Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pennylane Gastehuis

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Grobler Straat, Ermelo, 2351, Mpumalanga
  • Vanaf R1 180 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Pennylane is net langs Kerkstraat, naby geriewe en restaurante, wat dit ideaal maak vir sakereisigers en vakansiegangers.

Ons doelwit is om 'n hoë verblyfstandaard te verskaf in 'n ontspanne en gerieflike omgewing. Elke kamer het 'n eie ingang en 'n en suite-badkamer, TV met 13 kanale, WiFi, kroeg-yskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, elektriese komberse, verwarmer, waaier, haardroër, kraakvars skoon linne en badhanddoeke.

Die eiendom het afstandbeheerhekke en 'n muur met onderdakparkeerplek en 24 uur-gewapende reaksie.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniek-middagete

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 67 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Elize T
Gesin met tieners
5.0
Baie netjiese en skoon gastehuis. Eenhede goed toegerus vir koue Ermelo! Baie rustig en netjies!
Des 2023
Elna V
Gesin met tieners
5.0
Sal beslis aanbeveel. Charles and Sue are the best! Heerlike nagrus gehad, veilige en stil area. Plek was skoon en netjies. Charles en Sue baie vriend...
Sien meer
Mei 2023
Marinda G
Saam met lewensmaat
5.0
Stil, rustig, vriendelike verwelkoming. Skoon, netjiese en veilige plekkie. Baie vriendelike ontvangs. Sal beslis weer daar oornag.
Apr 2023
Ronel P
Besigheidsreis
5.0
Baie vriendelike ontvangs deur die eienaars. Heerlike aandete geniet in die gerief van my kamer.
Mrt 2023
Keryn D
Gesin met klein kinders
4.8
Friendly hosts. Felt very welcome. Enjoyed our one-night stay halfway to our destination.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Sue Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 67

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • 9 Grobler Straat, Ermelo, 2351, Mpumalanga
  • Gaste dink Pennylane Gastehuis het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Ermelo Mpumalanga
Vanaf
Vanaf R1 180
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 180
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Grobler Straat, Ermelo, 2351, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAGNKPAiwQdLUMNxwWYbkPO3U7kmI0FmoElOROMeQ4uncBv5hi9r?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 180 per nag, vir 2 mense 67 5 1 5 9 Grobler Street Ermelo 2351 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -26.52826934806 29.983974695206

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang