Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Perdeberg Guest Farm

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Christiaan V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Smaak na meer. Heerlik gekuier. Die stilte is 'n lieflike agtergrond vir die runnik van die perde en die kwetter van die voëls. Als is gemaklik en oorvloedig ingerig, baie ruimte en 'n lekke atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marie L
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Des 2024

Heerlik buite gebraai en die natuurskoon bewonder. Baie lekker, netjies en skoon!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karine V
1 nag Saam met vriende
4.8
Des 2024

Pleasant. Joelene was very helpful and went out of her way to make our stay a pleasant one. Unfortunately, we could only spend one night. Would love to go back and spend at least 3 days to enjoy the farm. It is ideal for large families or a group of friends.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met tieners
4.6
Des 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Willem L
1 nag Gesin met tieners
4.4
Des 2024

Vredevolle rustigheid. Baie lekker gebly. Ek sal weer daar bly oppad Kaap toe of terug na die Noorde.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Chris E
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Salig. Skoon en gerieflik, perfekte stop tussen Gauteng en WP, kort entjie van N1 op 'n plaas. Heerlik stil.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacqueline B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Perfect should have stayed longer. Very tasty lamb dinner and breakfast. Great to have full DSTV. We enjoyed the quiet, beautiful garden and a really comfortable house. The horses were a treat to see.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hildegard S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2023

Rustige gemaklike oorslaapplek. Regte ou groot ruim plaashuis met alles wat jy nodig het. Gasstoof en batterylig beskikbaar vir loadshedding. Ons kon lekker gaan stap op die plaas na die dag in die kar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

George O
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2023

Heerlike rustigheid in 'n pragtige tradisionele plaashuis (met AGA koolstoof en al) op 'n pragtige plaas. Ons het heerlik gebly in die rustige plaasatmosfeer na 'n lang dag op die pad. Die huis was ruim en pragtig skoon. Die rustigheid van die plaasatmosfeer was vir seker die moeite werd om die paar kilometer grondpad te ry. Ons het ook die mooiste sterre gekyk op die groot grasperk in die voortuin. Ek kan ook die lekker skaaptjoppie braaipak aanbeveel vir aandete.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon F
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2023

Goeie en sakpas-verblyf. Baie vriendelik ontvang deur Joelene, verblyf is baie netjies en skoon en die aandete was heerlik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Joelene
Perdeberg Guest Farm
Baie dankie Deon vir jou positiewe terugvoer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Joelene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R 980
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 980
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rietkuil Plaas, Langs die R717, 27 km buite Trompsburg, 9913, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM0M2JjMGNjLWE5ZTktNDBjZC05NDNlLTIyODQ1ODc2NjNlYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag, vir 2 mense 38 5 1 5 Rietkuil Farm Off the R717 9913 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.149123064353 25.619071125984

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang