Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pepper Tree

Langtermynverblyf-aanbod 15% af

Kry 15% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van der Stelstraat 20, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9313, Vrystaat
  • Vanaf R650 R553 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Pepper Tree Cottage is in die rustige voorstad van Dan Pienaar in Bloemfontein naby al die groot skole, hospitale, inkopiesentrums en sportstadions.

Pepper Tree Cottage het 2 bekoorlike, volledig gemeubileerde eenhede in 'n Franse styl. Die Cottage het 1 slaapkamer wat gemeubileer is met 'n dubbelbed, 2 enkelbeddens in die leefkamer en 'n privaat badkamer met 'n bad en stort. Daar is ook 'n lugversorger wat tydens sekere tye gebruik kan word.

Pepper Tree Room is stylvol versier met beton-, kristal- en sinkplaatafwerkings en het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met stort.

Elke eenheid is ruim en volledig toegerus met 'n mikrogolf, yskassie, TV met DStv en 'n privaat tuin met braaigeriewe. Die eiendom is veilig en elektries omhein en het ook veilige onderdak-parkeerplek.

Bloemfontein is die Vrystaat se kommersiële hoofstad en een van die 3 hoofstede in Suid-Afrika. Dit staan ook as die Rosestad bekend en die jaarlikse roosfees word hier gehou.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 113 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Russell D
Besigheidsreis
5.0
Very comfortable and private. I stayed 11 nights and had no complaints.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2024
Illse P
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik en gasvry. Wonderlike akkommodasie.
Mrt 2024
Charlotte F
5.0
Absolutely wonderful. Very nice and quiet. The host is lovely and very accommodating. The rooms are beautiful and had a well-equipped k...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2024
Richardt R
Besigheidsreis
5.0
Awesome sauce! As always, an excellent stay. Very private and a cosy place.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2024
Schon N
Saam met lewensmaat
5.0
Gemaklik en netjies. Gasheer was plesierig en tegemoetkomend.
Nov 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Maudene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 113

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Van der Stelstraat 20, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9313, Vrystaat
  • Gaste dink Pepper Tree het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R650
R650 R553
per nag, vir 2 mense
Vanaf R650
R650 R553
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van der Stelstraat 20, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9313, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAea1545f960db6464a4e736ac826e187387dd03521e95980750a86c571af0a04546f8711147bfafa0de824be02579865924bb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R650 nouVanaf R553 per nag, vir 2 mense 113 5 1 5 20 Van der Stel Street Dan Pienaar 9313 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -29.09489 26.2050899

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang