Pepper Tree Venue & Gastehuis
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Gerda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Corné N - Feb 2023
Algehele gradering
Pragtige slaapplek buite Bloem.
Pepper Tree Venue & Gastehuis se terugvoer
Goeie dag Corne,
Baie dankie vir die terugvoer. Ons is so bly om te hoor julle het die kuier hier by ons geniet.
Ons is jammer om te hoor oor die teleurstelling in verband met die kos pakkies. Ons bied oor die algemeen nie die opsie aan gaste nie en het ons n uitsondering gemaak vir julle. Ons neem kennis van die terugvoering en sal werk maak hiervan in die toekoms.
Kom kuier gerus weer. Lekker dag
Alheit D - Apr 2024
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Jean A - Feb 2020
Algehele gradering
Excellent feedback for colleagues.
Annelie D - Okt 2019
Algehele gradering
Vinnige sakereis, rustige oorbly by gastehuis.
Johanna M - Jul 2019
Algehele gradering
Wonderlike plek!
Sam P - Apr 2019
Algehele gradering
Baie stil buite die stad lawaai. Moderne en mooi kamers. Kom kuier weer.
Sunette A - Sep 2019
Algehele gradering
Excellent!
Marcel J - Aug 2019
Algehele gradering
Pragtige, rustige plek!
- Kapasiteit: 14 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erf 5 Kenilworth, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang