Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Daytonaweg 73

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Daytona-weg 73, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Daytonaweg 73 het 2 woonstelle en is in die gewilde kusdorpie Jongesfontein in die Wes-Kaap geleë. Dié strandfront-eiendom bied selfsorgverblyf en is ideaal vir 'n gesinsvakansie aangesien die area ideaal is vir visvang, branderplankry en ander strandbestemming-aktiwiteite.

Die eerste woonstel Periwinkel Daytonaweg 73 met 'n terras en see-uitsigte bied slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n leefarea en 'n kombuis. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Albei slaapkamers deel die gebruik van die badkamer wat toegerus is met 'n stort, toilet en wasbak. Linne word voorsien.

Die tweede woonstel Elwe Daytonaweg 73, bestaan uit 4 slaapkamers, met die hoofslaapkamer gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n toilet, stort en wasbak. Die tweede slaapkamer is ook ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het, en die vierde slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens. Die ander 3 slaapkamers deel 'n badkamer wat toegerus is met 'n toilet, stort, bad en wasbak.

Alle ligte word deur sonkrag aangedryf en daar is ook ’n sonkrag-aangedrewe laaipunt vir selfone en skootrekenaars.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Inéz Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 8 maande

Ligging

  • Daytona-weg 73, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
  • Gaste dink Daytonaweg 73 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 17 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Daytona-weg 73, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3616e6f58c8b6bd06487d31d7e95444fe53b06f5b633ecc3e89d9b5eaae809696e222558241846cc2fcd63f16f167b4b7fe3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 5) 2 5 1 5 73 Daytona Road Jongensfotein 6675 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.42116405723 21.34875701984

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang