Pepper Tree
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Maudene Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 113
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Russell D - Mei 2024
Algehele gradering
Very comfortable and private.
Illse P - Mrt 2024
Algehele gradering
Heerlik en gasvry.
Charlotte F - Mrt 2024
Algehele gradering
Absolutely wonderful.
Pepper Tree se terugvoer
Thank you for hosting a wonderful guest!
Richardt R - Mrt 2024
Algehele gradering
Awesome sauce!
Karin L - Apr 2024
Algehele gradering
Ons het ons verblyf geniet.
Anonieme gas - Mrt 2024
Algehele gradering
Schon N - Nov 2023
Algehele gradering
Gemaklik en netjies.
Rushach (sakkie) H - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie tevrede met die blyplek gewees. Baie rustig en privaat.
Charlene K - Mei 2023
Algehele gradering
Had no problems. We were able to take it easy after my surgery. The lady was very nice and always communicated if we needed anything.
Suzelle S - Sep 2023
Algehele gradering
Die lekkerste, skoonste linne.
Rinda P - Des 2023
Algehele gradering
Gerieflike oornag byplek.
Louise L - Apr 2023
Algehele gradering
Sakereis.
Richardt R - Nov 2022
Algehele gradering
Mooi.
Edwina T - Jun 2022
Algehele gradering
Baie gerieflik. Ontvangs was gasvry en Maudene was baie behulpsaam.
Este L - Jan 2022
Algehele gradering
Stil en rustige omgewing naby 'n sentrum met winkels en restaurante.
Gp G - Des 2022
Algehele gradering
Altyd lekker en rustig.
Hiadee V - Jan 2022
Algehele gradering
Great for a short overnight stay.
Schon N - Mrt 2022
Algehele gradering
Skoon en stressvrye verblyf.
Annetjie V - Jan 2022
Algehele gradering
Skoon en netjies. Stil en rustige nag.
Anonieme gas - Apr 2022
Algehele gradering
Ansa B - Apr 2022
Algehele gradering
Badkamer was nie skoon.
Jacoline S - Nov 2021
Algehele gradering
Mees gerieflikste blyplek
Gerald V - Sep 2021
Algehele gradering
My nuwe gunsteling in Bloem.
Doreen A - Aug 2021
Algehele gradering
Baie netjiese privaat eenheid.
Jannelie W - Aug 2021
Algehele gradering
Baie gerieflik.
Hendrik B - Jul 2021
Algehele gradering
Baie lekker oulike plekkie. Netjies en skoon.
Carolien C - Jul 2021
Algehele gradering
Gemaklik.
Reinette H - Jul 2021
Algehele gradering
Netjies, skoon en goed toegerus.
Marti S - Jul 2021
Algehele gradering
Baie netjies, stil en gemaklik. Ons het heerlik gebly en sal graag weer daar bly in die toekoms.
Irma R - Jun 2021
Algehele gradering
Baie gerieflik geleë, baie privaat.
Jacoline S - Mei 2021
Algehele gradering
Mees toegeruste selfsorg-eenheid met alles waaraan jy kan dink. Sal beslis vir enigiemand aanbeveel.
Maresia H - Mei 2021
Algehele gradering
Pragtig, skoon, netjies en vriendelik.
Marius J - Mei 2021
Algehele gradering
Baie prakties, goeie waarde vir geld.
Amanda W - Apr 2021
Algehele gradering
Kort, maar gemaklik.
Liezl V - Feb 2021
Algehele gradering
Private, relaxed and comfortable.
Brian D - Aug 2021
Algehele gradering
Pragtige plekkie met baie vriendelike gasvrou.
Nico B - Mrt 2021
Algehele gradering
Netjies en skoon. Sal weer daar tuisgaan.
Marco C - Jan 2021
Algehele gradering
Netjies en waarde vir geld.
Sonja L - Jul 2021
Algehele gradering
Veilige, baie skoon en netjiese plek met die heerlikste courtyard.
Tiaan J - Sep 2021
Algehele gradering
Baie lekker en waarde vir geld.
Celeste C - Apr 2021
Algehele gradering
Baie veilig. Wifi beskikbaar. Ligging baie goed.
Elsa S - Sep 2020
Algehele gradering
Home away from home.
Mark S - Okt 2020
Algehele gradering
Friendly and clean place to stay.
Ancois S - Jan 2020
Algehele gradering
Ruim woonstel met alles wat 'n mens benodig.
Lera C - Okt 2019
Algehele gradering
Daaglikse skoonmaakdiens en uiters hulpvaardige gasvrou.
Susan M - Okt 2019
Algehele gradering
Netjiese en rustige verblyf.
Shavaughn M - Sep 2019
Algehele gradering
Excellent service at Pepper Tree, I will definitely return.
Meg P - Sep 2019
Algehele gradering
Pragtige Pepper Tree.
Heiltjie S - Sep 2019
Algehele gradering
Nice.
Neazer B - Mei 2019
Algehele gradering
Dit was uit die boonste rakke.
Madelein C - Apr 2019
Algehele gradering
Vriendelike verwelkoming en baie behulpsaam.
Mercia V - Apr 2019
Algehele gradering
Mooi, netjiese plek. Eienaars baie vriendelik.
Tabu B - Apr 2019
Algehele gradering
Heerlik gebly.
Armand H - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie gemaklik, lekker en vriendelik.
Adele M - Mrt 2019
Algehele gradering
Goed geleë in rustige woonbuurt.
Arina H - Feb 2019
Algehele gradering
Ons het dit baie geniet. Dit is lekker sentraal geleë en naby meeste van die winkels en inkopiesentrums.
Mariska V - Mrt 2019
Algehele gradering
Great place to stay if you need to work and be left in peace.
Marselle B - Mei 2019
Algehele gradering
Snoesig, tuis, soos huis, bly nog 'n dag net om te rus.
Heinrich B - Okt 2019
Algehele gradering
Vriendelike, great eienaars en ongelooflike mooi en skoon blyplek.
Marianna E - Mei 2019
Algehele gradering
Baie stil en rustige omgewing.
Wendy T - Mrt 2019
Algehele gradering
Comfortable and convenient.
Josey D - Des 2018
Algehele gradering
Heerlik.
Aletta H - Okt 2018
Algehele gradering
Rustig en stil. Baie gerieflik. Perfek.
Anél D - Okt 2018
Algehele gradering
Alles wat mens nodig het!
Anna-mart R - Okt 2018
Algehele gradering
It had everything I needed, safe neighborhood and close to shops and town. I enjoyed my stay a lot.
Beatrice M - Jul 2018
Algehele gradering
Baie goeie diens. Sal dit vir enige iemand aanbeveel.
Simone B - Jul 2018
Algehele gradering
Just what we needed.
Marguerite M - Jun 2018
Algehele gradering
Baie gemaklik, sentraal geleë en huislik!
Pepper Tree se terugvoer
Dankie vir wonderlike mense van die Karoo.
Elize S - Jun 2018
Algehele gradering
Lekker gesellige eenheid, alles onder een dak.
Emma V - Jun 2018
Algehele gradering
Absolutely wonderful.
Pepper Tree se terugvoer
Dear Emma,
You were such a pleasant guest. I hope to accommodate you again in the future.
Gerda R - Apr 2018
Algehele gradering
Pepper Tree is tops!
Pepper Tree se terugvoer
Dankie vir 'n fantastiese gas!
Sharon S - Apr 2018
Algehele gradering
Very comfortable.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Baie gerieflik.
Die eenheid is geskik vir 'n gesin en ons het lekker gebly vir 5 dae.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Elizna B - Feb 2018
Algehele gradering
Rustigheid.
Melanie F - Feb 2018
Algehele gradering
Waarde vir geld, stil en privaat.
Damaris H - Sep 2018
Algehele gradering
Pepper Tree was baie rustig en netjies, en naby aan die winkels sou mens iets wou koop.
Rika K - Mei 2018
Algehele gradering
Rustig, goed ingerig, privaat, bekostigbaar, daagliks skoongemaak en skoon handdoeke.
Anonieme gas - Feb 2018
Algehele gradering
Herman O - Jun 2018
Algehele gradering
Verwelkomming was baie swak.
Jolande S - Jun 2017
Algehele gradering
Baie aangenaam!
Lizeth C - Mei 2017
Algehele gradering
Netjiese, gemaklike verblyf.
Pepper Tree se terugvoer
Dankie, aan 'n fantastiese gas.
Hannetjie D - Feb 2017
Algehele gradering
Pragtig, netjies en stil.
Karen S - Jan 2017
Algehele gradering
Goed toegeruste, netjiese blyplek.
Pepper Tree se terugvoer
Lekker om sulke wonderlike gaste te kon huisves.
Marlize J - Jul 2017
Algehele gradering
Skoon, netjiese en goed toegeruste eenheid!
Elsa S - Jul 2017
Algehele gradering
Baie skoon, netjies, privaat met veilige parkering.
Therese P - Mei 2017
Algehele gradering
Baie lekker.
Eldoreth N - Mei 2017
Algehele gradering
Gerieflik, als wat jy nodig het.
Hennie W - Des 2017
Algehele gradering
Baie gemaklik en kliëntediens is great!
Theuns B - Apr 2017
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Hannelie V - Nov 2017
Algehele gradering
Rustig en nie gepla.
Anonieme gas - Sep 2017
Algehele gradering
Anonieme gas - Jan 2017
Algehele gradering
Marie J - Mei 2017
Algehele gradering
Ons is van Pepper tree cottage geskuif na La Roc waar alles nog nie ten volle werk nie.
Lees meerJacolize V - Nov 2016
Algehele gradering
Amazing verblyf gewees!
Pepper Tree se terugvoer
Lekker om sulke oulike gaste te kon huisves!!
Leane G - Aug 2016
Algehele gradering
Gerieflik en gemaklik
Sulette C - Mei 2016
Algehele gradering
Gerieflik.
Pepper Tree se terugvoer
Dit help ook as mens lekker gaste het! Dankie!
Elmarie H - Feb 2016
Algehele gradering
Fantasties, gasvry, netjiese verblyf en heerlike stilte!
Lorna V - Jan 2016
Algehele gradering
Dit was heerlik om in so 'n netjiese gerieflike plek te kon bly. Baie dankie!
Jaques K - Jul 2016
Algehele gradering
Gemaklik en gerieflik.
Chris B - Mrt 2016
Algehele gradering
Baie bedagsame, sorgsame gasheer en vroutjie. Netjiese kamer met goeie geriewe.
George M - Des 2016
Algehele gradering
Sal weer besoek.
Yvonne B - Mrt 2016
Algehele gradering
Baie rustig en aangenaam.
Sanette A - Jan 2016
Algehele gradering
Fantasties!
Suzette D - Jul 2016
Algehele gradering
Gemiddeld.
Lees meerPepper Tree se terugvoer
Graag wil ek so paar goed uitklaar in verband met die ongevraagde en onverdiende kommentaar, veral as mens die kommentaar van die res van die gaste in ag neem.
1. Suzette is reg, ek was nie tuis toe sy hier aankom nie, maar my bediende van 15 jaar het vir haar oopgemaak soos sy al vir die afgelope 8 jaar doen as ek nie tuis is nie. My tariewe is nie op die standaard van 'n 5-Ster hotel nie, dus het ek nie 24/7 ontvangs nie. Dit is onmoontlik dat sy voor die hek moes wag want ek het vinnig gery en was 5 minute weg. Anders beteken dit dat sy lank voor inboektyd voor die hek gesit het en ek bo-oor haar gery het.
2. Die kamer in die agterplaas waarna verwys word, is baie stylvol en "art deco", en dis juis hierdie "look" wat my telkemale komplimente laat kry. Dis gewis nie 'n kamer in 'n agterplaas nie.
3. Die matjies wat kwansuis vuil was, kan ek nou seker nie ontken nie, maar dis verseker die eerste klagte van sy soort.
4. Dankie vir die rapporteer van die los kraan en slegs die een lantern wat se batterye pap was. Ek het gou batterye gaan insit, maar die huidige gaste het my in kennis gestel dat daar oorgenoeg lig in die kamer is!
Die gas het in die middel van die oprit, dwars met haar motor parkeer, sodat niemand daar kon in of uit nie. Ek het myself aan haar gaan voorstel en gaan vra of sy haar motor net normaal sal parkeer. Sy het my geskel en my personeel beledig. Ek het nie geweet dat sy 'n operasie gehad het nie, maar des te meer opreg om verskoning gevra en aangebied om elke sent van haar geld aan haar terug te betaal. Sy wou glad nie my verskoning aanvaar of my aanbod om vir haar alternatiewe verblyf te kry nie. Ek huisves mense want dis vir my lekker, maar ek respekteer hulle privaatheid, en ek was nog nooit kortaf nie! Dis jammer dat een persoon in 8 jaar, soveel kan afbreek binne sekondes. Ek het voor haar "skadelike" kommentaar 'n epos aan LekkeSlaap gestuur en verduidelik wat die situasie was en gevra dat hulle eers die situasie ondersoek, sou die vrou skadelike kommentaar lewer. Ek wou juis nie myself asook LekkeSlaap blootstel aan 'n oor en weer moddergooiery tussen kliënt en gas nie.
Ben K - Okt 2016
Algehele gradering
Toegangsvoetpaadjie, twee trappe na die kamer wat baie hoog vir bejaarde persoon is.
Lees meerPepper Tree se terugvoer
Die gaste het verkies om die kleiner en baie baie goedkoop eenheid te neem. Ek het 'n groter, meer gerieflike eenheid aangebied, maar hulle wou nie R 200.00 ekstra betaal nie. Hierdie eenheid is alles behalwe basies, veral vir R 460.00 vir twee gaste per nag. Beddegoed van hoogste gehalte, egte donsveer duvets en alles behalwe beknop. Daar is selfs 'n buite braai area. Dis jammer dat mense, wat nie my eklektiese styl waardeer en kan raaksien nie, kla oor eintlik niks. Die plekkie is kunstig en warm en ek word telkens daarop gekomplimenteer. Die stort is 'n standaard stort en daar is nog nooit klagtes daaroor ontvang nie. Ek buit nie mense uit nie en is trots daarop dat my pryse meer as billik is, ten spyte van die goeie gehalte diens wat my plekkie bied. Nie almal het 'n oog daarvoor nie, maar ek troos myself daaraan dat ek al duisende mense, ouer mense inkluis, hier gehuisves het waaronder regters gereelde gaste in my klein eenheid is en hulle was nog net vol komplimente. Dit sal my leer om so goedkoop te wees nie. Dit is vir 'n riem onder die hart, dat mense wat baie meer gewoond is, steeds nederig en dankbaar is!
Chrisna H - Des 2015
Algehele gradering
Wat 'n fantastiese ervaring. Dis hoogs aan te beveel.
Lees meerAlta K - Nov 2015
Algehele gradering
Oulike en rustige plekkie!
Natasha C - Okt 2015
Algehele gradering
Perfeksie!
Liza M - Jul 2015
Algehele gradering
Lekker bederf.
Karien J - Sep 2015
Algehele gradering
Baie aangenaam!
Annamarie G - Okt 2015
Algehele gradering
Baie netjies en vriendelik.
Marius D - Aug 2015
Algehele gradering
Skoon en veilig. Waarde vir geld.
Willie V - Nov 2015
Algehele gradering
Baie lekker.
Anonieme gas - Nov 2015
Algehele gradering
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Van der Stelstraat 20, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9313, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang