Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Daytonaweg 73

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Christine V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Rustig, skoon, netjies en gerieflik. Bitter baie lekker gebly. Sal Daytona 73 aanbeveel vir enige iemand wat 'n lekker wegbreek soek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Inéz
Daytonaweg 73
Baie dankie. Ook dat jul ons plekkie so netjies gelos het. Jul is altyd welkom.

Maretha V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Soos altyd fantasties in Jongensfontein! Ons het 'n heerlike April vakansie in Daytonaweg gehad. Die huis was baie skoon, netjies en ruim. En teenaan die see! Die geluid van die branders word tot binne die huis gehoor! Inéz was baie behulpsaam. Ons kom beslis weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Inéz Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 8 maande

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 17 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Daytona-weg 73, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3616e6f58c8b6bd06487d31d7e95444fe53b06f5b633ecc3e89d9b5eaae809696e222558241846cc2fcd63f16f167b4b7fe3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 5) 2 5 1 5 73 Daytona Road Jongensfotein 6675 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.42116405723 21.34875701984

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang