Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pepper Tree

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 113 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Russell D
Lang verblyf Besigheidsreis
5.0
Mei 2024

Very comfortable and private. I stayed 11 nights and had no complaints.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Illse P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Heerlik en gasvry. Wonderlike akkommodasie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlotte F
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Absolutely wonderful. Very nice and quiet. The host is lovely and very accommodating. The rooms are beautiful and had a well-equipped kitchen. Perfect location, close to the Preller and 2 malls.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maudene
Pepper Tree
Thank you for hosting a wonderful guest!

Richardt R
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mrt 2024

Awesome sauce! As always, an excellent stay. Very private and a cosy place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karin L
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Apr 2024

Ons het ons verblyf geniet. Ons het ons verblyf baie geniet. Dit is naby geleë aan al die plekke waarheen ons moes gaan. Diens is goed. Skoon en gerieflike verblyf.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.2
Mrt 2024

Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Schon N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Gemaklik en netjies. Gasheer was plesierig en tegemoetkomend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rushach (sakkie) H
Kort verblyf
5.0
Mrt 2023

Baie tevrede met die blyplek gewees. Baie rustig en privaat. Ek was in Bloem om 'n paar klasse by die universiteit by te woon. Met gemoedrus kon ek in rus en vrede snags werk voltooi. Die eenheid waarin ek gebly het was gerieflik toegerus, skoon en netjies. Ek sal sonder twyfel met elke besoek aan Bloemfontein weer by Pepper Tree bespreek. Baie dankie aan Maudene en die span vir die lekker verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlene K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2023

Geen probleme gehad. Ons kon rustig wees na my operasie. Die dame was baie gaaf en heeltyd gekommunikeer indien ons iets nodig het. Generators for load shedding times will be a bonus if they will consider.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Suzelle S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2023

Die lekkerste, skoonste linne. Dankie vir 'n warm ontvangs en 'n lekker ervaring.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Maudene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 113

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf R650
R650 R553
per nag, vir 2 mense
Vanaf R650
R650 R553
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van der Stelstraat 20, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9313, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAea1545f960db6464a4e736ac826e187387dd03521e95980750a86c571af0a04546f8711147bfafa0de824be02579865924bb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R650 nouVanaf R553 per nag, vir 2 mense 113 5 1 5 20 Van der Stel Street Dan Pienaar 9313 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -29.09489 26.2050899

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang