Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Perfect Beach Holiday

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Glen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 6 resensies vir Perfect Beach Holiday
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
4.5/5
Rupert J - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rupert J

Baie groter binne as wat ons verwag het. Nice.

Ons het baie lekker gebly, natuurlik. Miskien net 'n voorstel. Parkering was veilig ens. Maar miskien 'n parkering agter hekke of iets soortgelyks.

Adele G - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele G

Uitstekende ligging, baie gemaklik en ruim.

Heerlike sielsrus teen die see! Eenheid is goed toegerus: van kombuistoerusting, breekware, eetgerei, verwarmer, wasmasjien tot skottelgoedwasser. Baie gemaklik vir 'n gesin van 4. Kan dit beslis aanbeveel!

Elbe J - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elbe J

Wens ons kon langer kuier.

Maryna hulle is baie vriendelik mense. Die uitsig is prentjie mooi. Wens net mense wil nie ons mooi strand so vuil mors, maar dit niks met verblyf of eienaars te doen.

Perfect Beach Holiday se terugvoer

Thanks Elbe. Welcome back any time!

Perfect Beach Holiday
Judy D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Judy D

Heerlik gebly.

Ons het heerlik gebly. Die eenheid is naby winkels geleë. Die restaurant langs is besig en speel harde musiek op Vrydae en Saterdae aande.

Chris J V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Chris J V

Nie lekker gebly nie.

Het my ma van 86 jaar saamgevat en die trappe klim is 'n probleem.

Perfect Beach Holiday se terugvoer

Hi, Chris. Baie jammer dat die trappe vir julle 'n probleem was. Ek het nou die advertensie verander om te toon dat daar nie 'n hysbak is nie.

Perfect Beach Holiday
Zanel W - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Zanel W

Very nice place.

Very nice, will definitely recommend this place.

Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 101, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcb154b31308efd95b22e827792858e6a28a53acb6c540bbe736a45142b79a63b65960b0001a4a6fb365d7d810e6eac8d7c26?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 5) 6 5 1 5 101 Beach Road Strand 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-17:00 10:00 -34.116570088652 18.824890851974

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang