Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Periwinkle Blue

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 96 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.4
Chrisna D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Baie ruim and pragtig gemubileerde huis! Die huis was bo verwagting groot, ontsettend mooi en baie goed toegerus met alles wat jy denkbaar sal benodig. Die uitsig is ongelooflik en dis om die draai van die dorpie (kan maklik stap). 'n Wonderlike plek om oor te bly in Clarens! Kommunikasie was ook uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cathrina G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Asemrowend. Baie netjies, loopafstand van restaurante. Alles wat mens nodig het. Asemrowende uitsig en stil. Ek sal enige tyd weer teruggaan. Hoogs aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chavonne A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Aangenaam. Ons het 'n aangename tydjie gehad, en baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Debbie G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Loved it. Very comfortable beds, ideal location, has all you need.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anita D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Ongelooflike uitsig & stil, puik huis + daaglikse skoonmaak. Sal weerkom! Heerlike verblyf met asemrowende uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Elmarie L
Kort verblyf
4.6
Apr 2024

Lekker wegbreek naweek met verblyf wat lekker is om na terug te kom. Hi, baie dankie, was heerlik gewees! Ware weergawe van die foto's en alles mooi skoon en stylvol.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Liza S
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Sep 2024

Baie lekker gekuier. Ons het lekker gebly. Dink net die huis is verouderd (handdoeke en linne). Die prys vergelyk met baie ander soortgelyke, maar meer luukse akkommodasie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Charmaine G
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Jan 2024

Lekker. Mooi huis maar matrasse op grondvloer oud en ongemaklik. Gloeilampe orals stukkend. Veranda buite verder ok.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
5.0

Patrick M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2023

Absolutely delightful stay. Lovely, comfy, cosy home. We had a wonderful time with our friends. The home is well-appointed cosy and comfy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Boyd C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2023

Clean. Neat, well-stocked and the house keeper was fabulous. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Gavin Geverifieer

Eiendomme 11

Resensies 671

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R4 400
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R4 400
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Der Merwe-straat, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY3ODY2YjY3LThkYmEtNDUxOC05YWQwLWNmYmY2YjZmMmM3YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 400 per nag, vir 8 mense 96 5 1 5 Van Der Merwe Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.514288764198 28.423704314179

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang