Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pentz View

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Sandra W
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Wonderful! Highly recommended. This is a fantastic venue. Neil is very friendly and accommodating. The view of the vlei and Table Mountain is superb. The cottage is beautifully decorated and has every appliance you might need: washing machine, dishwasher, air fryer, microwave, Nespresso machine, and all the usual small appliances: kettle, toaster, etc. All your TV needs are available: DStv, Netflix, etc. WiFi, safe parking, beautiful bedding and towels, hairdryer, mirrors, a fully equipped, beautiful new bathroom with shower and hand-held spray option. Ironing board, iron, first-aid kit, and other little, thoughtful amenities are provided. This is a five-star little gem.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannes L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Die beste 5-ster-ervaring teen 'n 2-ster-prys. Vyfster-gastehuis teen 'n 2-ster-prys! Dit was die beste gastehuis waarin ons nog gebly het. Meer as wat ons verwag het en ons het baie goeie wyn met ons aankoms gekry. Alles lyk en voel so nuut. Ons het so lekker vir 5 nagte daar gebly en dit het beter as ons huis gevoel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Meyer L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Alles en meer. Neil het konstant seker gemaak my ouers is gemaklik en het alles wat hulle benodig. Netjies, veilig en daar is alles wat jy benodig en meer. Baie dankie Neil!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Neil
Pentz View
Hi Meyer, thank you for the lovely review. Very much appreciated. Warm regards, Neil.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Neil Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 10 maande

Vanaf
Vanaf R 990
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 990
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Pentz-rylaan 45, Flamingo Vlei, Table View, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA933e959f995a2e3e8930a7a6033e8c23d87c06ec1ff4f45777a373b8da5d1484470c45820a91bfd9ed7a10739d56751f36c7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 45 Pentz Drive Flamingo Vlei 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-19:00 11:00 -33.832570042814 18.491383624956

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang