Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Perriwinkle Self-catering Accommodation

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Liza Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 95

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 95 resensies vir Perriwinkle Self-catering Accommodation
Netheid
4.6/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
4.4/5
Anrie L - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anrie L

Beautiful, skoon en hoogs aanbeveelbaar.

Ons was hartseer dat ons nie baie langer kon gebly het nie! Plekkie is droom mooi, baie skoon en uitsig fantasties! Hoop ons kan weer gaan! Sal aanbeveel vir enigiemand.

Deon K - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon K

Mooi uitsig, rustig en stil.

Baie gerieflik in 2 gaste kamer/verblyf. Alles is daar wat jy nodig het en meer.

Morne D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne D

Pragtige see uitsig, alles wat jy nodig het, gerieflik en skoon.

Baie lekker verblyf, goed uitgelê en alles in eenheid wat jy nodig het.

Wollie W - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wollie W

Te heerlik.

So mooi en skoon, waarde vir geld.

Lyndie R - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lyndie R

Relaxing.

Our stay was pleasant, very relaxed and quiet. The home was comfortable and clean with all the required basics.

Annika D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annika D

Van aankoms was dit wonderlik. Pragtige uitsig, naby aan al die lekker dinge.

Ons het vreeslik lekker gebly.

Elmar V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmar V

Was lekker.

Baie lekker gebly. Sal weer daar kuier.

Elmar V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmar V

Wow.

Ons het baie lekker gebly.

Yolande K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Yolande K

Heerlik en so mooi!

Dit was fantasties! Netjies en skoon. Reg langs die see. Sal beslis terug gaan. Waarde vir geld.

Therese L - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Therese L

Heerlike uitspanplekkie wat die liggaam, siel en gees gevoed het!

Dit is sommer 'n plekkie waar ek vir ewig kan bly! Goed geleë met die mooiste sonsondergang, swem in die blouloop en gemaklik ingerig. Die dagbed is 'n wenner! Die opwaspyp in die kombuis lek en daar was lastige krieke wat nagrus versteur.

Joanne S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Joanne S

Good.

Clean, comfortable and lovely view. No secure parking. Tea and coffee would have been a plus.

Hendrik E - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hendrik E

Lekker tyd weg van die huis af.

Aangename blyplek en ontvangs. See sig is baie mooi. Sal aanbeveel dat die eienaar ten minste 'n waaier daar in sit om bietjie verkoeling te bied en miskiete af te weer. Ook gifspuit vir miere wat oral was.

Mari P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Mari P

Rustig - vrede vir die siel.

Dit was baie rustig - net wat ons nodig gehad het.

Marna B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Marna B

Rustig.

Lekker naby aan die see. Net waar 'n mens wil wees.

Ludfia C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ludfia C

A beautiful place to "recharge your batteries".

We really enjoyed our stay in the beautiful, newly renovated upstairs apartment. The views, sunsets and tranquility are definitely the highlights of our stay. Having to go downstairs to braai is a bit of a negative though, so maybe a small, portable charcoal braai on the upstairs balcony should be considered. The teenagers also did not like the fact that there's no WiFi. Other than that I can definitely recommend the accommodation and will visit again.

Timothy J - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Timothy J

It was peaceful and restful.

We enjoyed our stay very much.

Juan L - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juan L

Heerlik.

Pragtige uitsig!

Chris O - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris O

Lekker plek. Lekker omgewing.

Lekker rustige omgewing. Baie om te doen. Goeie eetplekke met groot verskeidenheid in die omgewing.

Francois B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois B

Warm en gesellig.

Dit was 'n heerlike wegkom uit die Kaap. Die eenheid was skoon, netjies en jy voel dadelik tuis. Sal beslis weer teruggaan.

Brian S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brian S

Absolutely fantastic.

Amazing location, and excellent facilities of the self-catering unit and the host was very friendly and went out of her way to make us feel at home.

Perriwinkle Self-catering Accommodation se terugvoer

Dear Brian

Thank you for the positive feedback.
Looking forward to acommadate you in future.
Regards
Perriwinkle

Perriwinkle Self-catering Accommodation
Carima V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carima V

Baie lekker.

Die eenheid is baie netjies en modern. Kan sien dis alles nuut oorgedoen. Eienaar is baie hulpvaardig. Die opsigter wat op perseel bly is vriendelik en behulpsaam. Sal die eenheid vir enige gesin aanbeveel.

Perriwinkle Self-catering Accommodation se terugvoer

Beste Carima

Dankie vir die terugvoering.
Kom kuier gerus weer.

Groete
Perriwinkle

Perriwinkle Self-catering Accommodation
Annelie L - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie L

Skoon en netjies.

Skoon en netjies. Pragtige see-uitsig, amper op die strand.

Perriwinkle Self-catering Accommodation se terugvoer

Beste Annelie, dankie vir jou positiewe terugvoering. Ons is bly jy het jou kuier geniet. Groete. Perriwinkle

Perriwinkle Self-catering Accommodation
Michelle C - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle C

Absolutely fabulous.

Fantastic sea view supported by a tranquil, spacious and comfortable apartment this is a ''must stay'' should find yourself travelling in the area. Thank you again from the booking website to the key collection and the friendly 'safe travels, come again' - will most certainly.

Engela O - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Engela O

Ons was eers Vrydagaand laat daar en is Saterdag weer ongeveer 14:00 weg na 'n troue. Was maar min by die blyplek, maar dit was heerlik.

Saterdagoggend het ons dolfyne in die see reg voor die huis gesien. Was koud en nat buite, maar die huis was gerieflik en warm. Baie netjies en die tannie het Vrydagaand solank die geyser vir ons aangesit, want ons was eers laat daar. Baie vriendelike en hulpvaardige tannie.

Michell H - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michell H

Dis was awesome.

Ons het die seelug verskriklik geniet en dit was rustig.

Alet M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Alet M

Netjies en oulik.

Ons het in woonstel 1 gebly. Die plek is baie netjies en die mense is baie vriendelik.

Annemarie J - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie J

Fantasties

Sal beslis weer daar wil bly, skoon en uitsig baie mooi.

Anonieme gas - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Mariette O - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Mariette O

Teleurstellend.

By aankoms netjies, dankie Ria. Onderhoud op woonstel, pateties. Kon nie kaste gebruik nie, muf en motbolle, ou probleem op resensies. Stortdeur lek baie erg. Geen seepbakkie of rakkie in stort. Alles op vloer sit. Geen stortmatjie in stort. Vloer is glad. Uittrek bank in sitkamer steeds gebreek. Wasbakprop in badkamer lek. Geen prop vir 2de opwasbak in kombuis. Kombuisdrommetjie baie klein. Nie op advertensie permanente inwoner in gebou. Geen privaatheid agv gesamentlike ingang, dek en braaigeriewe. Geen gebruik van 4 motorhuise nie. Ons het 'n dag voor die tyd vertrek. Ons kon nie met die motbolle/muf leef nie. Uit tasse leef nie en die eetgerei alles ruik.

Perriwinkle Self-catering Accommodation se terugvoer

Beste Mariette,
Jammer jy was nie tevrede met jou verblyf.
Ek stel voor jy bespreek eerder vorentoe vyfster akkomodasie wat aan jou standaarde voldoen.
Groete, Owe.

Perriwinkle Self-catering Accommodation
Anonieme gas - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Rita Z - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rita Z

Baie mooi plek, sal beslis vir 'n lang tydperk daar wil bespreek.

Alles was meer as wat ons verwag het.

Perriwinkle Self-catering Accommodation se terugvoer

Beste Rita, baie dankie vir die positiewe terugvoering. Ons hoop om julle weer in die toekoms te akkomodeer. Groete, Perriwinkle

Perriwinkle Self-catering Accommodation
Attie N - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Attie N

Baie mooi skoon en netjies! Die uitsig vanuit die kombuis, leefarea en balkon is fantasties. Teleurstellend dat ons nie 1 van die 4 motorhuise in die foto's kon gebruik vir die visstokke en fietse nie.

Baie mooi skoon en netjies. Kombuis is ruim en goed toegerus. Waarde vir geld asook veiligheid: Op die fotos sien jy duidelik 4 motorhuise, ons kon nie 1 gebruik nie. Dit is nogal sleg vir die visstokke en kinders se fietse. Ek moes dit elke aand pasmaak in ons waentjie om toe te sluit.

Heleen N - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Heleen N

Goeie ligging.

Lekker huis, maar daar is 'n paar goed wat aandag benodig, soos lekkende stort en stukkende tuinstoele, oonddeur wat nie reg toemaak nie, ens. Daar word ook nie melding gemaak dat 'n deel van die huis bewoon word nie. Ons het altwee woonstelle gehuur, en die onderste een is maar plek-plek klam en muf. Uittrekbank onder benodig ook aandag, sparre spring uit wanneer jy daarop sit. Beter braaigeriewe sal ook waardeer word. Wanneer wind waai, is dit baie moeilik om op stoep te braai, en as jy net een woonstel huur, moet jy braaigeriewe deel. As jy bo huur, moet alles op en af karwei word vir braai. Met dit alles gesê, is dit steeds 'n lekker huis om te huur. Ek besef alles kan nie perfek wees nie.

Annamari D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Annamari D

Onbelemmerde see uitsig, maar geen privaatheid en instandhouding, nie na wense.

Die ligging is uitstekend, onbelemmerde uitsig. Daar is wel nie juis privaatheid nie, omdat almal op die stoep rondbeweeg en dit al plek is waar mens kan braai. Die instandhouding is nie na wense nie - kaste is nat en gemif, kraan lek, muur het gate in wat met papier toegeplak is ens.

Marli D - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marli D

Baie lekker

Huis is ruim en baie netjies en skoon. Sal definitief weer daar bly.

Corne V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne V

Onverbeterlike uitsig

Skoon en netjiese selfsorgeenheid met die mooiste uitsig. Vriendelik ontvang en baie behulpsame gasvrou!! Sal dit aanbeveel vir 'n rustige wegbreek!

Anjo N - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anjo N

Fantastiese ligging.

Periwinkle is baie goed geleë. Uitsig is fantasties. Eenheid is baie modern en nuut. Kon nie vir meer vra nie.

Max P - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Max P

Ideal for groups up to 8. Location is fantastic.

10 m from the beach, 4 km from Whale watching boat trips.

Eddie B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Eddie B

Heerlik ontspan al het die weer nie 100% saamgewerk nie.

Ria, wat ons ontvang het, was baie behulpsaam.

Jeanri M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanri M

Rustig. Kalm. Goeie atmosfeer.

Ons wou wegkom van die besige lewe. Dis goed geleë by die see en mens kan die branders heeldag sien en hoor. Goed vir 'n lekker wegbreek.

Christiaan K - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan K

Heerlik, rustig en altyd 'n plesier.

Dit was voorwaar 'n perfekte plekkie vir 'n rustige en ontspanne wegbreek. Dit sou net baie lekker gewees het as daar wel die fasiliteite was vir 2 aparte plekke vir braai, vir die afsonderlike gesinne in die twee woonstelle. Verder was daar geen probleme nie, baie lekker.

Dawie E - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawie E

Pragtige wooneenheid. By die see. Baie stil en rustig.

Franskraal wat aangrensend aan Gansbaai is,is werklik besonders.

Hannes N - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes N

Baie lekker gebly.

Die woonstel is baie netjies en gerieflik en die uitsig is baie mooi. Ek sal net verkies dat die vensters en kaste oop gemaak word voordat gaste opdaag. Die plek het baie muf geruik as gevolg van seelug.

Charlie D - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charlie D

Baie goeie liggging en waarde vir geld.

Sal vir seker weer besoek in die toekoms. Baie netjies en skoon. Goeie waarde vir geld.

Mari P - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Mari P

Baie mooi uitsig oor die see.

Goeie idee om dalk net koffie, suiker en melk in te sit vir mense wat een aand bly net as 'n ekstra touch. Ook die blindings is baie vuil, maar res van plek is baie skoon. Ons was onder die indruk ons gaan in 'n garage kan parkeer maar moes buite parkeer.

Charmaine S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Charmaine S

Gerieflik.

Heerlik om regoor die see te kon bly, sou net graag meer stoele en tafels op die stoep wou hê sodat meer as een gesin buite kan sit en eet en kuier.

Leticia S - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leticia S

Wonderlike rus vir die siel.

Lieflike plek - groot en netjies en kliëntediens was puik! Pragtige see-uitsigte vanaf die balkon. Ons sal beslis weer terugkeer!

Solette S - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Solette S

Ons het die verblyf baie geniet!

Netjiese verblyf met mooi see-uitsig. Baie dankie!

Dewet J - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dewet J

Lieflik!

Baie aangenaam, dankie! Dalk net 'n permanente oplossing vind met braaigeriewe vir boonste verdieping.

Joshwin D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joshwin D

'n Moderne slaapplek met 'n besonderse uitsig!

Perriwinkle het 'n netjiese, moderne kombuis met 'n eetkamertafel in die middel, waar 'n gesellige ontbyt geniet kan word. Die twee badkamers lyk ook baie nuut en netjies. Perriwinkle is aangenaam vir familie en vriende van alle ouderdomme, maar perfek vir jong, getroude paartjies wat wil wegbreek.

Delene V - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Delene V

Dit was heerlik, rustig en die uitsig is asemrowend!

Ons het heerlik, gerieflik gebly. Die plekkie is volledig toegerus en die balkon-braai baie gerieflik met heerlike ligging oorkant die see.

Perriwinkle Self-catering Accommodation se terugvoer

Baie dankie Delene sien julle weer volgende jaar.

Perriwinkle Self-catering Accommodation
Etienne J - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Etienne J

Baie lekker, skoon en netjies.

Kan gerus skerp messe asook bottel-oopmaker voorsien.

Nelis S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nelis S

Netjies en goed geleë!

Netjiese blyplek met baie mooi uitsig!

Melissa V - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Melissa V

Aangenaam.

Die eenheid was lieflik, baie warm in eenheid, vensters moes toe bly wanneer slaap. Sou verkies het om shuifdeur te gehad het waar groot venster was wat uitkyk oor die see, sou makliker gewees het vir braaigeriewe.

Jeanmari K - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Jeanmari K

Heel lekker.

Mooi uitsig en geriewe voldoende.

Megan P - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Megan P

Ons het lekker gebly, maar die skuifdeur was 'n probleem.

Daar moet 'n sleutel vir die skuifdeur gegee word. Ons het in die middel van die nag teruggekom en dit was gesluit, ons kon nie inkom nie. Ons moes 'n paar keer die nommers bel voor iemand ons kon help. Dit was onaanvaarbaar.

Leila C - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leila C

Rustige plek met die mooiste uitsig.

Uitsig is asemrowend. Beter as dit kry mens nie. Beveel dit aan vir enige iemand. Die woonstel is skoon en netjies.

Perriwinkle Self-catering Accommodation se terugvoer

Baie dankie Leila, bly julle het dit geniet.

Perriwinkle Self-catering Accommodation
Roberto A - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roberto A

Baie mooi én modern en waarde vir geld.

Pragtige ligging wat oor die see uitkyk. Die diens is uitstekend en sal dit vir enige iemand aanbeveel!

Perriwinkle Self-catering Accommodation se terugvoer

Baie dankie Roberto bly julle het dit geniet.

Perriwinkle Self-catering Accommodation
Alice S - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alice S

Dit is regtig die beste en mooiste verblyf wat ek al ooit gehad het.

Dit het gevoel asof ek in 'n 5-ster-hotel gebly het. Ons het bietjie langer gevat om uit te boek en die eienaars was baie vriendelik. Alles is 5-ster in daai huis en ek wil nou bespreek vir my volgende vakansie daar. Baie dankie.

Frikkie En Rita B - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frikkie En Rita B

Awesome.

Ek hou van mooi plekkies, hierdie is 'n mooi plekkie - laat jou spesiaal voel. Alles is daar. Ons het ons 2 dag kuier baie geniet.

Lukas B - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lukas B

Waarde vir geld.

Netjies, ruim, baie goeie ligging.

Willie V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Willie V

Salig.

Die uitsig is amazing, plekkie baie mooi, netjies en skoon. Heerlik gebly.

Louise P - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Louise P

Lovely location and accommodation but not advertised properly

Hi There, we really enjoyed our stay however were a bit disappointed to find that the apartment didn't have a balcony leading off the apartment but instead has a patio which you have to access by going through a passageway and which is shared with other clients. Not advertised the correct way.. "living area leads out to balcony" This was the main reason for booking the apartment. Also there was no sugar/tea/coffee which is usually a standard in all self catering apartments. Might be nice to add these little extras to make the stay a bit more welcoming.. Thank you. Kind Regards Louise

Hannelie V - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hannelie V

Wonderlik!

Baie gerieflike, goed ingerigte eenheid met 'n fantastiese ligging. Ek kan dit beslis aanbeveel.

Sandra L - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sandra L

Gerieflik, pragtige uitsig, knus, gesellig en goed toegerus.

Slegs drie dae gebly, maar elke oomblik geniet. Sal beslis weer kom uitspan!

Charmaine A - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine A

So lekker!

Die eenheid is pragtig, die see-uitsig asemrowend!

Anonieme gas - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Christo L - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Christo L

Mooiste uitsig, maar ongelukkig baie onveilig.

Die plek het 'n vreeslike muf reuk binne soveel so dat 'n mens konstant die vensters moet oophou en let wel daar is geen diefwering op enige van die vensters in die huis nie wat in vandag se lewe glad nie sin maak nie. As 'n mens betaal vir 'n vakansieplekkie verwag jy heel sekerlik bietjie veiligheid.

Perriwinkle Self-catering Accommodation se terugvoer

Beste Christo
Daar is oral diefwering op en ongelukkig is daar maar altyd klammigheid as mens direk op die see bly.
Jammer vir die ongerief.

Perriwinkle Self-catering Accommodation
Roelie K - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelie K

Great apartment with beautiful view.

Very nice and quiet breakaway.

Francois D - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois D

Puik verblyf.

Die akkommodasie was gerieflik ingerig, oulik, netjies, en al die geriewe van hoë gehalte. Die ontvang van die sleutels was goed beplan en instruksies na my deurgevoer. Ek het werklik dit geniet en sal dit vir enige iemand aanbeveel. Definitief die beste verblyf wat ek ooit by die see gehad het.

Rudie V - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudie V

Uitstekend en goeie waarde vir geld!

Die eenheid is baie netjies en bevat alles wat mens nodig het en is goeie waarde vir geld. Ons sal definitief weer terugkeer na hierdie plekkie!

Annette V - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette V

Daai view! Verslawend.

Baie dankie vir die beautiful plekkie waar ons kon kom bly! Ons het vir ure net gesit en staar uit die sitkamer venster na 'n onbeskryflike mooi view! Ons het links onder gebly en dink die bed moet dalk vervang word - hys bietjie klaar, maar behalwe vir dit was alles perfek! Sal definitief weer kom!

Charles C - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles C

Dit het alle verwagtinge oortref.

Perfek geleë om kop skoon te maak. Kan uitkyk op die see, stap in die rustige dorpie, en dis baie stil en veilig. Baie vriendelik otvangs, en seker gemaak dat ons gerieflik is en navrae baie vinnig hanteer. Die plekkie het alles wat 'n mens nodig het, baie skoon en netjies. Sal weer hiervan gebruik maak.

Karen B - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen B

Heerlik gerus.

Baie dankie vir 'n skoon en netjiese plekkie. Die uitsig is verslawend. Sal verseker weer terugkom.

Christo W - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo W

Baie netjies.

Sal definitief weer daar oornag en mense ook verwys.

Rene K - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rene K

Pragtig! Op die see.

Slegs een nag oornag. Volgende keer sal ek net koffie en tee saamneem.

Christelle M - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle M

Mooi, netjies en ruim.

Die woonstel is net so mooi soos op die advertensie. Dit is modern en netjies. Alhoewel ons net 2 was dink ek daar sal met gemak 'n gesin van 4 kan vakansie hou. Die kombuis is beslis geskik om vir langer tydperke vakansie te hou. Pragtige uitsig vanaf die leefarea.

Andre N - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Andre N

Ons was hartseer om huis toe te gaan en kon nog langer gebly het.

Sal weer Franskraal besoek.

Frieda M - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Frieda M

Beautiful location.

Very neat, well equipped unit with a sea view. Complimentary coffee/tea sachets would have added a nice finishing touch.

Tessa G - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tessa G

Netjiese verblyf met pragtige uitsig.

Ons het baie lekker gebly, pragtige see-uitsig vanaf kombuis en leefarea. Daar was net een oorgetrekte duvet vir die kinders, maar gelukkig het ons 'n kombers by ons gehad. Behalwe dit was als in orde en het ons dit geniet om daar te bly.

Lindsay H - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lindsay H

Fantastiese ligging.

Netjiese woonstel met see-uitsig. Goed toegerus.

Lynnett S - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lynnett S

Ek sal graag permanent hier wou bly.

Sien sterre.

Gente C - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Gente C

Dit was kort, maar ons wens ons kon die plekkie langer geniet, dit was heel mooi!

Ons was net daar vir een aand na 'n troue in die omtrek, maar ons wens ons kon langer bly in die lekker plekkie!

Peter C - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Peter C

Excellent location, clean and good value.

Only problem was that the TV did not work. The pleasant and friendly house keeper tried her best to fix it, but could not. As it was a weekend, the technician could only come out to fix the TV on day 3. Regarding safety, there should be a warning on the front door advising to watch out for the steps down into the accommodation!

Hugo S - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Hugo S

Baie lekker.

Dit is 'n baie lekker eenheid. Ligging is perfek. Enigste kritiek is dat ek graag 'n lysie in die eenheid sou hê wat spesifiseer waar om vuilgoed weg te gooi. Waar om te parkeer. Waar is die wasgoedlyn en braaigeriewe. Gelukkig vir ons was ons buurvrou Ria wat permanent daar bly baie hulpvaardig. Maar in die geheel het ons niks om oor te kla nie. Dit is regtig 'n baie lekker plek om te gaan en te ontspan en ons sal definitief weer teruggaan.

Anonieme gas - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Shirley D - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Shirley D

Mooi moderne plek met pragtige uitsig.

Lekker verblyf en goed toegerus.

Ane B - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ane B

Die plek is baie netjies en baie mooi.

Ons het ons verblyf baie geniet. Die plek was baie netjies. Alles was vir ons maklik gemaak.

Annemarie M - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie M

Moderne geriewe met 'n praguitsig!

Vir die bywoning van 'n troue in Gansbaai en die onthaal by die gholfklub in Kleinbaai, was hierdie verblyf perfek geleë en was toegerus met die nodigste. Al wat kort was 'n braai-area en onderdakparkering, verder was al ons benodigdhede vervul.

Yandre B - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Yandre B

Gerieflik, netjies en spesiaal

Baie lekker, privaat, bekostigbare selfsorg-gastehuis. Skoon, netjies en goed ingerig. Naby aan poele vir klein kinders.

Riana V - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Riana V

Baie gerieflike verblyf reg op die see.

Die uitsig oor die see is fantasties. Die eenheid is baie gerieflik. Die geyser was ongelukkig nie aangeskakel nie en ons moes die volgende oggend eers wag vir die water om warm te word voor ons kon stort.

Hermanus S - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hermanus S

Baie lekker plek om by die see te kuier.

Sien sterre.

Gert P - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Gert P

Goed geleë, baie netjies, moderne fasiliteite.

Baie lekker, sal beslis weer terug gaan!

Perriwinkle Self-catering Accommodation se terugvoer

Ek is bly julle het dit geniet!
Kom gerus weer!

Perriwinkle Self-catering Accommodation
Janine O - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Janine O

Baie gerieflike blyplek, see-uitsig is sielverkwikkend!

Baie netjies en gerieflike verblyf. See-uitsig is asemrowend! Ons het heerlik gebly. Sal sit beslis aanbeveel vir enige paartjie of enkel persoon.

Alta V - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Alta V

Mooi uitsig vanaf gemaklike stoele en bank. See is op jou voorstoep!

Ek sou graag WiFi wou hê asook 'n haardroër (dit word nie meer ingepak nie, want ons neem aan dit is standaard in die eenhede). Stortseep sal ook baie welkom wees.

Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seaviewrylaan 61, Franskraal, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhhYjY0Y2I2LTRiMDEtNDFmZS1iZDJjLTc5ZThmZWFmMTg2NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 95 5 1 5 61 Seaview Drive Franskraal 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.612985 19.383442
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang