Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Penny's Guesthouse

Gastehuis
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
Selfsorgeenheid
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid het lugversorging, 'n dubbelbed en 'n volledige en suite-badkamer met 'n bad en 'n toilet. Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, mikrogolfoond en 'n yskas toegerus. Daar is 'n sitarea en 'n eetarea, TV met DStv en WiFi. Gaste het toegang tot 'n braai, lapa en 'n swembad.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
Kamergeriewe
  • Lugversorging
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Huisreëls

Ontbyt is teen 'n ekstra koste per persoon van R50.00 beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 5 Beskikbaar
 5 Beskikbaar
 5 Beskikbaar
 5 Beskikbaar
 5 Beskikbaar
Standaardkamer
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Verblyf word in 10 gastekamers gebied. Elke kamer het 'n dubbelbed, 'n en suite-badkamer en lugversorging. Die eenheid sluit 'n platskerm-TV met DStv, tee- en koffiemaakgeriewe en WiFi in. Die kamers word ook daagliks skoongemaak. Gaste het toegang tot 'n braai, lapa en 'n swembad.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Huisreëls

Ontbyt is teen 'n ekstra koste per persoon van R50.00 beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
Gesinseenheid
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié eenheid is perfek vir 4 gaste, het lugversorging en beskik oor 2 kamers wat elk 'n dubbelbed het. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort. Die eenheid het 'n kombuisie en 'n TV met DStv en WiFi. Gaste het toegang tot 'n braai, lapa en 'n swembad.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Huisreëls

Ontbyt is teen 'n ekstra koste per persoon van R50.00 beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rautenbachstraat 28, Kroonheuwel, Kroonstad, 9499, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2e17baa0abbbbdc21e31e2e82c7be858b5014e20b2aaa16f493f32f4f92f97199d6c596d788c0af150902b84368a5bbd7043?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 21 5 1 5 28 Rautenbach Street Kroonheuwel 9499 Vrystaat 021 201 8901 12:00-20:00 10:00 -27.647250854745 27.234986722469

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang