Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Perkijt 59d

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Perkijt-rylaan 59d, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 250 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Perkijt 59d is 'n selfsorgvakansiewoonstel in die skilderagtige Langebaan Country Estate. Die eiendom is binne maklike bereik van groot besienswaardighede en doendinge in die omtrek.

Die woonstel is geskik vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en sy en suite-badkamer is toegerus met 'n bad en stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Hierdie kamers deel 'n badkamer met 'n stort.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en wasmasjien. Die leefarea beskik oor 'n ontbyttoonbank met kroegstoele, 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV. Van die leefarea af lei 'n sonkamer met 'n etenstafel en 'n ingeboude braai-area wat oor die lowergroen omgewing uitkyk.

Gaste kan 'n verskeidenheid geriewe op die landgoed geniet, insluitend 'n swembad, 'n speelgrond met 'n putt-putt-baan, 'n klubhuis met 'n restaurant, 'n gholfbaan, fietsry- en voetslaanroetes, asook tennis- en sokkervelde. . Die woonstel het twee aangewese parkeerplekke op die perseel.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Estelle Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 2

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Perkijt-rylaan 59d, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 250
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 250
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Perkijt-rylaan 59d, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa1b09186d380f304237acdad5fc3024a5e778d3494dd1dbe2b08d40bbb93aa2019ff50fc81854180dc189030f52b97053de3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 250 per nag (plek vir 6) 59d Perkijt Drive Langebaan Country Estate 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 11:00 -33.074182366356 18.05631585582

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang