Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Perfekte Plek

  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: C.M. Van Der Heever-straat 11, Goodwood Landgoed, 7460, Wes-Kaap
  • Vanaf R600 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Perfekte Plek bied gerieflik gemeubileerde selfsorgverblyf in Goodwood Estate.

Gaste het 'n keuse om Perfekte Plekkie vir 1 of Perfekte Plekkie Tussen Familie te bespreek. Elke eenheid het 'n privaat ingang.

Perfekte Plek vir 1 is ingerig met 'n driekwartbed, en Perfekte Plekkie Tussen Familie het 'n stapelbed. Elke eenheid het 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet.

Elkeen van die eenhede het 'n kombuisie met 'n yskassie, 'n mikrogolfoond, 'n induksiebord, potte, panne, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n TV met Netflix, sowel as WiFi, is in albei eenhede beskikbaar.

Gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad en parkeerplek word voorsien.

Perfekte Plek is 450 m vanaf 'n kruidenierswinkel, 2 km vanaf die N1 City Winkelsentrum en 16 km vanaf die Kaapstadse middestad.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Kantoorgeriewe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 11 resensies vir Perfekte Plek
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Riana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • C.M. Van Der Heever-straat 11, Goodwood Landgoed, 7460, Wes-Kaap
  • Gaste dink Perfekte Plek het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: C.M. Van Der Heever-straat 11, Goodwood Landgoed, 7460, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9e8f0441d46e3ebef84b1a654a554949c33c7939c15cfc3dbc02005932215db2f25b77df5a2b849f29670dd2fc72ef24b7c3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 11 CM Van Der Heever Street Goodwood Estate 7460 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.89841 18.54672

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang