Penthouse
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 15
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Groenvlei-pad, Lake Pleasant Living, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
- Vanaf R2 500 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Penthouse is 'n lieflike selfsorgvakansiehuis wat in die veilige Lake Pleasant Living-kompleks, Sedgefield, aan die oewer van die varswatermeer, Groenvlei, geleë is.
Dié eiendom bied slaapplek vir tot 4 gaste op 'n slag en beskik oor 2 en suite-slaapkamers. Elke slaapkamer is gerieflik ingerig met 'n koninggrootte-bed en die badkamers is toegerus met 'n bad en stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die huis spog met 'n goed toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, eetgerei, breekware, yskas-vrieskas en 'n ontbyttoonbank met stoele. Die kombuis lei na 'n leefarea met lugversorging met 'n etenstafel met sitplek vir 6 en 'n sitkamer met gemaklike rusbanke. Vir gaste se vermaak is 'n TV met DStv-kanale en toegang tot gratis WiFi beskikbaar.
Die leefarea maak oop op 'n patio met braaigeriewe, buitesitplek, en bied 'n uitsig oor die swembad en omgewing. Gaste het volle toegang tot die gemeenskaplike swembad en veilige parkeerplek op die perseel.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Swembad
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Internet
- Plek vir tot 10 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Ondervloerse verhitting
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Ondervloerse verhitting
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Gedeelde dstv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Wayne/Lientjie Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 4
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Groenvlei-pad, Lake Pleasant Living, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
- Gaste dink Penthouse het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Sedgefield Tuinroete Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Geen kinders onder 15
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Groenvlei-pad, Lake Pleasant Living, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang