Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Perle Du Cap Guesthouse

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Edwin B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Best stay in Paarl. In the mountains, fresh water, clean and safe. Brilliant brilliant brilliant. Best in Paarl. Neat, tidy, clean and very friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kristien
Perle Du Cap Guesthouse
Good morning Edwin, Thank you for your nice review. But you were also great guests, and I hope to see you back in the future. Kristien

Annita L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Meer dan we hadden verwacht in alle opzichten. Die ligging was fenomenaal, 'n unieke uitsig. Pragtige en goedversorgde swembad, 'n oulike kamer, vriendelike ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantelle G
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mei 2023

Ons het dit baie geniet. Ons het sportbyeenkoms bygewoon en alles ter ondersteuning daarvan, was perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gehrard C
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2023

Baie gasvryheid, netjies. Mooi uitsig, heerlike ontbyt. Sal dit enige tyd aanbeveel by ons vriende.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Kristien
Perle Du Cap Guesthouse
Dankie Gehrard vir jou mooie woorde. Lekker naweek Kristien

Liza N
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Sep 2022

Pragtige uitsig oor Paarl. Ons was op 'n besigheidsreis. Die gastehuis is hoog teen die kant van 'n koppie geleë. Dit verskaf 'n baie mooi uitsig oor Paarl in die dag en dit is ook baie mooi om die liggies van die dorp in die nag te sien. Die kamers is baie goed toegerus en mooi versorg. Ons het heerlik ontspan na 'n dag se harde werk. Ontbyt was op die stoep bedien, wat ook uitkyk oor die berge. Pragtig, lieflike kossies, mooi kamers, en baie vriendelike personeel. Ons sal die gastehuis vir almal aanbeveel en self weer daar bly indie die geleentheid hom voordoen. Uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kristien
Perle Du Cap Guesthouse
Dankie Liza, vir die mooie woorde maar julle was ook baie nice gaste gewees. Ek wens jou een mooide dag verder. Kristien

Annabelle V
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2022

Pragtig, weelderig en ek wens ons kon langer bly! My familie en ek het een nag by Perle Du Cap oornag na afloop van 'n troue in Paarl. Ons kamers was vyfster en ons het heerlik daar gebly. Die omgewing is rustig en veilig. Kristien is 100% ingestel op die welstand van haar gaste en gaan uit haar pad om seker te maak alles is perfek. Die ontbyt was heerlik en ek wens ek kan in die somer weer daar bly om in daai pragtige swembad te baljaar!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kristien
Perle Du Cap Guesthouse
Thank you Annabelle, for your nice review. You were also fantastic guests of course. Wish you a nice day. Kristien

Pierre S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2022

Uitstekende ligging en waarde vir geld. Baie goeie verblyf en uitstekende gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kristien
Perle Du Cap Guesthouse
Thank you Pierre, And we hope to see you all again in the future. Kristien

Carol N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2022

Great stay in Paarl with friendly and attentive host. Comfortable accommodation with beautiful views.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kristien
Perle Du Cap Guesthouse
Thank you very much Carol for your nice words. I hope to see you back again. Kristien

Suné S
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2022

Fantastiese geriewe, netjies en als wat ons nodig gehad het was byderhand. Pragtige plek met die mooiste uitsig. Baie netjies en skoon en vriendelike en behulpsame gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2022

Baie lekker en rustig. Die personeel was vriendelik en behulpsaam. Die kamers is werklik baie ruim en netjies. Die omgewing was stil en baie rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kristien
Perle Du Cap Guesthouse
Dankie Leon, vir jou mooie woorde. Kristien

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Kristien Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R2 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Tarryn-laan 10, Paarl, 7646, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAca3609cbe41afe19602faeb034f22469ff15c169fccfce2ea9509895e0cc846c4c7d385f3c0e91d9f63570aa444d5d2731f2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag, vir 2 mense 18 5 1 5 10 Tarryn Avenue Paarl 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-18:00 11:00 -33.729131 18.953973

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang