Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Perissa 64

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Baie goed

Netheid
3.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
3.6
Diens
4.4
Veiligheid
4.9
Nonduduzo Ntenhle Thobekile M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2023

It was nothing short of amazing. Beautiful scenery. I loved how welcoming the people were. Friendly staff and how everything was close by.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karen
Perissa 64
Thank you for the review. The unit is a secret jewel in our pocket. We look forward to your next visit.

Charles R
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Jan 2023

See stars. Great view, easy but steep walk to the beach.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Karen
Perissa 64
Thank you for the great review. Between the stars and the sea, you have magic at this unit.

Dean K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2022

Was worth every minute. Quiet, close to pool and beach.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan V
Lang verblyf Gesin met klein kinders
3.2
Mrt 2022

Worst stay ever. Broken TV, broken stove, water leak on DB board, TV was replaced the afternoon before we left, the other problems was still not solved. No aircon. The ad made it sound like you are right on the beach. To travel with a 2 year old and 2 month old to the beach was almost impossible. The parking for the unit was far away, being an inconvenience. The cleaning staff never used a face mask. There was 3 teaspoons, the cutlery was almost non-existent. Not one sharp knife, not even a vegetable peeler or for that matter a sharp knife to cut with. Had to go and buy a salt and pepper shaker because the ones in the unit had no lid or bottom. Not even an egg lifter. We asked for an inventory list. Never received one. Not even one coat hanger to hang your clothes. The garage door could not open and close properly. This unit is just not worth the money they ask!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Marilize V
Lang verblyf Gesin met tieners
4.2
Jan 2021

Perissa 64 was net ongelooflik lekker! Die ligging, die uitsig, die klank van die see. Wow! Ons wil sommer binnekort weer teruggaan. 'n Onvergeetlike vakansie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Colin T
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Nov 2020

Awesome, relaxing and just what one needs. Awesome location. Amazing views and beach is super cool.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Althea F
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Mrt 2020

Enjoyable stay at the unit. The only downfall is that no bath towels are provided. The kitchen blinds don't look very healthy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Hans S
Lang verblyf Gesin met klein kinders
2.8
Des 2020

Renovators dream. Die plek was 'n teleurstelling in alle opsigte. Die plek het baie aandag nodig en is erg verwaarloos. Om te begin, die kamers se kussings is om van naar te word en het muf op. Die beddegoed is op geslaap en nie vars oor getrek nie en die gordyne hang nie eens op elke hakkie op die rail nie. Die hoofbadkamer se stortgordyn het groen mufkolle op gehad, die toiletbak is gebreek en sommer geplak. Dan word daar ook glad nie storthanddoeke voorsien nie en nadat ons daarvoor gevra het is 'n stel afgelewer om net weer die Woensdag gevat te word en ons eers weer moes bel. Die beddens se matrasse moes al lank al vervang word vir al drie kamers. Die kaste was ook nie skoon nie en die koesyne se verf dop al af. Die grootse teleurstelling was die kombuis. Die eetgerei is oud en onvolledig. Skeplepels, eierspane, braaitange is pateties. Die potte was almal aangebrand en ons moes ons eie pan gaan koop, want die een wat verskaf is is goed vir die asblik. Daar word ook nie 'n mop of besem in die eenheid gelos nie so as iets mors kan jy dit nie eens opvee nie. Dan was daar 'n yskas wat nie behoorlik koud gemaak het nie en nog minder gevries het. Na 'n klagte is 'n vervanging gestuur maar die tipe ding is onverskoonbaar. Die broodrooster het ook nie gewerk nie en moes ook vervang word. Die klererak buite was gebreek en kon dus nie gebruik word nie. Die Weberbraai is nie geskik vir 'n winderige balkon nie en van die shutters voor die vensters kon ook nie toemaak nie. Die eenheid het dakwaaiers in elke kamer maar die goed is so oud soos die berge en die bedrading na 'n muurprop laat veel te wense. Vir die prys sou mens verwag dat daar ten minste lugversorging is. Dan word daar ook nie eens 'n dekodeerder aangebeid nie wat in my opinie nie 'n opsionele ding behoort te wees nie. En as jy jou eie bring moet jy maar sorg dat dit 'n ou een is want die skottel werk nie met 'n Explora nie. Die kersie op die koek is geen WiFi. Dit behoort 'n standaard te wees in enige chalet van die aard. Die estate is baie mooi en ek is seker daar is goeie eenhede in Santorini maar Perisa 64 is nie een van hulle nie alhoewel hy baie potensiaal het.

Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Debbie R
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2019

Heerlik ontspannend. Plek is netjies en naby die see en het 'n lieflike uitsig en balkon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karen
Perissa 64
Goeiemore Debbie, Baie dankie vir die mooi resensie, ons sien uit daarna dat u weer by ons bespreek. Groete, Karen

Danie G
Kort verblyf
4.8
Apr 2019

Dit was asemrowend met die see-uitsig. Dit was absoluut die moeite werd, met die lekker see-uitsig en swembad, die plekkie is netjies en met als wat jy nodig het. Sal definitief weer daar bespreek. Dankie vir als Karen.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karen
Perissa 64
Goeiemiddag Danie, dankie vir die mooi resensie, ek sien uit daarna dat u weer by my bespreek. Groete Karen von Wielligh

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Karen Geverifieer

Eiendomme 40

Resensies 567

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf R2 046
R2 046 R1 739
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 046
R2 046 R1 739
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ocean-rylaan 101, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7bfc19900215336014b96e36d8ba6219862836311d3b5b48f08b6d10797a1021aedca5b77bad6b66d37e4171cd0d20b0648e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 046 nouVanaf R1 739 per nag (plek vir 6) 14 5 1 5 101 Ocean Drive Ballito 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.523268289562 31.226514240614

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang