Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Percy Perfect

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Percy Fitzpatrick 56, West Acres, Nelspruit, 1201, Mpumalanga
  • Vanaf R500 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Percy Perfect is 'n knus woonstel in Mbombela (Nelspruit) en het slaapplek vir 2 gaste.

Die eerste eenheid het 'n privaat ingang en 'n dubbelbed. Daar is 'n privaat badkamer met 'n stort en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Die kombuisie is met 'n mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n TV met DStv.

Die tweede eenheid het 'n dubbelbed en 'n privaat badkamer met 'n stort. Die eenheid het 'n mikrogolf, yskas, ketel en 'n TV met OpenView-kanale.

Veilige parkeerplek word voorsien en gaste kan die swembad in die somer gebruik.

Percy Perfect is 600 m van Macadamia Care en 2 km van Mediclinic Mbombela (Nelspruit) af. Die dorp bied verskeie restaurante, doendinge en besienswaardighede. Gaste kan die Laeveld Botaniese Tuin met sy versameling skaars plantsoorte en mensgemaakte woud, die Sudwala-grotte, dinosauruspark en kultuursentrum en die Emnotweni Kasino besoek. Vir meer avontuurlustige gaste bied die area 4x4-roetes, perdry en bergfietsroetes asook stap- en voetslaanroetes in die Mbombela (Nelspruit) Natuurreservaat.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 44 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Lithabile M
5.0
Excellent. Hygiene, clean, peace and quiet.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2023
Annette J
5.0
Baie goed. Baie lekker, vriendelik en gasvry.
Nov 2023
Johnny K
Saam met lewensmaat
5.0
Best to stay. Yes, baie waarde vir geld.
Nov 2023
Michelle R
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige plekkie met gawe eienaars. Die eienaars is vriendelik, die plekkie is gerieflik en het als wat mens nodig het. Baie keurige dekor.
Jul 2023
Barend E
5.0
Was perfek vir die een aand wat ons daar geslaap het. Dit is baie klein, maar netjies en sal enigiemand aanbeveel wat een aand wil oorslaap.
Jun 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Tersia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 44

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Percy Fitzpatrick 56, West Acres, Nelspruit, 1201, Mpumalanga
  • Gaste dink Percy Perfect het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Percy Fitzpatrick 56, West Acres, Nelspruit, 1201, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAuODAxuhn9gdsy15e9c6bv4mU5CVSgJLdaW9fUs8RtWRvWtHLYa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag (plek vir 2) 44 5 1 5 Percy Fitzpatrick 56 West Acres 1201 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.48825773957 30.954359646662

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang