Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pepper Tree Venue & Gastehuis

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Corné N
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Feb 2023

Pragtige slaapplek buite Bloem. Die kamers is netjies en skoon. Personeel is vriendelik en behulpsaam. Voorstel is net om die kospakkie op te knap as jy nie ontbyt daar eet nie, is maar treurig in vergelyking met wat bedien word in die oggende.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerda
Pepper Tree Venue & Gastehuis
Goeie dag Corne, Baie dankie vir die terugvoer. Ons is so bly om te hoor julle het die kuier hier by ons geniet. Ons is jammer om te hoor oor die teleurstelling in verband met die kos pakkies. Ons bied oor die algemeen nie die opsie aan gaste nie en het ons n uitsondering gemaak vir julle. Ons neem kennis van die terugvoering en sal werk maak hiervan in die toekoms. Kom kuier gerus weer. Lekker dag

Alheit D
1 nag
4.4
Apr 2024

Baie aangenaam. Baie lekker en netjies. Ontbyt uitstekend!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jean A
1 nag Besigheidsreis
4.8
Feb 2020

Excellent feedback for colleagues. Suggestion: Plated breakfast, guest would like to be asked scrambled or fried eggs, bacon or no bacon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelie D
1 nag Besigheidsreis
5.0
Okt 2019

Vinnige sakereis, rustige oorbly by gastehuis. Die gastehuis is so op die buitewyke van Bloemfontein, maar steeds naby genoeg geleë aan al die nodige geriewe. Die kamers is netjies, goed ingerig, bevat al die nodige. Die ontbyt was heerlik, smaakvol en vullend. Die eienaars en personeel was baie vriendelik en hulpvaardig. Ons firma sal definitief weer van hul gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johanna M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2019

Wonderlike plek! Ons het dit geweldig baie geniet!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sam P
1 nag Besigheidsreis
5.0
Apr 2019

Baie stil buite die stad lawaai. Moderne en mooi kamers. Kom kuier weer. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sunette A
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2019

Excellent! Beautiful setting! Very clean! Healthy, good breakfast! Friendly, professional staff!.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marcel J
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2019

Pragtige, rustige plek! Wat 'n pragtige en stylvolle plek! Vanessa en Charné was so vriendelik en het uit hulle pad gegaan om ons te akkommodeer. Hulle het selfs moeite gedoen met veranderings aan ons ontbyt a.g.v. dieëtvoorkeure wat hul self opgelet het. Kamers is volledig ingerig met aandag aan selfs die kleinste detail van dinge wat mens mag nodig hê. Ons sal vir seker weer by hulle gaan oornag!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Gerda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R980
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R980
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 5 Kenilworth, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAT2KDrmR89G0MQ5PowXTYjStONCBPLEuZtafg6KL0b8Y8nH0cA9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 Plot 5 Kenilworth Bloemfontein 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.029840759758 26.151741743088

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang