Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Perle unter der Sonne

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Englie B
Kort verblyf
5.0
Feb 2024

Gerief, vrede, puik diens en besonderse mooi huis. Dit was een van die beste plekke waar ons nog gebly het. Tannie Kowie het heeltyd kontak gehou om seker te maak alles is in orde. Die plek is pragtig, gerieflik en die ligging is wonderlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sven
Perle unter der Sonne
Dear Englie, Many thanks for your kind review. That is much appreciated. It's good to hear that you enjoyed your stay. We hope that we can host you again in the future.

Ernest B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Heerlik. Baie netjies en baie lekker gebly. Sal beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sven
Perle unter der Sonne
Thank you Ernest for your kind review. We hope that we can host you again in the future.

Westwood Y
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2023

An awesome place to relax. Very spacious and very well-equipped.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sven
Perle unter der Sonne
Thanks for your kind review. It sounds that you enjoyed your stay. Hopefully we can host you again in the future.

Majiet E
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2023

Baie lekker, fantasties. Sentraal geleë. Gaaf en vriendelike mense. Cosy en netjies. Baie veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sven
Perle unter der Sonne
Thanks for your kind review. Hopefully we can host you again in the future.

Neo E
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2023

Wonderful and lovely stay. Friendly and honest. Nice location and is very clean. The family enjoyed staying with the pool and general area. We will definitely stay over again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sven
Perle unter der Sonne
Thanks Neo, for your kind feedback. We are happy that you enjoyed your stay. Looking forward to host you again in the future.

Brian S
Lang verblyf Gesin met tieners
4.4
Des 2023

Overall good, bedding very poor and pillows non existent. Bedding in need of serious attention throughout all 3 bedrooms. Their bedding is quite disgusting to say the least.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Sven
Perle unter der Sonne
Sorry to hear that you were not completely happy. We are constantly working on improvement. Regarding the bedding, we were under the impression that this had been resolved during your stay.

Sylvia T
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Mrt 2023

Mooi en netjiese woonstel! Die woonstel is baie netjies en modern. Ons is hartlik verwelkom! Al nadeel is dat wanneer die swembad en braaiplek gebruik word, 'n mens nie privaatheid het nie, omrede dit gedeel word met die hoofhuis se gaste.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Sven
Perle unter der Sonne
Thanks Sylvia for your review and for staying with us. Just let me give you a quick reply on your concerns: The shared Pool is as mentioned in the description. It is shared with one other unit and no difference to other guest houses. To Braai every unit has it's own privat area. For the Studio it is in front and far away from the place for the House. There is also a big table to sit for the Braai. Therefor I don't understand your comment in this regard.

Lorraine S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2022

Lekker ruim huis, veilg. Die huis het baie ruimte vir 'n groot gesin. Elke moontlike item wat jy benodig word voorsien. Alles is skoon en netjies en in werkende toestand. Die omgewing is baie veilig en rustig. Tannie Kowie is vriendelik en altyd reg om te help. Goeie waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sven
Perle unter der Sonne
Thanks, Lorraine for your nice review. We hope that we can host you again in the future.

Amber S
Kort verblyf
5.0
Mei 2022

Exceptional stay, perfect for families or large groups. House is big, beautiful and clean. All necessary amenities on hand. Truly a comfortable place to stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sven
Perle unter der Sonne
Thank you Amber, for your kind review. We hope that we can host you again in the future.

Amanda P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2022

Baie netjies en skoon plekkie. Eienaar baie vriendelik en hulpvaardig. Was baie skoon en netjies. Eienaar vriendelik en uit sy pad gegaan om ons te help.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sven
Perle unter der Sonne
Many thanks for your kind review. We hope that we can host you again in the future.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Sven Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 488, Paarl, 7646, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU3YzA3OTg3LWJlZWMtNGRmYS1iYjE2LTA1N2FhYzM2YzkzMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 29 5 1 5 488 Main Road Paarl 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -33.71358 18.96264

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang