Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Perlemoen 20

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Esther Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 26 resensies vir Perlemoen 20
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5
Geraldine V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Geraldine V

Rustig - Stilbaai is goed vir die siel.

Dit was fantasties. Die gasvrou was so vriendelik en die eenheid was gerieflik en skoon.

Sandra N - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra N

Só tuis soos jou eie huis met die strand net 100 treë weg.

Heerlik gewoon en baie vriendelike ontvangs.

Riana E - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana E

Lovely place, loved the stoep area and outside kitchen, although the owner stated this is only for 1-night stay-overs.

Only missed an indoor shower, but my daughter enjoyed the hot outside shower. Nice braai area and the stoep is a great plus. Value for money for sure. Only the double bed creaked a lot when you move, the headboard area. Other than that we had a lovely stay.

Annemie L - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annemie L

Heerlik rustig en veilig.

Ons was net een dag daar, sou beslis langer wil kuier die volgende keer. Die huis is netjies en gerieflik en ons het heerlik geslaap. Dit is 'n lekker stapafstand van die strand en ons het ook lekker langs die pad gestap. Dit is baie skoon en 'n rustige omgewing, en die inwoners is baie vriendelik. Die eienares is ook baie vriendelik. Ek sal die plekkie definitief aanbeveel.

Robbie R - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Robbie R

Ligging was great!

Esther was baie vriendelik en hulpvaardig.

Charlotte L - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlotte L

Very convenient for the beach, helpful hostess.

Very well situated for the beach, the hostess was very helpful with restaurant recommendations.

Pieter S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter S

Ruim woonstel met vriendelike gasvrou.

Ons het in gure weer in Stilbaai arriveer, maar kon lekker ontspan en opwarm in die ruim woonstel. Daar was selfs 'n welkome gasstofie om water te kook en die gasvrou het vir ons ook drinkwater verskaf. Volle DStv was ook 'n plus vir die rugby. Sal weer hier kom bly!

Juna V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Juna V

Heerlik gerus na lang pad.

Heerlike braaiplek en baie ontspanne omgewing.

Wilma D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma D

Baie naby aan die see, kan dit ruik en hoor.

Baie gerieflike en gesellige oornagverblyf! Goeie waarde vir geld.

Perrin L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Perrin L

We were comfortable.

Our host was friendly and helpful. We were close to all the fun stuff Stilbaai has to offer.

Anschen D - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anschen D

Pragtig maar nie funksioneel.

Ek het vreeslik uitgesien na 2 dae van rus en laatslaap met die klank van die see in my ore. Ja, die prys was reg, maar daar was geen WiFi, geen stilte agv bouery langsaan en ek was nie vooraf ingelig hieroor nie. Ek kon geen werk doen agv beurtkrag en geen sein op fone in die hele Stilbaai nie. Sal beslis liewer by familie gaan oorbly wat ook solar en inverters het as om so vakansie te probeer hou. Ek hoop regtig almal wat gasteplekke het, oorweeg inverters ten minste om WiFi en DStv (wat hul adverteer, maar jy kan dit nie gebruik nie) aan die gang te hê. Waarsku jou mense dat daar bouers is ook en halveer maar jou prys in daai tye tot die bouery aan die gang is. Ek het ook gasteplek en is voorberei op alles.

Kobus V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus V

Gemaklike ruimte vir oorslaap.

'n Lekker oorslaapplek, netjies en skoon. Kombuis buite op die stoep en slegs 'n bad, maar perfek geleë en lekker naby aan die middedorp en die see.

Gerrit R - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Gerrit R

Billik en oukei, maar met tekorte.

Geen wifi, uiters min voorsiening vir beurtkrag, baie min kombuis- en eetware (ons het twee whiskyglase gekoop en daar gelos). Net 'n bad in die huis en buitestort wat nie privaat is nie. Nie 'n krisis nie, maar kan die oorbly lekkerder maak.

Estelle P - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle P

Unforgetable stay!

The host was very friendly and accommodating.

Tersia D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tersia D

Perfek. geen klagtes.

Dit is die eerste plek waar ek tuis gegaan het waar daar nie 'n hond in die agtergrond blaf nie. Dit is tjoepstil. As jy wil rustigheid hê is dit die plek om te woon.

Glen T - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Glen T

What a pleasure!

Conveniently located, very good host, spacious, clean, full DStv. Very happy, we will be back.

Johan V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V

Lekker gebly. Net 'n entjie se stap na die strand.

Ons gasvrou was baie behulpsaam. Sal weer daarvan gebruik maak sou die geleentheid hom voordoen.

Adri K - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Adri K

Gasvrou was baie vriendelik. Alles baie skoon en netjies.

Alles wat ons vir twee nagte se verblyf benodig het, was daar. Het welkom gevoel. Dis net om die hoek van die see af.

Hannes V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hannes V

Netjies, skoon en ruim.

Ideale spasie vir 2 mense. Baie netjies en skoon. Beddens was gemaklik en beddegoed was skoon en gasvrou baie hulpvaardig.

Phillip N - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Phillip N

Fantasties.

Goed versorgde oornagplekkie.

Liesel V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Liesel V

Heerlik.

Ek verkies 'n stort, daar is net 'n bad. Die buitestort het nie 'n deur wat kan toemaak nie.

Madel J - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madel J

Daar was vriendelike ontvangs.

Ek het welkom gevoel en alles was baie netjies, ek het dit baie geniet. Daar was alles wat nodig was en die plekkie is baie netjies.

Dawie E - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawie E

Ester is 'n puik gasvrou, wat ons dadelik tuis laat voel het. Die wooneenheid is pragtig met ou-wêreldse grasie.

Naby genoeg aan die see vir 'n vinnige stappie.

Jaq S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jaq S

Heerlik gekuier.

Ons het twee nagte deurgebring in die eenheid. Dit was baie aangenaam en ons sal beslis weer daar oorslaap. Ons was vriendelik ontvang en het dadelik tuis gevoel.

Marius M - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius M

Lekker, mooi en rustig!

Oulike plek. Stil omgewing en klipgooi van see en rivier.

Fransciska B - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fransciska B

Wens ons kom langer bly.

Baie dankie, Ester, vir jou gasvryheid. Was 'n voorreg om by jul oor te bly!

Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Perlemoenlaan 20, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5d7aa64985aa227695cbf0560d39ee480a0170855c0d3e0349f227fffecc1088f44bf9c9932e75fffb8a4d74d95b241eceea?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 3) 26 5 1 5 20 Perlemoen Avenue Stil Bay 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -34.38029645359 21.421196545277

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang