Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Perissa 38

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige R379 administrasiefooi per bespreking.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 12 Dec 2024 tot 10 Jan 2025.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 12 Dec 2024 tot 10 Jan 2025.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.

Die volgende dokumente word vereis om die bespreking te bevestig:
1. 'n Afskrif van ID/paspoort van elke volwassene
2. Bewys van verblyf (indien SA burger)
3. Ondertekende en voltooide besprekingsvorm en besprekingsreëls
4. Voertuigregistrasienommers

Die volgende is nie by die tarief ingesluit nie:
'n Breekskadedeposito van R1000.
'n Linnefooi van R500 vir verblyftydperke van 2 nagte.

Hierdie is 'n redidensiële kompleks en geraas moet vermy word.

Gaste onder 25 mag nie bespreek en by Perissa 38 bly sonder ouertoesig nie.

'n Uur lange skoonmaakdiens is vanaf Maandag tot Vrydag beskikbaar, maar sluit openbare vakansiedae en verblyftydperke van 2 nagte uit. Die diens sluit die opmaak van beddens, die skoonmaak van badkamers en braaigeriewe en die vee en was van vloere in. Skottelgoed word nie gewas nie.

Die sleutel vir die eenheid kan tussen 14:30 en 21:30 by die opsigter by Santorini afgehaal word. Die sekuriteit by die hek sal jou na die opsigter se kantoor beduie. Hy het die sleutels en aanwysings tot die eenheid. Die sleutels kan weer hier afgegee word wanneer gaste vertrek.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 2 173
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 173
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ocean-rylaan 101, Santorini Landgoed, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa4ce2a3f05ec059cfd82d8e3d6ce2ae06fce6f55f45ea7b6b0b2c31add5fc450802c676124c3a0fd3738356b21f244e85a52?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 173 per nag (plek vir 6) 23 5 1 5 101 Ocean Drive Santorini Estate 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.524816221061 31.226233094931

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang