 'n baie spesiale plek. Die tyd wat ons hier spandeer het, was ongelooflik. Die feit dat ons byna in die Knysnabos gebly het, was ongelooflik.
Jun 2024
Mariana B
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderlik. Baie lekker wandelpaaie in die omgewing en honde het dit vreeslik. Dave is 'n wonderlike gasheer. Jy gee privaatheid, maar elke dag is die ...
Sien meer
Feb 2024
Jeanine J
Saam met lewensmaat
5.0
Awesome. Baie lekker plek. Sal definitief weer daar gaan bly. Vreeslike behulpsame mense en vriendelik.
Jan 2024
Elandré S
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het heerlik gebly en sal definitief weer daar wil bly in die toekoms. Dit was 'n wonderlike ervaring om in die Knysna woud te gebly het. Dit is pr...
Sien meer
Des 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Fred Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Plaas 98, Gouna, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Gaste dink Penhill Farm Cabin het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 98, Gouna, Knysna, 6570, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA17a2ff5d46e4e8a3b967d0804f08981d10d75cb5507e91de49b1cee4b9496d4d9da366be46782e95f6dcfdeed13667ac2328?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 17 5 1 5 Farm 98 Gouna 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-17:00 10:00 -33.966512277102 23.04786536826

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang