Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Perlemoen 20

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Geraldine V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Rustig - Stilbaai is goed vir die siel. Dit was fantasties. Die gasvrou was so vriendelik en die eenheid was gerieflik en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sandra N
Kort verblyf
5.0
Nov 2023

Só tuis soos jou eie huis met die strand net 100 treë weg. Heerlik gewoon en baie vriendelike ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riana E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Lovely place, loved the stoep area and outside kitchen, although the owner stated this is only for 1-night stay-overs. Only missed an indoor shower, but my daughter enjoyed the hot outside shower. Nice braai area and the stoep is a great plus. Value for money for sure. Only the double bed creaked a lot when you move, the headboard area. Other than that we had a lovely stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annemie L
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2024

Heerlik rustig en veilig. Ons was net een dag daar, sou beslis langer wil kuier die volgende keer. Die huis is netjies en gerieflik en ons het heerlik geslaap. Dit is 'n lekker stapafstand van die strand en ons het ook lekker langs die pad gestap. Dit is baie skoon en 'n rustige omgewing, en die inwoners is baie vriendelik. Die eienares is ook baie vriendelik. Ek sal die plekkie definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Robbie R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Mei 2024

Ligging was great! Esther was baie vriendelik en hulpvaardig.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Charlotte L
1 nag
5.0
Feb 2023

Very convenient for the beach, helpful hostess. Very well situated for the beach, the hostess was very helpful with restaurant recommendations.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter S
1 nag
4.8
Sep 2023

Ruim woonstel met vriendelike gasvrou. Ons het in gure weer in Stilbaai arriveer, maar kon lekker ontspan en opwarm in die ruim woonstel. Daar was selfs 'n welkome gasstofie om water te kook en die gasvrou het vir ons ook drinkwater verskaf. Volle DStv was ook 'n plus vir die rugby. Sal weer hier kom bly!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juna V
1 nag
4.8
Jan 2023

Heerlik gerus na lang pad. Heerlike braaiplek en baie ontspanne omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Wilma D
1 nag
4.6
Des 2023

Baie naby aan die see, kan dit ruik en hoor. Baie gerieflike en gesellige oornagverblyf! Goeie waarde vir geld.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Perrin L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2023

We were comfortable. Our host was friendly and helpful. We were close to all the fun stuff Stilbaai has to offer.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Esther Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Perlemoenlaan 20, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5d7aa64985aa227695cbf0560d39ee480a0170855c0d3e0349f227fffecc1088f44bf9c9932e75fffb8a4d74d95b241eceea?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 3) 26 5 1 5 20 Perlemoen Avenue Stil Bay 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -34.38029645359 21.421196545277

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang