Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Percy Perfect

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Tersia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 44

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 44 resensies vir Percy Perfect
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Lithabile M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lithabile M

Excellent.

Hygiene, clean, peace and quiet.

Annette J - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette J

Baie goed.

Baie lekker, vriendelik en gasvry.

Johnny K - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johnny K

Best to stay.

Yes, baie waarde vir geld.

Zander B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Zander B

Baie lekker gekuier by Inniebos.

Baie lekker gebly. Baie vriendelike mense wat mens dadelik laat tuis voel het en kon raad gee vir eerste besoekers aan Mbombela.

Percy Perfect se terugvoer

Middag Zander

Dankie vir jou resensie.
Ek sou graag wil verbeter op die netheid. Wat het jou gepla sodat ek aandag aan dit kan gee.
Tersia

Percy Perfect
Michelle R - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle R

Pragtige plekkie met gawe eienaars.

Die eienaars is vriendelik, die plekkie is gerieflik en het als wat mens nodig het. Baie keurige dekor.

Barend E - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barend E

Was perfek vir die een aand wat ons daar geslaap het.

Dit is baie klein, maar netjies en sal enigiemand aanbeveel wat een aand wil oorslaap.

Maryna F - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryna F

Moeite werd.

Baie gelukkig met bespreking en verblyf.

Schalk T - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Schalk T

Vriendelike, warm ontvangs.

Vriendelike, warm en maklike mense! Sal weer daar stop!

Percy Perfect se terugvoer

Baie dankie.

Tersia

Percy Perfect
Lindsay C - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindsay C

Perfect stop-over in Nelspruit with hosts being so welcoming and accommodating.

Loved our stay at Percy Perfect.

Melissa F - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa F

Was baie beleef gewees en rustig.

Ons was vriendelik verwelkom deur die eienaars.

Johann B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann B

Vriendelik ontvang en volledig ingelig oor geriewe, in- en uitgaan uit perseel.

Die kamer het meer geriewe gehad as wat die inligtingstuk sê. Benewens 'n dakwaaier is daar ook 'n lugversorger en maaltye kan voorberei word in 'n mikrogolfoond en op 'n tweeplaatstofie. Daar is ook 'n yskassie en ketel. 'n Oornagbesoeker het nie meer nodig nie.

David H - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David H

Baie oulike plek.

Vriendelike diens en goeie waarde vir geld!

Boet M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Boet M

We were well accepted by friendly hosts. Our room was well-equipped and required nothing.

We will definitely recommend Percy Perfect to our friend planning on going that way.

Jannie N - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jannie N

Waarde vir geld.

Vriendelike ontvangs.

James L - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
James L

Baie netjies en veilig.

Ons was maar min by blyplek, maar alles wat ons nodig gehad het was beskikbaar. Mense was baie vriendelik. Veilige parkeerplek. Was lekker rustig en stil. Sal beslis aanbeveel.

Athlee S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Athlee S

Perfect.

Sal hulle weer gebruik in die toekoms.

Nadene E - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadene E

Lekker, skoon plekkie.

Baie lekker daar gekuier terwyl my dogter op hokkietoer was. Alles wat ek nodig gehad het. Vriendelike eienaars. Skoon, netjies en die stoepie was lekker om op te rus in die aande.

Percy Perfect se terugvoer

Baie dankie vir julle.
Tersia

Percy Perfect
Busisiwe N - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Busisiwe N

Netjies en bekostigbare akkommodasie.

Baie netjiese eenheid teen bekostigbare prys. Veilige parkering en WiFi. Sentraal geleë in Nelspruit.

Erika V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika V

Dankie, gerieflike een-nag oorslaapplek.

Sien sterre.

Enaye P - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Enaye P

Fantasties.

Baie skoon, vriendelike mense, sal vir enige iemand aanbeveel.

Nadya G - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadya G

Incredible! Homely experience away from home.

Thought of everything, can really recommend to everyone.

Carien S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carien S

Skoon en netjies.

Alles wat jy nodig het vir 'n vinnige oornag.

Antonie V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antonie V

Ruim, netjies en goed toegerus.

Die slaapkamer is baie ruim en bied gemaklike verblyf.

Jandré W - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jandré W

Slaapfasiliteit was goed versorg.

Gasheer en - vrou baie vriendelik en hulpvaardig.

Ambress D - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ambress D

Baie netjies, eienaars vriendelik en gasvry.

Sal dit aanbeveel, het lekker gebly. Die eienaars het moeite gedoen om 'n mens welkom te laat voel. Daar was selfs WiFi.

Gail K - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gail K

Very pleasant and accommodating owners. I had everything I needed.

Take your own soap. First night I was a little stuck, but Rina rectified it the next day.

Sethele R - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sethele R

A very good hospitality.

The host is very pleasant and accommodative.

Gretchen M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gretchen M

Gerieflik.

Als wat nodig is was daar. Die kamer is smaakvol gemeubileer. Die selfsorg-kombuis is perfek.

Jannie G - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jannie G

Baie lekker gebly.

Eienaars baie vriendelik en hulpvaardig! Sal beslis aanbeveel.

Annamarie D - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annamarie D

Tersia, die gasvrou, laat jou voel soos familie.

Kamer is skoon en gerieflik. Voel baie tuis en jy word soos familie hanteer. Parkering is veilig.

Tinus M - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tinus M

Beste rus ooit.

Baie lekker gebly. Lekker privaat en sal weer gaan.

Magda W - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda W

Presies wat ek verwag het!

Ligging puik, ontvangs en groet aan einde was baie vriendelik!

Michael T - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael T

Baie vriendelike en baie behulpsaame eienaars.

Alles was skoon en netjies gewees, sal beslis weer daar gaan oornag.

Louise A - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise A

Netjiese plekkie

Gasheer en gasvrou is vriendelik. Eetdingetjie en koffietjie op bed was verrassing. Lessenaar sal dalk van my kant af 'n aanbeveling wees.

Tjaart B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tjaart B

Baie lekker gebly, baie vriendelike ontvangs, sal weer gaan kuier.

Gerieflike en netjiese plek.

Jenny-may W - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jenny-may W

Very nice.

Nice, peaceful and pretty, lovely place to stay.

Chantell G - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chantell G

Baie netjies.

Percy Perfect was netjies en het alles gehad wat ek nodig gehad het.

Peet T - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peet T

Very nice.

Close to hospital. That is what I was there for.

Clifford K - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clifford K

Value for money and located near to all amenities.

See stars.

Marietjie B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie B

Super fantasties.

Sal enige tyd weer terugkeer daarheen. Perfekte ligging en als wat mens nodig het. En ook sentraal geleë om alle besienswaardighede te besoek.

Annamarie D - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annamarie D

Het baie tuis gevoel.

Sal vir enige een aanbeveel. Tersia was baie gasvry en behulpsaam.

Leonard M - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonard M

Heerlik oornag. Baie knus. Waarde vir geld.

Sal vir seker weer daar oornag.

Matome S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Matome S

Perfect place!

Located in a quiet place.

Hansie V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hansie V

Lekker snoesige plekkie.

Lekker snoesige plekkie in 'n stil buurt.

Vanaf
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Percy Fitzpatrick 56, West Acres, Nelspruit, 1201, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAuODAxuhn9gdsy15e9c6bv4mU5CVSgJLdaW9fUs8RtWRvWtHLYa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag (plek vir 2) 44 5 1 5 Percy Fitzpatrick 56 West Acres 1201 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.48825773957 30.954359646662

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang