Perlemoen Retreat
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Perlemoenstraat 5, Heroldsbaai, 6615, Wes-Kaap
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 7)
Beskrywing
Perlemoen Retreat is 'n mooi selfsorghuis vir 'n familie in 'n doodloopstraat in die rustige woonbuurt, Heroldsbaai. Die eiendom is slegs 5 minute se ry vanaf die strand en net 10 minute vanaf George Lughawe.
Dié huis het slaapplek vir 7 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eet- en leefarea. Die eerste kamer het 'n koninggrootte-bed. die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, ketel en 'n ontbyttoonbank met stoele toegerus. Die huis het 'n binnebraai in die eetarea en 'n etenstafel met 6 stoele. Daar is ook 'n Weber buite. Gratis WiFi is beskikbaar.
Daar is 'n lieflike dek met 'n uitsig op die berge, die buurplaas wat met blomme boer, asook koeie en perde op die heuweltjies. Mosselbaai kan in die verte gesien word.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Sitkamer
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Dvd
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Lee-Ann Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Perlemoenstraat 5, Heroldsbaai, 6615, Wes-Kaap
- Gaste dink Perlemoen Retreat het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Heroldsbaai George Wes-Kaap
- Kapasiteit: 7 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Perlemoenstraat 5, Heroldsbaai, 6615, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang