Perdeberg Guest Farm
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rietkuil Plaas, Langs die R717, 27 km buite Trompsburg, 9913, Vrystaat
- Vanaf R980 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Perdeberg Guest Farm is geleë op 'n werkende skaap-, vee- en perdestoet-plaas. Die verblyf is geleë tussen Trompsburg en Springfontein. Die plaas is 16 km vanaf Springfontein op 'n grondpad met die N1, halfpad tussen Johannesburg en Kaapstad. Dus is dit 'n ideale oornagplek. Hierdie rustige en stil omgewing is perfek vir gesinne of vriende.
Verblyf is beskikbaar in 'n plaashuis wat toegerus is vir selfsorg. Dit bied slaapplek vir 10 gaste. Daar is 4 gerieflike slaapkamers met en suite-badkamers, 'n ten volle toegeruste kombuis, sitkamer en eetkamer. Daar is ook 'n knus kothuis wat apart is van die plaashuis, waar 4 gaste kan bly in 'n kamer met 2 enkelbeddens en 'n koningingrootte-bed sowel as 'n badkamer.
Die knus kothuis is apart van die plaashuis en bied slaapplek aan 4 gaste. Daar is 2 enkelbeddens, ’n dubbelbed en ’n badkamer met 'n stort. Die eenheid is ideaal vir oornagverblyf.
Indien jy nie lus is vir selfsorg nie, het ons ook heerlike Karoolam-aandetes of braaipakke beskikbaar indien dit vooraf so gereël is.
Die welige tuine bied 'n oase te midde van die droë Vrystaat. Die hemelruim is veral helder en pragtig in hierdie omgewing.
Die plaas is die tuiste van Appaloosa- en Arabiese perde. Ons teel hoofsaaklik met Arabiese perde vir uithouvermoë en die Appaloosa-perde as stoetperde. Dit is ook 'n werkende merino-plaas en die fyn wol is ons trots.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Joelene Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 34
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Rietkuil Plaas, Langs die R717, 27 km buite Trompsburg, 9913, Vrystaat
- Gaste dink Perdeberg Guest Farm het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rietkuil Plaas, Langs die R717, 27 km buite Trompsburg, 9913, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang