Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Periwinkle Blue

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Gavin Geverifieer

Eiendomme 11

Resensies 663

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 96 resensies vir Periwinkle Blue
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.6/5
Chrisna D - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrisna D

Baie ruim and pragtig gemubileerde huis!

Die huis was bo verwagting groot, ontsettend mooi en baie goed toegerus met alles wat jy denkbaar sal benodig. Die uitsig is ongelooflik en dis om die draai van die dorpie (kan maklik stap). 'n Wonderlike plek om oor te bly in Clarens! Kommunikasie was ook uitstekend.

Cathrina G - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cathrina G

Asemrowend.

Baie netjies, loopafstand van restaurante. Alles wat mens nodig het. Asemrowende uitsig en stil. Ek sal enige tyd weer teruggaan. Hoogs aanbeveel.

Chavonne A - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chavonne A

Aangenaam.

Ons het 'n aangename tydjie gehad, en baie lekker gebly.

Debbie G - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie G

Loved it.

Very comfortable beds, ideal location, has all you need.

Anita D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anita D

Ongelooflike uitsig & stil, puik huis + daaglikse skoonmaak. Sal weerkom!

Heerlike verblyf met asemrowende uitsig.

Elmarie L - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie L

Lekker wegbreek naweek met verblyf wat lekker is om na terug te kom.

Hi, baie dankie, was heerlik gewees! Ware weergawe van die foto's en alles mooi skoon en stylvol.

Liza S - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Liza S

Baie lekker gekuier.

Ons het lekker gebly. Dink net die huis is verouderd (handdoeke en linne). Die prys vergelyk met baie ander soortgelyke, maar meer luukse akkommodasie.

Charmaine G - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine G

Lekker.

Mooi huis maar matrasse op grondvloer oud en ongemaklik. Gloeilampe orals stukkend. Veranda buite verder ok.

Patrick M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patrick M

Absolutely delightful stay. Lovely, comfy, cosy home.

We had a wonderful time with our friends. The home is well-appointed cosy and comfy.

Boyd C - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Boyd C

Clean. Neat, well-stocked and the house keeper was fabulous.

See stars.

Henri K - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henri K

Ons verblyf gedurende die Paasnaweek in Periwinkle Blue was topklas. Die ligging, uitsig, netheid en ruimte van die woning sal nie sommer geëwenaar kan word nie!

Dit was 'n groot bederf dat Dina elke dag stiptelik ingekom het om skoon te maak en op te ruim. Die gasstoof is ook 'n bonus tydens beurtkrag. 'n Ketel vir die gasstoof sal help!

Minette M - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Minette M

'n Huis weg van die huis.

'n Lieflike huis met ruim slaapkamers, sitkamer, eetkamer en 'n groot kombuis. Die huis is toegerus met alles wat mens nodig het. Mooiste uitsig en loopafstand van winkels en restaurante. Inklok en uitklok was maklik en vinnig. Goeie waarde vir geld.

Leigh W - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leigh W

Outstanding.

This is a beautiful home, well-equipped, immaculate, sparkling clean, and spacious and each bedroom has an en-suite bathroom. We travelled with friends to a wedding in the area and we're so glad we found Periwinkle Blue. Really close to town, but peaceful and perfect in every way. Thank you.

Marthea S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthea S

Kos vir ons siel gewees.

Ons het die huis al 'n paar keer gehuur en was nog nooit teleurgesteld nie. Wonderlike ligging, stapafstand na die winkels en restsurante. Pragtige berguitsigte. Goeie, vriendelike ontvangs deur Gavin. Baie dankie aan Dina wat elke dag inkom om die huis op te ruim - wat 'n bederf. Sien julle Juliemaand weer.

Nicoleen T - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicoleen T

Pragtige uitsig.

Heerlike ruim huis, goed geleë om die dorp per voet te kan verken, maar uit die (buzz), met 'n pragtige uitsig oor die berge. Dolores het ons heeltyd op hoogte gehou van enige krag- en waterprobleme wat voorgekom het, wat baie waardeer word.

Kelly F - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kelly F

Two families with teenagers.

We had a wonderful stay at Periwinkle, it is far enough out of town and also close enough to walk into town which is such a treat. The house was clean and as advertised, the helper is a wonderful lady and such an added bonus.

Johan C - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan C

Ruim, stylvol en gerieflike akkommodasie.

Ons het heerlik gekuier in hierdie gerieflike huis wat binne stapafstand van alle kuierplekke en winkels is. Die huis is goed toegerus met alles wat jy sal nodig kry en ons kan regtig oor niks kla nie. Dina, die vriendelike huiswerker, het elke dag die huis netjies opgeruim en skottelgoed gewas. Ons sal beslis weer hier wil kuier wanneer ons Clarens in die toekoms besoek.

Willem K - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willem K

Oornag in Clarens op pad Drakensberg toe.

Baie aangename huis, ruim kamers elk met ondevloerse verhitting en TV's. Baie goeie ligging. Sal maklik weer terug wees vir 'n langer kuier.

Sarita E - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sarita E

Ons het baie lekker gebly In Periwinkle Blue.

Die huis is baie ruim, netjies en goed toegerus. Pragtige uitsig en stil omgewing.

Brendan M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Brendan M

Nice and close to town centre.

Great views, lots of space.

Jaco V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco V

Dankie vir al die mooi herinneringe in so spesiale plekkie.

Ons het baie lekker gebly. Die huishulp was baie behulpsaam en altyd vriendelik. Die eetkamer se stoele kan doen met oortreksels en daar was nie genoeg koeldrankglase beskikbaar nie.

Brigitte G - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Brigitte G

Goed ingerig vir ons groep.

Dit is 'n baie lekker kuierhuis met genoeg spasie. Mooi dekor. Die tuin is goed versorg. Ons beveel aan dat 'n vleisbak en slaailepels aangekoop word. Die buitetafel is baie verweer en dus is die oppervlakte oneweredig, wat gelei het tot die breek van glase.

Keith V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Keith V

Stunning house with a beautiful view and close to town centre.

The house is well laid out. Rooms are very tastefully furnished. The beds and bedding were wonderful resulting in a good night's rest. The house was neat and clean and well equipped. The furniture was comfortable and the views were stunning.

Moira M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Moira M

Loved the house. Beautifully appointed and decorated. Kitchen well equipped.

Maybe some better pillows would be my only recommendation. And WiFi.

Senicia B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Senicia B

Dit was werklik amazing.

Lekkerste kuier opset, met mooiste uitsig. So netjies en gemaklik. Die skoonmaak hulp is baie betroubaar en behulpsaam. Baie dankie.

Zanré B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zanré B

Baie lekker blyplek.

Die plek is baie netjies. Ons het vreeslik lekker gebly.

Mark M - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark M

Simply superb, spacious, comfortable spotlessly clean.

Had a great 3 nights, excellent location and very comfortable.

Nico B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico B

Baie lekker gebly. Sal vir seker weer daar bly.

Lekker ruim huis met 'n mooi uitsig. Lekker naby al die winkels en kuierplekke.

David W - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David W

Large, clean, comfortable and modern.

I enjoyed the set out of the unit, 4 bedrooms - 2 up stairs with a sitting area and balcony. 2 Downstairs, with sitting room, dining room and kitchen. Each bedroom has underfloor heating and en suite bathrooms, as well as TV's. Big unit, accommodates 8 adults easily.

Lehandre V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lehandre V

What a wonderful experience, we've stayed in many homes in Clarens and we can say with absolute certainty, that this was one of our favourite stays!

Exceptional value for money.

Wendy H - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wendy H

We found the space ample, but the lounge and dining room downstairs are not very comfortable. The lack of warmth in the 5 degree temperatures had a big role to play.

Periwinkle Blue is situated within walking distance from the main road of Clarens. The views are stunning and the position of the upstairs lounge area and bedrooms is lovely. However, the underfloor heating was not working in the lounge and dining room downstairs. We could not use that area until the manager, Gavin, arranged 2 gas heaters. He also sorted out the geyser as we did not have much hot water initially.

Ritha B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ritha B

Absolutely stunning. Perfect in every way.

What a grate place to stay. Beautiful and everything you needed. Good for the soul. Grateful.

Lisa C - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa C

Lekker ruim huis in 'n pragtige tuin, naby aan alles.

Die ruim, stylvolle huis, met baie kuierhoekies binne en buite, het 4 slaapkamers, elk en-suite. Baie goeie opsie vir volwasse mense wat privaat saam wil bly en kuier. Ek beveel wel aan dat beddens, linne en kussings vervang moet word, dit is baie oud en slaap nie meer lekker nie.

Lezanne N - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lezanne N

Ons het vir 4 aande lekker gekuier.

Ons was daar saam met ons klein kindertjies en hondjie. Ons sal graag weer hier bly. Die huis is lekker ruim, baie netjies en mooi. Die tuin was groot en lekker vir ons klein kindertjies (3 jaar en 1 jaar oud) en hondjie. Al die kamers het ondervloerse verhitting en 'n TV in die kamers. Die kombuis is lekker groot, die huis leef maklik.

Dolf D - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Dolf D

Fantastiese blyplek.

Alle verwagtinge oortref, baie netjiese blyplek. Sal beslis weer daar gaan bly.

Susan R - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Susan R

The house was centrally located.

Revamp required to keep the house more functional. There was no Wi-Fi too. It needs a revamp as it was difficult to open the doors. The house had balconies but we couldn't open it so couldn't enjoy the view. The geysers were getting tripped every time and therefore couldn't have a hot water bath.

Michael C - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael C

Great location, bit of a mix of country life and exploring Clarens.

The house is very well located, close enough to walk easily to the main square, and far enough that you are able to rest properly. Great view as well. The property is nice and big, perfect for a group stay.

Emile S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emile S

Baie lekker sonder moeite.

Aangenaam verras met die wonderlike plek, sal vir seker weer daar tuisgaan!

Louretha V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louretha V

Gemaklik en pragtig.

Heerlike atmosfeer en pragtige dekor. Sal beslis weer hier kuier.

Vasti R - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vasti R

Onvergeetlik.

Dit was skoon en mooi. Dit is altyd lekker om te kan teruggaan. Die werksdame, Diana, is behulpsaam, netjies en stiptelik. Ons het baie gerieflik gebly en heerlik gekuier.

Carol D - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol D

A beautiful, relaxing family home.

Periwinkle Blue was absolutely perfect. It has a stunning garden and is completely private. Each of the 4 bedrooms has it's own bathroom which we really appreciated. It felt like home away from home.

Louise S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Louise S

Pragtige huis, gerieflik en goed ingerig. Goeie ligging. Pragtige uitsig.

Beveel Periwinkle Blue aan vir verblyf in Clarens.

Brian H - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Brian H

This place is amazing.

I will be going back.

Paula S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Paula S

Perfect location to the town square with spectacular views.

Constructive feedback: No Wi-Fi, replace DStv B&B bouquet with Wi-Fi. No coffee machine. Some cutlery needs replacing. 90 out of 100.

Johannes R - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes R

Gerieflik en skoon.

Pragtige, ruim huis met alles wat mens mag nodig kry. Privaat met mooi uitsigte, maar naby genoeg aan die winkelsentrums om te stap.

Rochelle V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Rochelle V

Lieflike vakansiehuis met baie spasie en karakter.

Groot, lieflike kamers, elk met eie badkamer. Goeie kwaliteit beddegoed. Verskillende kuierhoekies, genoeg vir almal. Bevat alles wat jy nodig het en nog meer. Beste vakansiehuis ooit. Sal definitief terugkeer.

Jocelyn K - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jocelyn K

It was a lovely house, but needs some maintenance. Location was great.

We had heavy rain, so the water was flooding into the top floor lounge from the balcony. A few repairs needed but nothing that compromised the quality of our stay.

David S - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
David S

Convenient and comfortable place.

Comfortable house with all you need. Lovely views and a short walk to town. Definitely recommended, and will be back.

Zandile D - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Zandile D

Awesome and comfortable

We are definitely coming back. We loved the space to ourselves.

Lia C - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Lia C

Onpersoonlike, koue huis.

Net die 2 kamer se ondervloerverhitting was aan. Verder was die huis yskoud, onpersoonlik, niks om koffie te maak.

Christa F - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa F

Great house for a bigger group.

Great house, lovely rooms, has everything one needs, love the fact that all 4 bedrooms are en-suite. Needs a bit of maintenance in general.

Anin S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anin S

Baie gemaklik, netjies goed ingerig en huislik...

Sal verseker weer by Perriwinkle Blue gaan bly, het niks meer nodig nie!!! Mal oor die huis!!

Mari S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari S

Uitstekende, netjiese verblyf.

Hierdie gastehuis is ‘n juweel. Uitstekende, netjiese verblyf met alles wat jy nodig het. Gavin, die besprekingsagent, het uitstekende diens gegee en in al ons behoeftes voldoen. Ons het ‘n wonderlike, rustige naweek hier deurgebring. Die kwilte op die beddens is pragtig en skep ‘n luukse, huislike atmosfeer. Ons kom definitief weer terug en sal die akkommodasie vir almal aanbeveel.

Therine M - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Therine M

Alles was wondelik gereël en puik. Elke dag was daar ‘n skoonmaker wat skoongemaak het en skottelgoedgewas het. Ruim huis met lieflike kamers. Alles was wonderlik. Sal beslis weer daar gaan bly.

Baie sentraal geleë, ruim huis met 4 slaapkamers. Lekker kuierareas met braai en mooi tuin. Heerlike sonskyn in kamers in oggend. Uitstekende waarde vir geld. Mooi uitsig en stil al is jy net ‘n klipgooi uit die hoofstraat van Clarens.

Kruger H - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kruger H

Baie nice huis en loopafstand van alles.

Huis is baie mooi, kort meer ligte vir loadshedding, anders is alles awesome.

Lindie G - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindie G

Uitsig!

Het langnaweek bespreek vir my man se verjaarsdag. Was 'n fantastiese huis met die mooiste uitsig. Ons wou nog langer vertoef. Fantastiese ligging naby die middedorp. Dankie, Dina, vir al jou hulp.

Estelle P - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle P

Fantasties!

Hierdie huis is absoluut fantasties! Daar was niks om oor te kla nie. Huis het alles wat jy benonidig, view is amazing en lekker loopafstand van die dorp af! Sal enige tyd teruggaan.

Schalk V - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Schalk V

Perfekte ligging indien jy sommer wil stap na restaurante. ens.

Heerlike ruim huis. 4 kamers. Naby aan alles.

Stephan J - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan J

Periwinkle Blue is baie gerieflik toegerus, netjies en blink skoon.

Ek sal weer daar gaan bly as ons weer Clarens toe gaan. Geen twyfel nie. Absolute waarde vir geld. Mooiste uitsig van die berge en dit is letterlik in die dorp. Ek sal dit vir enige iemand kan aanbeveel.

Yolandy G - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandy G

Die foto's op die webblad was pragtig, maar die werklikheid het dit by verre oortref, die interieur was prentjiemooi en die uitsig asemrowend!

Die tuin 'n lushof en die uitsig natuurlik asemrowend! Die huis is baie gerieflik ingerig met genoeg privaatheid vir elke kamer. Ook gerieflike stapafstand van die middedorp af. Ons het 'n heerlike tyd gehad, baie dankie!

Darnel V - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Darnel V

Baie netjiese plek met stiptelike en vriendelike ontvangs.

Die huis en alles wat jy nodig het vir 'n aangename naweek/vakansie, mooi uitsig oor die berge en baie stil omgewing om te rus alhoewel dit teen die dorp is.

Maria E - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Maria E

We liked it very much. Will book here again.

All was super, but for one thing: gas for the fireplace was enough for one night only and we were there two nights.

Elizabeth D - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth D

Die huis is pragtig versier en 'n mens het 'n wonderlike uitsig vanuit bykans elke vertrek.

Dit is 'n kort stapafstand van die restaurante en winkels af.

Hester M - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester M

Lieflike woning. Baie spasie, pragtig gemeubileer.

Ons groepie was aangenaam verbaas oor die pragtige woning. Die toegangspad vanaf die hoofpad is 'n grondpad en effens skuins as jy soos ons met Harleys ry. Die huis is pragtig, goed uitgelê, elke kamer het 'n en suite-badkamer. Baie ruim, groot kombuis en lekker kuierplekkies om die huis. Ek kan dit aanbeveel. Sal beslis weer daar bly.

Maretha H - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Maretha H

Heerlik.

Lieflike huis, mooi uitsig. Diens is uitstaande.

Zaira S - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zaira S

Uitsig asemrowend.

Ons het as familie heerlik gekuier. Verblyf was wonderlik en uitsig asemrowend. Sal definitief aanbeveel en definitief weer daar aandoen vir ons volgende besoek aan Periwinkle Blue.

Emma C - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Emma C

Amazing!

Met ons aankoms was Dinah reeds by die huis om ons te verwelkom en die sleutels te oorhandig. Die huis het al ons verwagtinge oortref. Voorwaar een van die beste plekke waar ons nog ooit vir 'n naweek oorgebly het.

Christell L - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christell L

Fantasties.

Kliëntediens was uitstekend. Plekkie volledig toegerus. Baie netjies en sleutels maklik bekombaar.

Esti S - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Esti S

Pragtige plek, heerlik gebly!

Uitsig vanaf stoep is 'n droom!

Angela R - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Angela R

It was a pleasant surprise.

A very upmarket accommodation. Clean. Close to town.

Ilse P - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ilse P

Ons verblyf was heerlik in die skoon, netjiese huis met meer as genoeg ruimte vir almal.

Ons verblyf in Periwinkle Blue was lieflik. Die eiendom is ruim, goed ingerig het 'n tuiskom-atmosfeer. Die dekor is pragtig en die linne is van goeie gehalte. Die huis is loopafstand van die dorp wat dit uiters gerieflik maak. Ons het nooit onveilig gevoel nie. In die kombuis is daar egter 'n te kort aan groot opskep lepels, eierspane en voorskote. Die vrou wat in die huis werk is baie vriendelike en behulpsaam.

Riaan V - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Riaan V

Luuks.

Netjies, skoon en goed ingerig.

Carel K - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carel K

Wonderful!

Excellent accommodation, spacious, clean, great view, excellent facilities.

Rene T - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene T

Periwinkle Blue was seker een van die beste plekke waar ons nog gebly het.

Wat 'n besonderse plek. Die kamers was almal pragtig gewees met lieflike dekor. Die kaggel, warm komberse en ondervloerse verhitting was absoluut 'n groot bonus vir ons koue nat naweek. Die kombuis is wonderlik toegerus met alles wat jy kan nodig kry. Ons sal baie graag weer hier wil bly.

Francesco M - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francesco M

Excellent.

Had a lovely stay with everything we needed.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Uitstekend.

Het 'n heerlike tyd gehad met als wat ons nodig gehad het.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Ronel V - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel V

Geselig, huislik, netjies, HEERLIK!

Periwikle Blue is 'n baie aangename, warm plek. Genoeg plek vir 'n hele familie om saam te kuier sonder om mekaar se pad te wees.

Lize G - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lize G

Goeie diens en fantastiese ligging.

'n Pragtige plek met 'n fantastiese ligging. Sal vir seker weer gebruik wil maak van jul dienste!

Riaan L - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan L

Verwelkomend.

Baie dankie vir die professionele manier waarop ons behandel is. Ons verblyf was aangenaam, warm en verwelkomend. Ons sal definitief weer oorbly.

Carol M - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol M

Beautiful home, wonderful view, everything you could possibly need for a weekend get away.

Very family friendly accommodation.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Pragtige huis, wonderlike uitsig, alles wat jy nodig het vir 'n wegbreeknaweek.

Die verblyf is baie gesinsvriendelik.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Eugene L - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eugene L

Perfek!

Rustige ervaring in 'n ongelooflike mooi deel van ons land.

Chazelle E - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Chazelle E

Skitterend!

Ons het die hele huis vir onsself gehad, en kon kies uit die 4 kamers. Ons het regtig lekker gebly en die stoep baie geniet.

Francisca S - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francisca S

Stil en rustig, netjies en skoon.

Ek het lekker gebly alhoewel dit eienaardig is dat daar geen interaksie is met die eienaar/bestuurder nie. Slegs Dina, die skoonmaker, is in die oggende teenwoordig en sy is baie behulpsaam. Ek moes dus ook help om gaste wat bespreek het te verduidelik hoe om toegang te kry tot hulle kamer. Die sleutels wat ek gekry het om die voorhekkie oop te sluit het net gewerk van binne. As ek dus wou toegang kry van buite het ek die motorhek oopgeskuif. Alhoewel daar skriftelik bevestig is dat daar 'n haardroër in die kamer is, was daar nie een beskikbaar nie. Ek het toe wel een in die kombuis opgespoor.

Kobus G - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus G

Ons het dit baie geniet!

Baie netjiese plek, goed toegerus en ligging baie na aan alles (loopafstand).

Elmerosa M - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elmerosa M

Baie oulike plekkie.

Ons het 'n lieflike tyd gehad. Die verblyf was ideaal vir ons as gesin. Pragtige kamers en volledig toegeruste kombuis. Almal is baie behulpsaam en vriendelik. Sal dit beslis aanbeveel.

Morne P - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Morne P

Wonderlike verblyf met beeldskone uitsigte.

Ons was 'n familie van sewe wat twee nagte by Periwinkle spandeer het. Die huis is goed toegerus en die kamers baie gemaklik. Die uitsig oor die Maluti's is besonders. Al ding wat hierdie praghuis kort is 'n bietjie "TLC". Klein goedjies wat aandag kort, maar wat nie mens se gemak belemmer nie. Die Weber-braai is lendelam en moeg, sy beste dae is verby. Diana was baie goed vir ons en het elke dag die huis kom regtrek. Ek beveel Periwinkle graag aan vir voornemende gaste - jy sal nie spyt wees nie.

Estelle V - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Estelle V

Die verblyf was baie gerieflik alhoewel die huis bietjie onderhoud benodig.

Die huis is baie goed geleë en baie gerieflik. Diana lewer 'n baie goeie skoonmaakdiens. Die huis benodig tans bietjie onderhoud om klein goedjies te herstel.

Marius S - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marius S

Verblyf is goed geleë, skoon, netjies en baie ruim.

Al negatief is dat die boonste vertrekke baie warm is, veral nou met die baie warm somer landwyd. 'n Lugreëlaar op die boonste verdieping sal 'n groot pluspunt wees. DStv-dekodeerder in een van die boonste vertrekke is ook buite werking.

Gloudina H - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gloudina H

Baie aangenaam!

Braaigeriewe was nie heeltemal voldoende vir 8 volwassenes nie.

Lizette F - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette F

Onvergeetlik!

Ons het werklik tuis gevoel in die pratige huis met n asemrowende uitsig. Die opregte gasvryheid het ons vakanie baie spesiaal gamaak. Ons kan werklik Periwinkle Blue aanbeveel. Baie dankie.

Duane R - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Duane R

Goeie waarde vir geld en besondere netheid!

Dankie vir die ongelooflike ervaring met die mooiste uitsig en vyfster-geriewe. Beslis aanbeveel vir enige families!

Nandi V - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nandi V

Lieflik!

Die kamers is baie mooi, skoon en netjies. Baie lekker geslaap en wakker geword met 'n pragtige uitsig. Baie goeie en vinnige diens.

Dineo M - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dineo M

Our Stay at Periwinkel Blue was worth every cent and we will return in the future

It was so refreshing to see the mountains and the entire environment. I do not feel like I missed out on anything during my time at Periwinkle Blue, because I really enjoyed my stay.

Leonie T - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonie T

Baie mooi, skoon, netjies en gasvrye diens, dankie baie!

Sien die sterre hieronder.

Nita V - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nita V

Fantasties! 'n Pragtige plek!

Baie netjies en goed toegerus, sal graag weer wil kom!

Anita B - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Anita B

Dit was baie lekker en gerieflik. Dankie!

Ons het baie lekker gebly.

Rachelle C - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Rachelle C

Dit was 'n ongelooflike en gerieflike naweek!

Periwinkle Blue het aan al ons verwagtinge voldoen. Baie dankie vir al die moeite!

Vanaf
Vanaf R4 400
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R4 400
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Der Merwe-straat, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY3ODY2YjY3LThkYmEtNDUxOC05YWQwLWNmYmY2YjZmMmM3YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 400 per nag, vir 8 mense 96 5 1 5 Van Der Merwe Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.514288764198 28.423704314179

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang