Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Perfect 10

Selfsorg
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Turquoise-weg 10, Blue Lagoon, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 525 per nag, vir 13 mense

Beskrywing

Perfect 10 is 'n bekoorlike selfsorgvakansiehuis wat in die Blue Lagoon-sekuriteitslandgoed in Langebaan geleë is. Hierdie eiendom is ideaal vir 'n groot gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n kuswegbreek naby die strand.

Die eiendom kan tot 13 gaste op 'n slag akkommodeer en beskik oor 5 slaapkamers, 4 badkamers en 'n gastetoilet. Vier van die slaapkamers is ingerig met koningingrootte-beddens, terwyl die oorblywende slaapkamer 3 enkelbeddens en 'n dubbelslaapbank het. Vier van die slaapkamers is en suite en toegerus met storte.

Die huis spog met 'n goed toegeruste kombuis met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, broodrooster, ketel, eetgerei en breekware. 'n Yskas-vrieskas, skottelgoedwasser en wasmasjien is in die aparte opwaskamer beskikbaar. Die aangrensende leefarea beskik oor 'n sitkamer met gemaklike rusbanke en 'n etenstafel met sitplek vir 8. Die huis het ook 'n kombuisie in een van die kamers wat toegerus is met 'n mikrogolf, tweeplaatstoof met 'n mini-oond, yskas-vrieskas, broodrooster, ketel en skottelgoedwasser, asook 'n tweede sitarea. Vir gastevermaak het sommige van die slaapkamers en die leefarea TV's, en toegang tot gratis WiFi is ook beskikbaar.

Buite is daar 'n lieflike patio met buitesitplek en 'n tuin met braaigeriewe en groengordel-uitsigte. Veilige parkeerplek op die perseel is ook beskikbaar. Die ligging van hierdie eiendom is stapafstand van die strand, 'n kinderspeelarea, winkels en restaurante af.

Kamer-opset

Kapasiteit: 13 Aantal kamers: 5 Aantal badkamers: 6
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 5 mense
3 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelslaapbank
Slaapkamer 5
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet
Badkamer 3
En-suite  - Slaapkamer 3
Stort, Toilet
Badkamer 4
En-suite  - Slaapkamer 4
Stort, Toilet
Badkamer 5

Toilet
Badkamer 6

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Vlaams

Konferensiegeriewe

  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Geoff Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 4

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Turquoise-weg 10, Blue Lagoon, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 525
per nag, vir 13 mense
Vanaf
Vanaf R4 525
per nag, vir 13 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Turquoise-weg 10, Blue Lagoon, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA26c993e88d0fb8afc8182c820fe8510d9f90a073804245cd03d78402b022effdab3ff9b22743db64f7b77357fe39fe0a8c07?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 525 per nag, vir 13 mense 10 Turquoise Road Blue Lagoon 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.054631119326 18.04680578158

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang