Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Perlemoen Retreat

  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Perlemoenstraat 5, Heroldsbaai, 6615, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 7)

Beskrywing

Perlemoen Retreat is 'n pragtige selfsorg-gesinshuis wat aan die einde van 'n stil doodloopstraat in die rustige dorpie Heroldsbaai skuil. Die eiendom is net 5 minute se ry vanaf die strand, en net 10 minute se ry vanaf George Lughawe.

Die huis het slaapplek vir tot 7 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 'n dubbel- en enkelbed.

Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof en oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel en 'n ontbyttoonbank met stoele in. Die huis het 'n binnenshuise kaggel in die eetkamer met 'n etenstafel en stoele met sitplek vir 6. Gratis WiFi is beskikbaar. Daar is 'n Weber-braai buite.

Daar is 'n lieflike uitsigdek waar mens die berge, naburige blommeplaas en koeie en perde op die heuwels kan sien, asook Mosselbaai in die verte.

Kamer-opset

Kapasiteit: 7 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 11 resensies vir Perlemoen Retreat
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Lee-Ann Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Perlemoenstraat 5, Heroldsbaai, 6615, Wes-Kaap
  • Gaste dink Perlemoen Retreat het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 7)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Perlemoenstraat 5, Heroldsbaai, 6615, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd23f43ea6e4be7eb5c6017f9833736eccea1e5f5ef0623826302d4c6bab642ea18277675aaf4a3178ca7eca2ac4826b014d1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 7) 11 5 1 5 5 Perlemoen Street Herolds Bay 6615 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -34.046803626733 22.401935529948

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang