Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Peony Nest

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Hannes Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 9

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 8 resensies vir Peony Nest
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Daleen K - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen K

Gerieflike oornagfasiliteit. Gasheer en gasvrou baie gaaf en behulpsaam.

Gerieflik en privaat. Naby die N5.

Salomie D - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Salomie D

Skoon en gemaklik.

Lekker plek om te oornag op pad Durban toe. Die gasheer/-vrou is baie vriendelik. Die plekkie is gerieflik en het alles wat mens nodig het vir oornag. Lekker beskuit vir koffie en sjokolade op die bed. Die honde is ook vriendelik.

Krause V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Krause V

Huislik en knus.

Alles wat jy nodig het vir selfsorg.

Chrisna J - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrisna J

Gemaklike vriendelike akkommodasie.

Vriendelike gasheer, gemaklike geriewe. Die krag in Harrismith is 'n probleem, maar die eienaar het gesorg vir krag deur 'n kragopwekker. Stil area (behalwe vir al die opwekkers).

Elsje V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elsje V

Heerlik en knus.

Beddens slaap heerlik. Cherry 'n pluspunt in die koue. Sal net hou van 'n skerm om toilet en stort vir meer privaatheid.

Gerna W - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerna W

Wonderlike, gasvrye boeremense.

Vars rose, kersielikeur, selfgemaaakte beskuit, Lindt-sjokolade by jou bed, snoesige handdoeke en elektriese kombers. net lekker.

Lizelle A - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle A

Gemaklik, skoon en perfek geleë.

Die plekkie is lekker privaat in 'n erf en is geleë in die midde dorp. Daar is 'n sitkamer, kombuis, badkamer en kamer wat baie gemaklik en skoon is. Alarm ook in die plek. Parkeerplek vir my motor onder 'n dak. Vriendelike gasheer en gasvrou. Die honde is te oulik en baie goeie sekuriteit.

Werner V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner V

Rustig, gemaklik en skoon.

Lekker plek om ’n nag oor te slaap.

Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 07:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Biddulph-straat 79A, Harrismith, 9880, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA07a0195600bb2af1a5d9785d6fbf6b0128fd7686227b9f26b41a159a4e06fc3050c1145d315c14ffc8188f5b8033a3bcb6ca?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 79A Biddulph Street Harrismith 9880 Vrystaat 021 201 8901 07:00-22:00 10:00 -28.275076505495 29.134311054606

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang