Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Periwinkle 4

Selfsorg

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.4
Veiligheid
4.7
Fanie A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Will book again. We had a wonderful time, location is great, place is clean with a breathtaking view.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rané
Periwinkle 4
Good day Fanie, Thank you for sharing your holiday experience with us and giving your stay a great rating! Kind regards, Just Property Margate

Janie V
Kort verblyf
4.8
Jun 2024

Aangename verblyf goed toegrus, alles wat nodig is, baie geniet. Perfekte uitsig, veilige terrein, lieflike eenheid.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rané
Periwinkle 4
Good day Janie, Thank you for sharing your holiday experience with us and giving your stay a great rating! Kind regards, Just Property Margate

Hannelie V
Lang verblyf Gesin met klein kinders
3.2
Jan 2024

The kids enjoy themselves. The stay was great. Just recommend that the gas braai needs a deep clean before new guests arrive. The steps are very dark at night because the lights are not working. The parking was a problem but was sorted later.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Roelien K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2022

Ons het ons verblyf so geniet. Dis 'n pragtige, ruim plek met die mooiste uitsig. Die huisie is geskik vir enige gesin en ons sal dis hoogs aanbeveel vir enige persoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annerien V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2022

Baie lekker plekkie. Kyk asb. net na die buitedek, dit is heel los aan die slaapkamerkant. Die voëls wat nes maak in die dak is nogals erg, want hulle bring heeltyd groot bolle toiletpapier van waar ook al om hulle nes te maak en dis nie so lekker as dek met bolle toiletpapier bestrooi is nie. Parkering is nogals 'n probleem, gelukkig kon ons die motorhuis van die ander woonstelblok gebruik. Verder is dit baie lekker en ek sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sharon C
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Apr 2022

Very enjoyable. Beautiful location. Comfortable and clean. Just be careful of railing in main bedroom. Loose and dangerous.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Rané
Periwinkle 4
Good day, Thank you for sharing your holiday experience with us and giving your stay a great rating. Will have a looking at the railing in the main bedroom and get it sorted. Kind regards, Just Property Margate

Penelope M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Okt 2021

My stay was the best. The view and the beace distance, I loved it. See stars

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Rané Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 663

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R1 040
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 040
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Milton Laan, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0d349988813e7891680e06e0cdc8e78a8c8c867478fa35e1c3ddfe2af80371496df08d19af5b93fadf1ecae248512905dd43?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 040 per nag (plek vir 6) 7 5 1 5 Milton Lane Ramsgate 4285 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-23:00 09:00 -30.890766736263 30.348147552184

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang