Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Perlman House

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

lien Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 57

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 57 resensies vir Perlman House
Netheid
4.6/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.4/5
Michelle F - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle F

Fantastic and fully equipped.

My second time at Perlman House has everything and more. Would happily stay there again.

Micky W - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Micky W

Centrally located, clean and comfy!

Great stay at Perlman House, the room was clean with a nice comfy bed, fireplace and a great shower. Centrally located within walking distance of all the sites, restaurants and shops in town.

Johannes D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes D

Goeie waarde vir geld in 'n baie lekker dorpie.

Ja, die ligging en aandag aan klein detail het ons verblyf baie lekker gemaak. Die proses om te registreer werk ook goed.

Perlman House se terugvoer

Johannes, baie dankie vir die terugvoering.
Vriendelike groete,
Lien

Perlman House
Tyson U - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Tyson U

Unprofessional.

1. You need a fire screen. 2. Fire extinguisher. 3. Light in the kitchen (you can’t do any cooking at night). 4. Better heating (gas heater / those panel heaters don’t do anything). 5. Proper shower head. 6. Blanket heater not working. It was a disappointment all of these issues and the amount of money you are expecting to pay.

Perlman House se terugvoer

Good day.
We have taken note of your concern regarding a fire screen.
There is a fire extinguisher available against the wall.
We will address the matter regarding the light in the kitchen.
For heating, we provide two-panel heaters and a fireplace. We recommend our guests prepare for Sutherland’s cold winters.
We will explore the possibility of installing a larger showerhead. However, given the water pressure and local weather conditions, it may not be feasible.
We have tested the electric blanket, and it is functioning correctly.
We encourage guests to communicate any issues to our staff during their stay, as we are always ready to assist.

Perlman House
Len C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Len C

Too secluded. Telescope not available.

Very secluded. Backyard setup.

Perlman House se terugvoer

Good day Len.
Another keyboard warrior. It is not a backyard, it is a courtyard. Big difference, but we are glad we could teach you something. If the telescope is not available, what does it have to do with my establishment's rating?

Perlman House
Russell L - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Russell L

Lots of character.

Perfect location and a huge room.

Ansie D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ansie D

Mooi ingerig.

Pragtig, meer ligte en 'n korrek werkende toilet is nodig. Baie vriendelik ontvang en die kamer is mooi ingerig met 'n kombuisie. Die gas vir die plate was op toe ons die oggend koffie wou maak.

Chris Labuschagne L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris Labuschagne L

Most enjoyable.

We thoroughly enjoyed our stay at Perman House. Thank you!

Toelie C - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Toelie C

Baie lekker goed toegeruste huis. Binnebraai is 'n plus.

Baie goeie diens en pragtige omgewing.

Mark W - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mark W

Pleasant place to stay. Was cold and struggled to get a fire going.

We don't subscribe to Netflix, etc. so were unable to get any TV channels as they expect one to link up the TV to one's cell phone.

Perlman House se terugvoer

Good day Mark, it is nowadays common practise to use your own account details to lock into a smart tv. Although the lockin is with your cellphone you can still use your phone as normal, you just connect with the tv through the app on your phone. We love to learn guests how to make a fire going, you could have asked for assistance which we would have done with love.

Perlman House
Pieter L - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Pieter L

Netjies, skoon, gemiddelde verblyf.

Verwys na sterre vir ons ervaring.

Daulina C - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daulina C

Aangenaam verras.

Kon nie vir beter gevra het nie. Baie skoon, netjies en was verras met die uiteensetting van die kamer. Uitstekende oorslaap gewees vir een aand.

Perlman House se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering, ons waardeer dit baie.
Groete
Lien

Perlman House
Carlie Roux R - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carlie Roux R

Uitstekend en perfek.

Perfekte wegbreek en super skoon en die mees ideale huisie.

Elize W - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize W

Heerlike slaapplek veral met kaggelvuur.

Slaapplek het my verwagtinge heeltemal oortref.

Jackie A - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jackie A

So comfortable and homely - just what we wanted.

Antionette was very friendly and professional in welcoming us. We loved the fireplace in the room and straight away made a beautiful, warm fire. The electric blankets were so good and the bed was just the best.

Michelle F - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle F

Awesome. So convenient. A lovely place.

We had a fantastic time, the house is conveniently situated, has everything you need, old day's charm.

Lize M - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize M

Ons het baie lekker gekuier!

Sal beslis weer kom kuier, die keer hopenlik as die sneeu val.

Christene K - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christene K

Absoluut heerlik.

Die eenheid was baie goed ingerig om jou verblyf so gemaklik as moontlik te maak. Ons het heerlik op 'n baie gemaklike bed en pragtige linne geslaap. Die kombuis was goed ingerig met alles wat jy kan benodig om heerlike kuier te geniet. Personeel was besonder behulpsaam en vriendelik. Die kuier was een wat ons sal onthou en beslis weer na Perlman House toe sal terugbring.

Graham L - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Graham L

Wonderful place to stay. Very atmospheric, super comfortable bed, and the friendliest hostess.

Lien and Antoinette were very hospitable. The cottage was very spacious and cosy, and beautifully decorated. The fireplace in the bedroom was just the best.

Gj V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gj V

Great place to stay, well put together.

Really enjoyed our stay, highly recommended to all.

Amanda L - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Amanda L

Lovely bed and great hospitality.

It was one of the best short breaks we had. Place was all we needed.

Brenda F - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Brenda F

Comfortable Cottage in Sutherland.

We stayed in Neeltje Cottage. The indoor fireplace and braai area were great especially as it was minus 5 degrees outside. I was a little concerned about noise when I saw the cottage was situated across the road from the local OK Food Store but was pleasantly surprised that there was no noise. What was a little disappointing was that there was an obvious attempt to cut back costs e. g. there were no bin liners in the bins, only half a roll of toilet paper in each bathroom, no bag of wood (as promised on their own website), etc. but other than that it had everything that we needed in terms of a self-catering cottage.

Perlman House se terugvoer

Brenda thank you for your review. We are delighted to take note of all the positive remarks highlighted by you. So sorry to hear about the bin liners and toilet paper. As for self-catering criteria an establishment do not have any obligation to supply to a guest any of these items but we do supply the first round of black bags and a full toilet paper roll. Antonette is normally on duty till 18:00 and also service the cottages in the morning, so as this was a mistake by the cleaner you only could have asked for the items. We would love to host you again when visiting our town.
Kind regards Lien

Perlman House
Hannes C - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hannes C

Die Karoo se rustigheid het my betower. Ek sal enige tyd weer by Perlman House gaan bly.

Perlman house is net wat jou gejaagde lewe nodig het.

Vicki J - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Vicki J

Cozy stay.

Antonet was very helpful and accommodating. All necessary amenities available.

Ellen D - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ellen D

Super.

Baie gemaklik en skoon.

Keith K - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Keith K

Genoeg plek vir 6 volwassenes. Netjies met alle geriewe.

Ons was daar in die sneeu en ons eenheid was heerlik warm met ’n binnebraai en kaggel. Die OK-minimark is net oor die straat met alles wat jy moontlik nodig kan kry.

Piet H - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet H

Die ligging sentraal. Huis skoon goed ingerig.

Dankie vir gasvryheid. Plekkie goed ingerig, skoon. Dankie vir gulde ontvangs.

Daniel B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel B

Mooi en gemaklik

Die verblyf is toegerus met al die nodige en dan nog soveel meer. Die eienaar was baie hulpvaardig en vriendelik. Die eenheid is pragtig ingerig en goed geleë.

Perlman House se terugvoer

Baie dankie vir julle terugvoering ons waardeer dit, so bly julle het dit geniet.
Groete
Lien

Perlman House
Adi S - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adi S

Great.

We had a great time, thank you.

Deon V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Deon V

Cosy cabin. Close to restaurants.

See stars.

Annatjie M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annatjie M

Sentraal geleë.

Selfsorg-eenheid wat goed toegerus is. Die robuuste boumateriaal dra by tot die unieke karakter en luukse ondertone in die vertrek. Geen vooraf kommunikasie maar instruksies by die hek het verseker dat ons kon skakel en toe daarna ontvang is deur die dame wat toesig hou. Goeie sekuriteit.

Perlman House se terugvoer

Annatjie, baie dankie vir jou terugvoering. Ons inligting by Lekkeslaap/Travelground geadverteer bevat alle inligting waarvan gaste moet kennis dra. Indien jy onseker was oor enige iets kon jy ons vooraf gekontak het. Alle instruksies is duidelik waar ons adverteer en die nodige inligting vir toegang by ons hek. Maar ons neem kennis van jou behoefte/voorstel van beter kommunikasie en sal beslis werk daaraan.
Vriendelike groete,
Lien

Perlman House
Anne Maire E - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anne Maire E

Perfect spot for our needs.

Antonette is a gem. She couldn't do enough to help us.

Melinda S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Melinda S

Heerlike stoep, lekker warm woning in die koue Sutherland.

Perlman is in die hoofstraat geleë, dus kan jy orals loop. Neeltje is n baie ruim huis met besonderse oudhede. Daaglikse skoonmakers, heerlike stoep en tuin buite. Privaat en veilig. Alle geriewe om die huis lekker warm te maak. Kan dit beslis aanbeveel.

Johan M - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan M

Baie lekker. Gerieflik naby alles.

Neeltje Kothuis is heel gerieflik vir 6 mense. In die hoofstraat naby alles. Die klein braaikamer is heel cosy. Kan die verblyf aanbeveel.

Therine G - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Therine G

Knus!

Heerlik gebly, die kaggel was beslis 'n wenner!

Gerda B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerda B

Baie goed ingerig, silwerskoon, netjies gemeubileer, en goeie kombuisgeriewe.

Goed geleë in die dorp, geskiedkundige gebou, baie interessante badkamer en toilet. Waarde vir geld. Die eienaar is op haar pos en altyd beskikbaar.

Perlman House se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering ons waardeer dit.
Groete,
Lien

Perlman House
Hans B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Hans B

Geen veiligheid nie.

Geen waarde vir geld nie.

Beverley K - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beverley K

Puik!

Dit is ’n baie ou gebou en ou meubels, maar puik binne en buite. Alles was so skoon, baie breekgoed wat blink skoon was en daar is niks te kort nie. Ons kon 'n week daar gebly het, daar is stilte in die klein dorp met die wonderlikste mense. Dit was vir seker die hoogtepunt van ons vakansie in die Kaap.

Perlman House se terugvoer

Beverley Baie Dankie vir jou terugvoering, dis vir ons so lekker om te hoor wanneer gaste ons dorpie en hulle verblyf geniet.
Groete,
Lien

Perlman House
Corrie P - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Corrie P

Goed toegerus en skoon.

Goed geleë. Lekker gebly. Bietjie gesukkel om mense in die hande te kry om te kom oopsluit toe ons arriveer het.

Perlman House se terugvoer

Corrie baie dankie vir die goeie terugvoering, so bly julle het lekker gebly. Wat betref sukkel om mense te kry om elektroniese hek oop te maak - die dag wat julle ingeboek het, het ek reeds die oggend 07:12 'n whatsapp gestuur na die selnommer wat julle as kontak nommer opgegee het. In die whatsapp gee ek die gasvrou se kontaknommer wat die elektroniese hek sal oopmaak en julle inboek. Alles vir julle eie veiligheid. Ek het ook die wifi password daar vir julle deurgegee. Julle het dit wel gelees, maar nooit reageer op my boodksappe nie.

Perlman House
Erhardt D - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Erhardt D

Aangename verblyf.

Ek was die enigste gas in die huis van drie kamers, wat ek baie geniet het aangesien daar net een badkamer is. Vriendelike ontvangs. Die huis en my kamer is reg langs die hoofpad en mense op die dorp het tot baie laat gekuier. Vroegaand kuier hulle ook op die huis se stoep. Met taxi's wat harde musiek speel in die vroeë oggendure en karre wat op en af in pad jaag. Dis n jammerte dat daar nie meer wetstoepassing op die klein rustige dorpie is nie.

Perlman House se terugvoer

Erhardt, dankie vir jou terugvoering.
Ek wil graag net verduidelik dat jy verstaan dat jy nooit 'n selfsorg kothuis met 'n ander gas sal deel nie. Dit is eksklusief vir jou bespreking vir jou verblyf toegeken. Dit is nie 'n Gastehuis nie. Jy sal dus nie 'n badkamer met 'n ander gas deel nie, dit was eksklusief vir jou bedoel. Die hele kothuis met al sy geriewe.
Ons is baie jammer dat die mense in die dorp baie plesierig was en jou wakker gehou het. Die mense wat jy op die huis se stoep gesien het kon dalk ander gaste gewees het in die kothuis langsaan. Dit is regtig 'n jammerte dat jy nie jou verblyf geniet het nie.

Perlman House
Corné R - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corné R

Ons het vir seker vir 'n te kort rukkie gegaan.

'n Wonderlike plek, as ek weer moet gaan sal ek vir 'n langer tydperk gaan.

Kathy W - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kathy W

Lovely place to stay, great attention to detail.

Our arrival was complicated by load shedding which was happening at the time. This meant we did not get the number of the person who manages arrivals and only had the details of the owner. This was the only glitch in our lovely stay.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Heerlike blyplek, baie aandag aan detail.

Ons aankoms was bemoeilik deur beurtkrag. Dit het beteken dat ons nie die nommer van die persoon wat aankomelinge bestuur, gekry het nie en slegs die besonderhede van die eienaar gehad het. Dit was die enigste fout in ons heerlike verblyf.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Ireze V - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ireze V

Ideaal vir die reisiger wat 'n plekkie kort om te slaap.

Sien sterre.

Alice V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Alice V

Skoon, netjies en alles mooi ingerig.

Perlman House is geleë in die hoofstraat van Sutherland. Die plek is baie goed ingerig. Lekker binne-braai en boonop nog kaggels ook. Lekker snoesig vir die koue wintersaande. Alles is skoon en netjies. Ons het heerlik gebly.

Allan W - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Allan W

Twee nagte met familie deurgebring.

Baie lekker verblyf met familie daar gehad rondom die kaggel. Jammer skoorsteen in sitkamer trek nie al die rook uit nie, kan skoorsteen 'n haan opsit. Lekker gesellige kuierhuis, sal dit beslis aan beveel.

Elize V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize V

Nostalgies.

Fantastiese verblyf in 'n baie ou gebou met soveel karakter en geskiedenis. Was 'n absolute belewenis. Lien was fantasties met die bespreking en Ronelle het uit haar pad gegaan om als vir ons reg te hê, aanbevelings oor wat om waar te doen, gereeld gewhatsapp om te hoor het ons iets nodig, ens. Tot vir ons 'n doggy sitter gereël vir een aand. Die verblyf het alles wat mens nodig het en ons het heerlik, rustig gebly. Sal hulle definitief aanbeveel. Ronelle is 'n absolute juweel.

Susan J - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan J

Lieflike plek om te rus na 'n lang pad se reis.

Wonderlike kliënte diens, dame was heeltyd met my in verbinding op Whatsapp. Huis baie mooi, skoon en netjies. Sal beslis weer hier kom bly!

Mirjam M - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mirjam M

Netjies, skoon en mooi ingerig.

Heerlike, netjiese en gesellige verblyf vir langnaweek. Perfek om Sutherland te verken.

Perlman House se terugvoer

Mirjam dankie vir die terugvoering. So bly julle het lekker gekuier.
Lien
Perlman House

Perlman House
Joanne W - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joanne W

Great for pets!

A wonderful space with a fully enclosed garden for the pets to roam safely. Comfortable beds and fantastic amenities. Can tend to get a bit noisy outside on weekends as this property is situated on the main road but by midnight its as silent as can be. The hospitality is also spot on and great tips with given for things to do and places to eat in the area.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Lieflik vir troeteldiere!

'n Wonderlike plek met 'n volledig omheinde tuin vir troeteldiere om lekker rond te hardloop. Gemaklike beddens en fantastiese geriewe. Kan bietjie raserig raak oor naweke aangesien die eiendom in die hoofweg geleë is, maar teen middernag is dit doodstil. Die gasvryheid is topklas en ons het lekker raad gekry oor dinge om te doen en plekke om by te eet in die area.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Perlman House se terugvoer

Joanne, thanks for the feedback we appreciate it.
Regards
Lien
Perlman House

Perlman House
Sheema T - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sheema T

Rejuvenating.

A beautiful, restful place. Pity the stars didn’t come out to play, but I would definitely return to Perlman House when next in Sutherland.

Perlman House se terugvoer

Thank you Sheema. We hope to welcome you again in future.

Perlman House
Mandy P - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Mandy P

Beautiful and great history.

A wonderful and cold experience in the beautiful surroundings of the rugged Karoo. Perlman house offered everything that you would need to make it home. Loved it.

Perlman House se terugvoer

Mandy thank you for your feedback.

Kind regards,
Lien.

Perlman House
Tanya B - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Tanya B

Oor algemeen baie goed.

Lekker verblyf en lekker tyd met goeie diens. Plekkie kan net bietjie meer gemoderniseer word en verf wat van mure afdop moet maar reggemaak word. Sal ook goed wees as daar koffie kan wees en selfs beskuit, sowel as een of twee gasverwarmers.

Perlman House se terugvoer

Dankie vir die terugvoering Tanya. Bly julle het die tydjie geniet. Perlman House is 'n 160 jaar oue historiese gebou van klip en klei en dis onmoontlik om dit te moderniseer sonder om die ou karkakter te verloor waarop ons verlief geraak het toe ons dit gekoop het. Ons hou van ou karakter historiese geboue en ons sal dit vir geen geld anders wil he nie. Ons wag net vir warm somerweer om verfwerk te kan opknap want in die koue en nattigheid sal dit nie droog word nie. Ons sit gewoonlik koffie, tee, suiker en melk vir ons gaste uit en is jammer as julle verontrief was. Ons ervaar dat al is daar twee kaggels in elke kothuis mense uit die stad verkies om voor verwarmers te kom sit in plaas van om 'n gesellige vuur aan te steek en vir diegene sal ons aan n werkbare plan dink. Vriendelike groete Lien

Perlman House
Emile K - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Emile K

Gemaklike verblyf vir 'n oornag-besoek.

'n Pragtige huis met alles wat benodig word vir 'n rustige oornag of langer kuier-geleentheid saam vriende of familie. Vriendelike ontvangs en baie behulpsaam met enige versoeke.

Perlman House se terugvoer

Emile ons waardeer die terugvoering. Baie dankie
Groete
Lien
Perlman House

Perlman House
Jp D - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jp D

Ideale akkommodasie vir die winter- en somertyd in Sutherland.

Heerlike plek met dubbele kaggels ideaal vir 3 tot 6 mense. Twee eenhede in huis ideaal vir groot gesinne. Ronel en haar man was baie behulpsaam en uit hul pad gegaan om ons verblyf baie aangenaam te maak. Sal plek hoogs aanbeveel. Geen steurnisse gehad op die Vrydag nie, al front die huis op die hoofstraat. Kruidenierswinkel reg oorkant die straat. Heerlik gebly.

Perlman House se terugvoer

Baie dankie vir julle terugvoer. Ons is baie bly julle het die tydjie geniet. Ronel en Gavin is voorwaar steunpilare vir ons wat uit hulle pad gaan om seker te maak ons gaste is gelukkig. Ons hoop om julle in die toekoms weer te verwelkom.

Groete,
Lien

Perlman House
Basil W - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Basil W

The accommodation was clean and well appointed, but not quite a cosy cottage.

We enjoyed our stay. The place is better suited to a larger group. Due to it's previous use, it isn't as connected as it could be. Also not having a view outside due to its location is a negative. However, it is conveniently located and would recommend to others. The booking and follow up is good. The lady who met us and welcomed as at the premises was very helpful and caring. One extra comment, please have a name plate fixed to the house. We had some difficulty identifying the place.

Leani S - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leani S

Netjiese verblyf.

Baie netjies en goed geleë. Lekker stil.

Chris B - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Chris B

There are better options in Sutherland.

We visit Sutherland frequently and this time we booked Perlman House as the place we usually stayed at was fully booked. I would not recommend staying here, chiefly because it is situated in a very noise part of Sutherland. If you want to visit Sutherland for the peace and quiet it offers this is not the place to stay. There is only one room with 6 single beds which might be okay for a big family if they don't mind all staying in one room. For a couple, or even a small group of friends, this is not the place to stay. Won't be back, there are better options.

Vanaf R1 400
R1 400 R1 050
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 400
R1 400 R1 050
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Piet Retief-straat, Perlman House, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd35dba2eb77775733e906b6cbe170658e1b213eb731ae0d45dea4d65d4e5959aa42cad979bb16617583767a23a2ac40e01d1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 400 nouVanaf R1 050 per nag, vir 2 mense 57 5 1 5 Piet Retief Street Perlman House 6920 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.392547543066 20.662392824537

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang