Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pennylane Lux Loft Home

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Penny Lane 22, Paradyskloof, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 999 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Pennylane Lux Loft Home bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim huis in Stellenbosch en is ideaal vir 'n gesinswegbreek.

Dié huis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die derde slaapkamer het 'n koninggrootte-bed. Gaste deel 2 badkamers wat elk 'n stort, wasbak en 'n toilet het.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware, skottelgoedwasser en 'n wasmasjien toegerus is. Daar is 'n etenstafel met sitplek vir 6 langs die kombuis en die sitarea het gemaklike sitplek, 'n slim-TV met YouTube en Netflix, asook gratis WiFi.

Buite is 'n braai-area, pizza-oond en eetplek met 'n tuinuitsig. Gaste kan ook die swembad geniet. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Ann Geverifieer

Eiendomme 19

Resensies 6

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Penny Lane 22, Paradyskloof, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 3 999
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R 3 999
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Penny Lane 22, Paradyskloof, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA164dc82d1780f64dd29cd5d0ce612f9f1e2e6dfb2a2d89317f9624c0f2fee30c3594b95eab4218fabcc9571d7eeff6591a35?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 999 per nag (plek vir 6) 22 Penny Lane Paradyskloof 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.963554963822 18.851717406319

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang