Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Perfect Beach Holiday

Selfsorg

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.3
Veiligheid
4.3
Rupert J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Baie groter binne as wat ons verwag het. Nice. Ons het baie lekker gebly, natuurlik. Miskien net 'n voorstel. Parkering was veilig ens. Maar miskien 'n parkering agter hekke of iets soortgelyks.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adele G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Uitstekende ligging, baie gemaklik en ruim. Heerlike sielsrus teen die see! Eenheid is goed toegerus: van kombuistoerusting, breekware, eetgerei, verwarmer, wasmasjien tot skottelgoedwasser. Baie gemaklik vir 'n gesin van 4. Kan dit beslis aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elbe J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Sep 2023

Wens ons kon langer kuier. Maryna hulle is baie vriendelik mense. Die uitsig is prentjie mooi. Wens net mense wil nie ons mooi strand so vuil mors, maar dit niks met verblyf of eienaars te doen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Glen
Perfect Beach Holiday
Thanks Elbe. Welcome back any time!

Judy D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Apr 2024

Heerlik gebly. Ons het heerlik gebly. Die eenheid is naby winkels geleë. Die restaurant langs is besig en speel harde musiek op Vrydae en Saterdae aande.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Sep 2024

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Chris J V
Kort verblyf
3.4
Mrt 2024

Nie lekker gebly nie. Het my ma van 86 jaar saamgevat en die trappe klim is 'n probleem.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
Glen
Perfect Beach Holiday
Hi, Chris. Baie jammer dat die trappe vir julle 'n probleem was. Ek het nou die advertensie verander om te toon dat daar nie 'n hysbak is nie.

Zanel W
Kort verblyf Besigheidsreis
4.4
Jul 2023

Very nice place. Very nice, will definitely recommend this place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Glen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 101, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcb154b31308efd95b22e827792858e6a28a53acb6c540bbe736a45142b79a63b65960b0001a4a6fb365d7d810e6eac8d7c26?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 5) 7 5 1 5 101 Beach Road Strand 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-17:00 10:00 -34.116570088652 18.824890851974

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang