Percy Perfect
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Tersia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 44
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Lithabile M - Des 2023
Algehele gradering
Excellent.
Annette J - Nov 2023
Algehele gradering
Baie goed.
Johnny K - Nov 2023
Algehele gradering
Best to stay.
Zander B - Jun 2024
Algehele gradering
Baie lekker gekuier by Inniebos.
Percy Perfect se terugvoer
Middag Zander
Dankie vir jou resensie.
Ek sou graag wil verbeter op die netheid. Wat het jou gepla sodat ek aandag aan dit kan gee.
Tersia
Michelle R - Jul 2023
Algehele gradering
Pragtige plekkie met gawe eienaars.
Barend E - Jun 2023
Algehele gradering
Was perfek vir die een aand wat ons daar geslaap het.
Maryna F - Jun 2023
Algehele gradering
Moeite werd.
Schalk T - Mei 2023
Algehele gradering
Vriendelike, warm ontvangs.
Percy Perfect se terugvoer
Baie dankie.
Tersia
Lindsay C - Mrt 2023
Algehele gradering
Perfect stop-over in Nelspruit with hosts being so welcoming and accommodating.
Melissa F - Feb 2023
Algehele gradering
Was baie beleef gewees en rustig.
Johann B - Nov 2022
Algehele gradering
Vriendelik ontvang en volledig ingelig oor geriewe, in- en uitgaan uit perseel.
David H - Nov 2022
Algehele gradering
Baie oulike plek.
Boet M - Okt 2022
Algehele gradering
We were well accepted by friendly hosts. Our room was well-equipped and required nothing.
Jannie N - Okt 2022
Algehele gradering
Waarde vir geld.
James L - Aug 2022
Algehele gradering
Baie netjies en veilig.
Athlee S - Aug 2022
Algehele gradering
Perfect.
Nadene E - Jul 2022
Algehele gradering
Lekker, skoon plekkie.
Percy Perfect se terugvoer
Baie dankie vir julle.
Tersia
Jolanda R - Jul 2022
Algehele gradering
Netjies en bekostigbare akkommodasie.
Erika V - Jun 2022
Algehele gradering
Dankie, gerieflike een-nag oorslaapplek.
Enaye P - Mei 2022
Algehele gradering
Fantasties.
Nadya G - Apr 2022
Algehele gradering
Incredible! Homely experience away from home.
Carien S - Feb 2022
Algehele gradering
Skoon en netjies.
Antonie V - Aug 2022
Algehele gradering
Ruim, netjies en goed toegerus.
Jandré W - Apr 2022
Algehele gradering
Slaapfasiliteit was goed versorg.
Ambress D - Mei 2022
Algehele gradering
Baie netjies, eienaars vriendelik en gasvry.
Gail K - Mei 2022
Algehele gradering
Very pleasant and accommodating owners. I had everything I needed.
Sethele R - Nov 2021
Algehele gradering
A very good hospitality.
Gretchen M - Des 2021
Algehele gradering
Gerieflik.
Jannie G - Nov 2021
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Annamarie D - Aug 2021
Algehele gradering
Tersia, die gasvrou, laat jou voel soos familie.
Tinus M - Mrt 2021
Algehele gradering
Beste rus ooit.
Magda W - Mrt 2021
Algehele gradering
Presies wat ek verwag het!
Michael T - Jan 2021
Algehele gradering
Baie vriendelike en baie behulpsaame eienaars.
Louise A - Aug 2021
Algehele gradering
Netjiese plekkie
Tjaart B - Okt 2021
Algehele gradering
Baie lekker gebly, baie vriendelike ontvangs, sal weer gaan kuier.
Jenny-may W - Mei 2021
Algehele gradering
Very nice.
Chantell G - Aug 2021
Algehele gradering
Baie netjies.
Peet T - Okt 2020
Algehele gradering
Very nice.
Clifford K - Sep 2020
Algehele gradering
Value for money and located near to all amenities.
Marietjie B - Des 2019
Algehele gradering
Super fantasties.
Annamarie D - Okt 2019
Algehele gradering
Het baie tuis gevoel.
Leonard M - Sep 2019
Algehele gradering
Heerlik oornag. Baie knus. Waarde vir geld.
Matome S - Sep 2019
Algehele gradering
Perfect place!
Hansie V - Des 2019
Algehele gradering
Lekker snoesige plekkie.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Percy Fitzpatrick 56, West Acres, Nelspruit, 1201, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang