Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Perlemoen Retreat

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Shea R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2023

Baie lekker en rustig. Perfekte ligging en baie stil.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bryan S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jul 2023

Loved it! We were 4 adults and 2 children. Loved the house, space and location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henkus D
Kort verblyf
4.8
Jul 2023

Baie lekker, netjies en gerieflik. Die huis is baie skoon en netjies binne en buite. Baie gerieflik en veilig vir almal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lumeri V
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Feb 2022

Netjies en goed toegeruste huis. Ons het baie lekker gekuier en sal definitief weer so maak. Die huis het alles wat mens nodig het en meer. Die omgewing is stil en rustig. Dis 'n klipgooi van die strand en 'n paar minute vanaf George. Baie dankie vir die lekker plekkie wat julle offer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lee-Ann
Perlemoen Retreat
Baie dankie Lumeri!

Mitchell S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Feb 2022

Exceptional location with a wonderful host. The house had everything we needed and more, our expectations were exceeded. The ramp for our wheelchair was a nice touch. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lee-Ann
Perlemoen Retreat
Thank you Mitchell, you are very welcome. Please let us know if there was anything misleading in the listing about the location as I see you were not satisfied with it in your ratings, this information could be useful for other guests. Thanks very much

Helga H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2021

Wonderful, peaceful and happy. Thank you so much to Lee-Ann and her staff for going the extra mile for us. You are one in a million!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lee-Ann
Perlemoen Retreat
Thank you so much for the lovely review Helga, much appreciated. We would love to welcome you back in the future!

Adele O
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2021

Stilte, home away from home, relaxing. Ons het vreeslik lekker gekuier by Perlemoen Retreat. Daar is alles wat jy nodig het. Die area is lekker stil. Jy is naby genoeg aan die strand, en wat 'n pragtige strand. Jy is ook naby genoeg aan George. Ons sal definitief weer daar gaan bly. Baie dankie vir julle wat so 'n wonderlike huis aan ons gegee het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Robin B
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2021

Amazing and tranquil setting! We were so impressed with the house when we first stepped in, it was so neat, clean, secluded, safe and such an amazing location. Exactly what one needs to break away from your busy life. The house had everything and anything one could possibly need and more, we basically only had to bring ourselves and our food. We had a 2 year old with us, and the cherry on the cake was the fact that they had these swings at the back and a toy box to occupy the little one. I cannot wait for our next visit. And Lee Ann was so responsive and accommodating, it was just a bliss experience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lee-Ann
Perlemoen Retreat
Thank you Robin for the lovely review, we are so glad you enjoyed your stay.

Nadine B
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Nov 2021

Lekker, gesellige, netjiese plekkie waar lekker gekuier kan word. Sal enige tyd weer tot daar gaan, lekker plekkie om te kuier met vriende of familie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Rochelle R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.8
Sep 2021

It was amazing just the shops are too far otherwise great place. The kids enjoy the little play area but the property is big so kids play everywhere even felt safe with them playing outside. Braai area really nice.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Lee-Ann
Perlemoen Retreat
Thank you for your review Rochelle, it was a pleasure hosting you and your family.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Lee-Ann Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 7)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Perlemoenstraat 5, Heroldsbaai, 6615, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd23f43ea6e4be7eb5c6017f9833736eccea1e5f5ef0623826302d4c6bab642ea18277675aaf4a3178ca7eca2ac4826b014d1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 7) 11 5 1 5 5 Perlemoen Street Herolds Bay 6615 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -34.046803626733 22.401935529948

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang