Pentz View
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Pentz-rylaan 45, Flamingo Vlei, Table View, 7441, Wes-Kaap
- Vanaf R990 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Pentz View bied lieflike selfsorgvakansieverblyf met 'n privaat ingang op die eienaar se eiendom wat in die hartjie van Flamingo Vlei geleë is. Dit is 'n wonderlike opsie vir gaste wat die Moederstad wil besoek, aangesien hierdie eiendom wonderlike uitsigte oor die see en Tafelberg het.
Dié woonstel het gemaklike slaapplek vir 2 gaste op 'n slag en beskik oor 'n slaapkamer en 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die badkamer is toegerus met 'n instapstort, dubbelwasbak en toilet. Kwaliteit linne, badhanddoeke en seep word voorsien; gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof en oond, lugbraaier, elektriese ketel, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n Nespresso-masjien. 'n Skottelgoedwasser en wasmasjien en droër kombinasie is ook beskikbaar. Vanuit hierdie kombuis lei 'n sentrale eiland met stoele waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n slim-TV met DStv. Vir diegene wat bietjie werk wil kry, is 'n lessenaar en gratis WiFi beskikbaar.
Tydens beurtkrag word die WiFi en TV deur 'n omskakelaar gekoppel en sal steeds funksioneer. Daar is ook herlaaibare lampe en 'n fluitketel wat gaste tydens beurtkrag kan gebruik.
Buite het gaste hul eie privaat patio met braaigeriewe. Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel. Die ligging van hierdie eiendom is net oorkant die pad van 'n meer en naby 'n Aquatic Club en Watersport en Sanccob Seabird Centre. Dit is ook baie sentraal en naby groot roetes. Daar is 'n gimnasium, vulstasie en 2 winkelsentrums binne 1 km van die eiendom af. Die see en Kite Beach is minder as 2 km vanaf die eiendom.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Duits
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Elektriese kombers
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Neil Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 8 maande
Ligging
- Pentz-rylaan 45, Flamingo Vlei, Table View, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Pentz View het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Table View Bloubergstrand Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Pentz-rylaan 45, Flamingo Vlei, Table View, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang