Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Perfectly Beautiful

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Erasmus V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Uitstekend. Baie goeie diens! Vriendelike en goeie mense. Sal beslis weer by Perfectly Beautiful bly. Dankie vir julle gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kesh M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Thank you for accommodating us. We really enjoyed our stay. Comfortable, warm and cosy during the cold winter evenings. Clean facilities. Friendly owners who care for their guests.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nelma
Perfectly Beautiful
It was lovely to host the couple.

Yvonne V
Kort verblyf
5.0
Feb 2024

Fantastiese gastehuis - bespreek gerus. Vriendelike eienaar sonder om inbreuk te maak op ons privaatheid. Kamer was perfek, matras en linne - puik. Genoeg pakplek vir langtermynverblyf. Geen loadshedding en goeie WiFi. Waterstroompie by die kamervenster wat afgeskakel word snags, dra beslis by tot die rustige atmosfeer. Ek was vir 6 dae ingeboek en sou nie geweet het dis 'n besigheidsperseel nie as die eienaar nie vooraf gesê het nie. Alles werk soos dit moet. Nooit onveilig gevoel nie, veiligheidsdeur voor die buitedeur, ek kon die deur ooplos, sodat daar vars lug kon inkom sonder om bang te wees. Lugversorger beskikbaar wat beslis gehelp het teen die hitte. Bonus is Preller inkopiesentrum wat so naby is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nelma
Perfectly Beautiful
Baie dankie, Yvonne! Dit was lekker om julle as gaste te hê.

Retief M
Kort verblyf
5.0
Nov 2023

Sal volgende keer weer van hulle gebruik maak. Baie lekker daar gebly, alles was skoon en netjies met 'n lekker groot badkamer. Parkering deur die dag is net effens knap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adrie P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Netjies, modern en veilig. Perfectly Beautiful het alles wat jy nodig het. Dit is in 'n goeie ligging naby alles geleë. Ons is met gasvryheid en vriendelikheid ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dolla D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Aangenaam verras. Wonderlike nagrus met elektriese kombers, groot pluspunt as Bloemfontein koue nagte het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paula-mari C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2023

Heerlik gemaklik. Baie goed geleë. Mooi en netjies. Alle nodige bykomstighede, asook goeie aandag aan detail. Haardroeër, tweepunt-plugs, borde, koppies, yskas, ens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nelma
Perfectly Beautiful
Baie dankie Paula -mari. Dit was lekker om julle te huisves.

Glynnis M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Happy. Happy with my stay, clean, and was received very friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nelma
Perfectly Beautiful
Was lovely hosting you.

Line G
Kort verblyf
5.0
Feb 2023

Netjiese, gerieflike verblyf. Baie dankie vir vriendelike diens. Die plek was baie netjies en skoon. Het lekker geslaap. Dit het ook baie gehelp dat die plekkie vir beurtkrag ingerig was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nelma
Perfectly Beautiful
Line en haar ma was 'n plesier om te hê as gaste. Hulle het alles mooi netjies en opgeruim gelos voor hulle vertrek het. Hulle is enige tyd welkom by ons.

Nozizwe O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

I enjoyed privacy, cleanliness and quietness. What I like most is that the place is close to town, malls and other places of interest.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Nelma Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Paul Roux 3, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA20abb3105374bed76ae3112abff74d90bb773bb054fe23d903d8c5e076dcc8271eb91fa9ec8ba58cc61506beaa8bcd7844fc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 3 Paul Roux Dan Pienaar 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.0886017 26.2224557

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang