Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pentzhaven Gastehuis

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Angus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 14 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 28 resensies vir Pentzhaven Gastehuis
Netheid
4.6/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Robert L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert L

Very friendly and accommodating host.

Lovely area, close to some beautiful coastal attractions.

Pentzhaven Gastehuis se terugvoer

It was a pleasure hosting you.

Pentzhaven Gastehuis
John A - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
John A

As advertised.

Good value and lekker breakfast.

Marius K - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius K

Sal beslis weer daar oorbly.

Gasheer het moeite gedoen om ons verblyf aangenaam te maak.

Sandiran N - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandiran N

Super awesome place and Angus was a superb host.

Location was amazing, place was super neat and Angus was an awesome host.

Pentzhaven Gastehuis se terugvoer

It was a pleasure hosting you and your family. We hope to see you again in the future.
Regards
Angus

Pentzhaven Gastehuis
Marc D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marc D

Great, comfortable, friendly and value for money.

Second stay just as great as the first. Will definitely stay again.

Pentzhaven Gastehuis se terugvoer

Thanks, was great having you stay again.

Pentzhaven Gastehuis
Dewald G - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dewald G

Baie goeie, vriendelike diens. Vir seker aanbeveelbaar.

Persoonlikke diens. Ontbyt was heerlik.

Andre J - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre J

Angus is een van die beste gashere by wie ons al gekuier het.

Penzhaven is 'n heerlike ruim huis. Angus is 'n eersteklas gasheer en baie hulpvaardig. Wat 'n plesier om by hom te kuier.

Pentzhaven Gastehuis se terugvoer

Dit was n plesier, hoop om julle weer te sien.

Pentzhaven Gastehuis
Gavern K - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gavern K

Angus is a great host, fantastic.

My new Cape Town venue, worth it just for the food.

Pentzhaven Gastehuis se terugvoer

Thank you , it was a pleasure hosting you and we look forward to doing it again.

Pentzhaven Gastehuis
Johan V - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V

Uitstekend!

Baie goeie diens en skoon verblyf, 100% aanbeveel.

Wian H - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wian H

Sal weer wil kom.

Was ongelooflik lekker gewees. Gasheer baie vriendelik en behulpsaam. Kos was uitstekend en netheid was puik!

Pentzhaven Gastehuis se terugvoer

Baie dankie, dit was n plesier om u as gas te huisves.

Pentzhaven Gastehuis
Pieter H - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter H

Die gastehuis bied goeie waarde vir geld.

Die gastehuis bied goeie waarde vir geld. Alhoewel die kamer nie luuks is nie was dit voldoende. Die ontbyt is heerlik en word deur die eienaar Angus self voorberei. Die gastehuis is in 'n baie goeie omgewing geleë en is ongeveer 3 km van Bloubergstrand se hoofstrand.

Andre B - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre B

Alles wat jy nodig het vir 'n goeie prys.

Die eienaar is baie vriendelik en plat op die aarde. 'n Mens word goed behandel daar. Dit is die enigste plek waar ek sal gaan bly In die area. Alles wat jy nodig het is daar en dit is goedkoop en naby aan die winkels. Ek kan beslis Pentzhaven aanbeveel.

Anja A - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anja A

Angus, it was fantastic to stay with you, especially the nice, personal breakfast and the friendliness.

It was a pleasure staying with you and we felt very secure. It felt like coming home after every trip we made. We will recommend your place everybody. The kids also enjoyed the staying very much. Thank you!

Pentzhaven Gastehuis se terugvoer

Thank you, it was indeed a pleasure to host you.

Pentzhaven Gastehuis
Danielle K - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danielle K

It was great.

Friendly service, yummy breakfast and not far from the beach.

Pentzhaven Gastehuis se terugvoer

Thank you, it was a pleasure having you as guests.

Pentzhaven Gastehuis
Abee H - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abee H

Waarde vir geld, stil area en goed geleë.

Netjiese gastehuis, vriendelike, persoonlike diens. Ontbyt is uitstekend.

Mariaan D - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariaan D

Rustige, skoon en gerieflike gastehuis wat bekostigbaar is.

Die kamer en badkamer was silwerskoon en het heerlik geruik. Die opset van die gastehuis gee totale privaatheid en stilte maar die gasheer was deurentyd beskikbaar vir enige navrae. Die gasheer laat 'n mens onmiddellik welkom voel en die algehele gevoel van warmte en gasvryheid kon onmiddelik aangevoel word. Die kamer was eenvoudig, netjies en beskik oor alles wat nodig is vir 'n goeie, gerieflike nagrus. Daar is ongelooflike moeite gedoen met die voortreflike ontbyt wat smaakvol voorgesit is. Die gastehuis is in 'n baie mooi deel geleë en naby aan busroetes en winkels. Inligtingspamflette oor toeriste-aantreklikhede was volop. Ek sal beslis weer gebruik maak van hierdie verblyf en dit ook vir ander aanbeveel. Dit was veral lekker om in Afrikaans ontvang te word!

Pentzhaven Gastehuis se terugvoer

Baie dankie, dit was 'n plesier om u as gas te ontvang.

Pentzhaven Gastehuis
Werner R - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner R

Baie lekker. Voel tuis en almal is vriendelik.

Goeie sekuriteit. Goeie ligging en is naby groot inkopiesentrum. Stil area en mooi boomryk. Lekker braai-area.

Pentzhaven Gastehuis se terugvoer

Baie dankie, ek is bly dat u die verblyf geniet het.

Pentzhaven Gastehuis
James V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
James V

Value for money.

Spacious, private, enjoyable. Friendly hosts, friendly dog and nice setting. Air-con and safe parking as well.

Pentzhaven Gastehuis se terugvoer

Thank you for the positive review.

Pentzhaven Gastehuis
James V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
James V

Great value for money.

Great stay and value for money. Only caveat would be no fridge or cooking facilities, but breakfast provided.

Pentzhaven Gastehuis se terugvoer

Thank you for your positive review.

Pentzhaven Gastehuis
Belia J - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Belia J

Rustige verblyf met heerlike ontbyt!

Ons het baie lekker gebly, die eienaar was baie behulpsaam en ook vriendelik. Die diens wat ons ontvang het was puik. Die ontbyt was ook baie lekke. Ons sal enige tyd weer 'n bespreking maak.

Rina Y - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rina Y

Aangenaam!

Bietjie ver van die strand, maar aangenaam. Ek sal die plek aanbeveel by reisigers.

Christo K - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Christo K

Goed.

Sien die sterre hieronder.

Buks J - Jun 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Buks J

Die verblyf was baie lekker, gemaklik,skoon en netjies. Die gasheer is baie behulpsaam.

Dit is `n baie veilige stil area met al die nodigste plekke in die omgewing. Dit is nie te ver van al die groot besienswaardighede af nie.

Jakob J - Jan 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jakob J

Fantastic

Great place to stay. Hospitality is great. Owner very friendly and helpful.

Frank A - Feb 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Frank A

Hospitality was great. Angus went out of his way to accommodate every need.

My stay was pleasant and the homely atmosphere great. I would recommend the establishment to business and pleasure seekers.

Amanda A - Mrt 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda A

Would recommend without question.

Lovely guesthouse. Very accommodating host. Would use again.

Jay R - Jan 2012
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jay R

Home away from home

Angus knows how to keep his guests comfortable. Very helpful and always ready to please. Keep up the excellent service. I would definitely stay there again.

Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Geen kinders onder 3
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Pentz-rylaan 76, Table View, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAwVxrZMawaWG7kBwPXoRj9Pjmj9OHggIaiF5ZYLJMACj8Q6iss8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 28 5 1 5 76 Pentz Drive Table View 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 11:00 -33.834969330644 18.499791026115

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang