Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pennylane Gastehuis

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Sue Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 67

Op LekkeSlaap 14 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 67 resensies vir Pennylane Gastehuis
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5
Elize T - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize T

Baie netjiese en skoon gastehuis. Eenhede goed toegerus vir koue Ermelo!

Baie rustig en netjies!

Elna V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna V

Sal beslis aanbeveel. Charles and Sue are the best!

Heerlike nagrus gehad, veilige en stil area. Plek was skoon en netjies. Charles en Sue baie vriendelik en behulpsaam. Ontbyt was heerlik! My seun het hokkie gespeel en Charles het aangebied dat hy kan kom stort na die hokkie verby is en het vir ons heerlike jogurt en vrugte gegee vir langs die baan. Sal beslis weer daar oorslaap.

Marinda G - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda G

Stil, rustig, vriendelike verwelkoming.

Skoon, netjiese en veilige plekkie. Baie vriendelike ontvangs. Sal beslis weer daar oornag.

Petro H - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Petro H

Gerieflike en voldoende.

Dit was gemaklik en die ontbyt baie lekker. Dis nie die eerste keer wat ons by Pennylane geslaap het nie. Die parkering is net baie beknop.

Ronel P - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel P

Baie vriendelike ontvangs deur die eienaars.

Heerlike aandete geniet in die gerief van my kamer.

Keryn D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Keryn D

Friendly hosts. Felt very welcome.

Enjoyed our one-night stay halfway to our destination.

Arnulf K - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Arnulf K

Good value and convenient.

Convenient location and good security. Hosts were helpful.

Nomndeni M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Nomndeni M

Okay.

Just okay, it just needs a place to sleep.

Anonieme gas - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Leani V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leani V

Goeie oornagplek.

Netjies, skoon en veilig, was maklik om die aand oor te slaap op pad na ons bestemming. Selfs met die loadshedding het hul generator hele tyd gewerk.

Susan v - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan v

Heerlike, rustige gastehuis.

Van ons aankoms was Charles en Sue se diens uitstekend. Die kamers is netjies en veilige parkering ten alle tye. Kamers pragtig en skoon.

Minnie V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Minnie V

Vriendelik en doeltreffend.

Moeite gedoen om my man se verjaarsdag en ontbyt aangenaam te maak.

Fc M - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fc M

Soos dikwels vantevore weer baie goeie verblyf.

Ons oornag reeds vir 'n hele aantal jare daar. Die geriewe is heel in die haak, netjies en baie goed beplan. Die diens van die eienaars, Charles en Sue, is uitstekend en baie akkommoderend. Die diens is baie vriendelik. Die goeie ontbyt verdien ook spesiale vermelding.

Hanlie S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Hanlie S

'n Vriendelike ontvangs en alles het seepglad verloop.

Plekkie was klein, maar blinkskoon en netjies.

Paul S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul S

Netjies, goed toegerus, veilig!

Sal enige tyd weer daar bespreek!

Sandra O - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra O

Baie sentraal en gerieflik geleë.

Ons is baie goed ontvang. Die kamer was skoon en netjies, veilige parkeerplek. Heerlike ontbyt die volgende oggend. Sal weer daar oorbly en dit ook aanbeveel.

Peter B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter B

Friendly owners, super clean.

My dentist is in Ermelo, so stayed at Pennylane for the first time. What a pleasure! Friendly owners who take care of you, super clean, perfect bed and breakfast. Will be back!

Nannette V - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Nannette V

Very basic, but neat and tidy.

The hosts were really friendly, even providing a padkos packet for my nephew on departure - this small touch meant a lot. Thank you both for taking care of us in these uncertain pandemic times.

Chris M - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris M

Vriendelike ontvangs van Sue, veilige en rustige omgewing, en lekker ontbyt wat Charles voorberei.

Sien sterre.

Pennylane Gastehuis se terugvoer

Thank you for the lovely review, Chris. It is always a pleasure to have you come and join us.
Take care.
Best regards,
Charles and Sue

Pennylane Gastehuis
Jacques Q - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques Q

Lovingly taken care of in this home from home.

Well taken care of by Charles and Sue, in this relaxing environment. A good breakfast was enjoyed.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Goed na omgesien by hierdie plek.

Charles en Sue het goed na ons omgesien in hierdie ontspanne omgewing. Het 'n lekker ontbyt gehad.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Pennylane Gastehuis se terugvoer

It was good to have you stay with us Jacques and we look forward to accommodating you again soon.

Best wishes for the rest of 2019, be careful on the roads.

Kind regards,
Sue & Charles

Pennylane Gastehuis
Wilna P - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilna P

Hartlike verwelkoming!

Wat 'n vriendelik en hartlike verwelkoming, sal definitief Pennylane aanbeveel.

Pennylane Gastehuis se terugvoer

Thank you Wilna. It was great to meet you and your son and we look forward to your next visit.

Pennylane Gastehuis
Michelle S - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle S

Lovely guesthouse and very friendly staff!

Pennylane has lovely rooms with all the necessities and more! Secure parking inside. Staff are very friendly!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Lieflike gastehuis en baie vriendelike personeel!

Pennylane het lieflike kamers met al die benodighede en meer! Veilige parkeerplek binne. Personeel is baie vriendelik!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Pennylane Gastehuis se terugvoer

Hi Michelle! We are so glad to see you enjoyed your stay with us! We thoroughly enjoyed meeting you and hope to see you again soon. Wishing you all the best for the festive season!

Pennylane Gastehuis
Albertus S - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Albertus S

Skoon en veilige verblyf. Vriendelike ontvangs.

Baie skoon en veilige verblyf. Ons is vriendelik ontvang na 'n lang dag op die pad. Enigste irritasie was die kragonderbrekings, maar dit was beslis nie die eienaar se skuld nie. Ons het 'n heerlike ontbyt geniet, voorberei deur die eienaar, voor ons vertrek die volgende oggend. Uitstaande diens. Baie dankie.

Erika V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Erika V

Baie vriendelike en hartlike gastehuis.

Het baie lekker gebly. Dit is goed geleë in 'n lekker straat. Alles is goed beplan en uitgelê. Baie koue area, maar die gastehuis maak voorsiening vir alles. Genoeg komberse en verwarmers. Tot die glasie sjerrie was baie welkom.

Pennylane Gastehuis se terugvoer

Hi Erika,
Thank you so much for your kind review.
It was a pleasure having you stay with us, We look forward to seeing you again.

Best Regards,
Charles & Sue

Pennylane Gastehuis
Lea S - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Lea S

Kamers baie netjies.

Ontvangs hartlik en effektief. Mooiste hond en papegaaie.

Pennylane Gastehuis se terugvoer

Thank you, Lea! It was lovely having you here with us!

Pennylane Gastehuis
Anonieme gas - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Elizabeth F - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth F

Vriendelike ontvangs, skoon en netjies, heerlike ontbyt!

Bo en behalwe dat al die normale dinge soos skoon, netjies en vriendelik in plek was, is Penny Lane in 'n stil straatjie, weg van die hoofpad met sy groot trokke en karre wat lawaai. Dit is 'n groot pluspunt. Baie dankie aan die gasvrou en gasheer wat dit vir ons so gerieflik en aangenaam gemaak het.

Pennylane Gastehuis se terugvoer

Thank you for your kind review, Elizabeth. It was a pleasure to have you stay with us. Bless you and your song ministry.

Pennylane Gastehuis
Drianie G - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Drianie G

Tuis.

Ons het reeds by `n ander plek bespreek vir die dag en was glad nie beïndruk met die ligging, netheid of diens van die plek nie. Het op Pennylane afgekom en wat `n juweel. Het absoluut ons harte verloor om die gasheer en gasvrou, die heerlikste ontbyt, skoon pragtige kammers. Dit was fantasties.

Pennylane Gastehuis se terugvoer

Hi Drianie,
Thank you for your awesome review.
It was great having you and your family stay with us and look forward to your next visit to Ermelo.
Take care.
Best regards,
Sue + Charles
Pennylane Guest House - Ermelo

Pennylane Gastehuis
Elsa K - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsa K

Die tweede keer was net so goed soos die eerste keer!

Die verblyf en vriendelike ontvangs, heerlike ontbyt en veiligheid verseker van lekke slaap.

Pennylane Gastehuis se terugvoer

Thank you so much for the excellent review, it is much appreciated. It was great having you stay with us again, Sue was sorry to miss you as she was in Namibia visiting the children. I am so glad you had a good time with us, and enjoyed the Kruger park.

Pennylane Gastehuis
Elsa K - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsa K

Beste gastehuis en waarde vir geld.

Dit was baie aangenaam om sulke vriendelike ontvangs en waarde vir geld te kry.

Fc M - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fc M

Baie aangenaam vir oornag.

Baie goeie en vriendelike diens en ontvangs. Kamer en geriewe voldoende vir oornagverblyf. Sekuriteit goed. Baie lekker ontbyt aangebied en ook vroeg genoeg om dan ook vroeg te kon vertrek. Sal beslis weer daar oornag as rit deur Ermelo loop.

Pennylane Gastehuis se terugvoer

Thank you very much for your positive feedback, we look forward to extending hospitality to you again.
Best regards,
Charles & Sue
Pennylane Guest House

Pennylane Gastehuis
Johan B - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan B

Gerieflike verblyf met baie vriendelike gasheer en gasvrou.

Goed toegeruste kamer, veilige parkering en 'n heerlike ontbyt!

Pennylane Gastehuis se terugvoer

Johan, it was good to have you and your wife spend the night with us. Take care of yourselves, and thank you for your feedback.

Pennylane Gastehuis
Willem V - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem V

Lekker oornagplek.

Dankie vir die baie goeie diens. Uitstekend!

Pennylane Gastehuis se terugvoer

Thank you for your kind rating - it is much appreciated.
We hope to see you again.
Best regards,
Charles and Sue

Pennylane Gastehuis
Willem V - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem V

Uitstekende diens.

Baie netjies. Baie gasvry. Sal gastehuis enige tyd aanbeveel.

Madelien L - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelien L

Fantasties, skoon en veilig.

Baie netjies, ruim en gerieflik. Alles werk, ontbyt wat ingesluit is by prys was vars voorberei en smaaklik. Bestuur gasvry en hoflik. Sal beslis weer van hulle gebruik maak.

Althea G - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Althea G

Gerieflik en skoon.

Ons verblyf by Pennylane was kort maar aangenaam. Die kamers is silwerskoon en die beddens uiters gemaklik! Die gasvrou is baie vriendelik en doen moeite om jou te akkommodeer.

Marianna V - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marianna V

Baie gerieflik en gesellig!

Ek is baie vriendelik ontvang en het lekker gebly. Daar is voorsiening gemaak vir alle moontlike behoeftes bv weersverandering. Die ontbyt was besonder keurig en smaaklik voorgesit. Dit was 'n baie aangename ondervinding en ek sal enige tyd weer daar gaan bly.

Lize G - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Lize G

Netjies, skoon en gerieflik.

Baie netjies, badkamer bietjie klein maar andersins geen klagtes. Baie veilig.

Pennylane Gastehuis se terugvoer

Lize, thank you for your review. We enjoyed having you and your husband stay over. Hope to see you again.
Best regards,
Sue
Pennylane Guest House Ermelo

Pennylane Gastehuis
Deven B - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deven B

Our rep was staying over and had a very pleasant stay - staff friendly and very helpful.

It was really a lovely stay and would definitely refer Pennylane Guest House.

Gert F - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert F

Baie lekker en netjies. Baie skoon!

Sal weer bespreek by Pennylane.

Leonie C - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonie C

Lekker.

My twee meisiekinders het oorgeslaap en Eve het hulle so welkom laat voel.

Wessel E - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Wessel E

Mooi skoon en gerieflik.

Eve Davel gaan uit haar pad om gaste welkom te laat voel. Baie behulpsaam. Heerlike ontbyt.

Annemieke Hengeveld A - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Annemieke Hengeveld A

Prima verblijf voor een tussen stop naar Kruger.

Heel vriendelijk ontvangst door eigenaar. Nette kamer met tv en koelkast (geen kluisje). WiFi krijg je 100mb gratis de rest moet je kopen. Door 100mb ben je zo heen! In het dorp zelf is niets te doen en het is er niet veilig. Je kan in het dorp wel prima eten. Auto kan je binnen zetten onder de carport. Het ontbijt is heerlijk. Wij hadden keuze uit Engels (eieren en spek) of continentaal ontbijt (ei, ham, kaas). Prima voor een tussen stop naar Kruger toe.

John V - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John V

We waren op doorreis en zijn hier uitstekend ontvangen en verzzorgd.

Dit was onze eerste overnachting in Zuid Afrika die alle verwachtingen heeft overtroffen.

Carina M - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina M

Alles en meer in Ermelo!

Gemaklik, skoon, heerlike ontbyt, vriendelike diens, veilig, wat meer wil 'n mens hê?! Baie goeie waarde vir geld!

Hennie B - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie B

Baie lekker gebly, baie dankie!

Sal beslis weer van die gastehuis gebruik maak.

Johannes V - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes V

Super verblijf met een geweldige gastvrouw en gastheer!

Sien die sterre hieronder.

Pc V - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pc V

Baie lekker gebly, plek was skoon en netjies, ontvangs vriendelik, ontbyt lekker.

Ek kan Pennylane baie sterk aanbeveel.

Rika V - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rika V

Baie aangenaam verras.

Sien die sterre hieronder.

Ina R - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina R

Rustige en veilige verblyf met heerlike ontbyt.

Baie hulpvaardige, vriendelike en gasvrye gasheer en gasvrou. Ons het probleme met ons motor gehad en hulle het gehelp tot ons reggekom het met hulp.

Johan D - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan D

Die kamer is bietjie beknop, andersins bakgat. Heerlike ontbyt.

Pennylane Gastehuis is 'n gawe oorslaapplek.

Gerald R - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerald R

Comfy and friendly

A comfortable clean room, along with friendly proprietors and the next morning we enjoyed a delicious, full English breakfast.

Pamella M - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pamella M

Baie lekker!

Behalwe vir handdoeke wat nie gereeld geruil is nie, was die diens uitstaande.

Pieter N - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Pieter N

Goede overnachtingsplek.

Tussen Krugerpark en Drakensbergen.

Willem B - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem B

Fantasties!

Ons slaap in baie gastehuise oor en Pennylane was by verre die beste een wat ons nog by oorgeslaap het. Hulle diens en die kamers was uitstekend. Wat my die meeste verras het was die toiletbenodighede vir eie gebruik. Dit was van die beste en nie die klein ou gewone potjies en sakkies van normale gastehuise nie.

Michelle I - Aug 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle I

Clean and comfortable.

Comfortable, clean, attractive and neat. Attentive and friendly owners. Pity it was only a one night stay, I would have liked to spend a couple of days here!

Maretha V - Mei 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maretha V

Baie lekker.

Mooi eenhede -- baie goed beplan. Baie mooi skoon. Motors baie veilig. Vriendelike gasvrou wat lekker gesels en 'n heerlike ontbyt gee. Kan dit regtig aanbeveel. Ook maklik om te kry as jy nie die dorp ken nie.

Christine O - Mrt 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine O

Wonderlik, sal beslis weer daar oornag.

Het dit alreeds by ons vriende aanbeveel wat op pad is Margate toe oor 'n week.

Janine S - Mrt 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine S

Awesome

Owners very friendly!

Francois K - Aug 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois K

Pennylane het aan al ons vereistes voldoen.

Kamer 9, waar ons een nag was, was skoon, het nie na rook geruik nie en was knus. Ontbyt was goed voorberei en smaaklik. Ek sal weer by Pennylane gaan oorslaap.

Maggie T - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Maggie T

Die kamer was baie skoon en netjies!

Ons het baie gehou van die vriendelikheid en gasvryheid en natuurlik dat daar sjampoe ens. in die badkamers was!

Lou O - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lou O

Lekke!

Sien die sterre hieronder.

Cecile W - Jul 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cecile W

Skoon, vriendelike en gasvrye verblyf.

Baie dankie vir al jul gasvryheid, en die skoon,mooi en gerieflike verblyf. Sal jul enige tyd aanbeveel.

Rachel M - Des 2011
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rachel M

Fantastic service

Fantastic service and the friendliness of the owners is something everyone should experience. At Pennylane Guest House they went out of their way to assist us, which we really appreciated.

Lorraine B - Apr 2011
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorraine B

We enjoyed the stay very much.

Everything were excellent. The stay the friendlyness and cleanlyness.r

Ron B - Okt 2010
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ron B

Of the 9 locations we visited on our trip to Mpumalanga we rated Pennylane in the top two.

Eve Davel and Hennie were excellent hosts. Had we not prebooked our whole route in advance we would have returned to Pennylane on our way home.

Mariecel V - Sep 2010
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Mariecel V

Gr8 breakfast. Room clean. Bathroom VERY cramped! Would have liked a bar option!

Gr8 breakfast. Room clean. Bathroom VERY cramped! Would have liked a bar option!

Vanaf
Vanaf R1 180
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 180
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Grobler Straat, Ermelo, 2351, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAGNKPAiwQdLUMNxwWYbkPO3U7kmI0FmoElOROMeQ4uncBv5hi9r?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 180 per nag, vir 2 mense 67 5 1 5 9 Grobler Street Ermelo 2351 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -26.52826934806 29.983974695206

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang