Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Perdestal

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jancke Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 8 resensies vir Perdestal
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Kobus V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus V

Awesome plekkie met goeie ligging. 3 gerieflike kamers. Als werk 100%.

Netjies, goeie ligging, 3 gerieflike kamers en als werk 100%. Goeie waarde vir geld, veral vir 'n groep van 6-8 mense.

Amalia P - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amalia P

Fantasties!

Het dit baie geniet! Die gasvryheid was awesome! Dadelik welkom gevoel! Baie skoon en netjies, alles wat jy nodig het was daar. Sal vir seker weer bespreek, en reeds aanbeveel vir vriende! Duisend dankies aan die gasvrou en gasheer! Dit is 'n sielvolle plek!

Rika J - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rika J

Rus en vrede!

Hierdie is die plek om weg te kom van alles! Dit was die rustigste naweek en ons het heerlik vis gevang! Ons hoop om weer 'n draai te maak. Dankie vir jul gasvryheid!

Joey G - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joey G

Die plekkie is skoon en netjies, toegerus met alles wat nodig is.

Ons was heerlik ontvang deur die gasheer. Die plekkie is netjies en skoon toegerus met alles wat nodig is. Ons sal vir seker weer besoek.

Melissa H - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Melissa H

Pleasantly surprised.

We were very surprised when we arrived, the photos don't do it justice. Basic inside (maybe take extra bedding in winter) but you don't need more than is there. The view is amazing. Hosts are very willing to help where needed. Thanks for a quick stopover, we'll definitely visit for a weekend soon.

Stephen J - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephen J

Perdestal is 'n netjiese, veilige, rustig plekkie, en ek sal dit definitief aanbeveel.

Lekker ontspanne plekkie.

Tommie B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tommie B

100%.

Very nice area and scenery.

Yolandi C - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi C

Rustig, asemrowend, pragtig.

Ons was aangenaam verras. Perdestal sal ons beslis weer sien, dit is pragtig.

Perdestal se terugvoer

Baie dankie Yolandi.
Hoop ons sien julle gou weer.
Groete
Jancke

Perdestal
Vanaf
Vanaf R2 846
per nag, vir 9 mense
Vanaf
R2 846
per nag, vir 9 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Oranjeplaas, Plaas 1385, Oranjeville, 1995, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd5096075f8e97626e9fe33ddc78050f106fee70fc9c21c436db5b6995ce6e3a8d6efdb74acaf74d0572ae0219cd3022274f2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 846 per nag, vir 9 mense 8 5 1 5 Oranje Farm Farm 1385 1995 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -27.02190006595 28.289555171641

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang