Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Perrywinkle

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 42 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Mj S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Beslis van die beste blyplek. Baie goed ingerig met alles en nog meer. Vreeslik mooi en kunstig blyplek en geen moeite is ontsien om hierdie 'n onvergeetlike kuier te maak. Puik slaapgeriewe en vele klein verrassinkies soos egte koffie, melk, tjokkies en te veel om op te noem. Ons gaan beslis weer hier kuier en heelwat langer die volgende keer. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anne-Marie
Perrywinkle
Baie dankie vir die pragtige resensie. Baie dankie aan julle ook wat ons plekkie so mooi opgepas het. Ons sien beslis uit na 'n volgende keer. Mooi bly.

Danelle L
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jun 2023

Heerlik en verwelkomend! Ons is baie vriendelik en hartlik ontvang in 'n ysige en winderige St. Francis. Die gerief van die gastehuis het beslis daarvoor opgemaak na 12 ure se ry in die kar. Die varsgebakte muffins en beskuit in die kombuis saam met die chocolates op die bed het ons sommer ekstra welkom en tuis laat voel. Definitief aanbeveelbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Disebo M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2023

We had a wonderful stay. We were more than satisfied with everything. The owners were amazing and friendly. I will definitely recommend the place to anyone.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nico C
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Jan 2024

Heerlike, rustige plekkie met mooi uitsig. Dit was 'n heerlike rustige kuiertjie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Gerard L
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

We had such a stunning time at Perrywinkle. It's the little touches that make a difference. When we arrived we were warmly welcomed outside by Hendrik and Anne-Marie, who were waiting for us. Inside we found muffins, rusks, chocolates, milk in the fridge, and all the tea and coffee variations you could want, including ground coffee and a plunger. There were even little treats for our 2 Corgis! Everything was spotless and so neat and tidy. The furnishings and decor were just perfect. Hendrik and Anne-Marie have mastered the art of being there when you need them and giving you all the privacy that you need. Perrywinkle is a short stroll from Granny's Pool and a short drive from the shops. We highly recommend this place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anne-Marie
Perrywinkle
Gerard and Laura, thank you so much for the wonderful review. We truly enjoyed having you and your two well behaved little fur babies as our guests. All the best and hope to see you again.

Amanda U
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2023

A delightful stay at Periwinkle. 5 minutes' walk from Grannies Pool! Hosts Anne-Marie and Hennie made our welcome, stay and departure very special as if we were family. A delightful, attentive, caring couple who valued our privacy. The accommodation is perfect and everything is spotless. The space was well-designed, and the furniture was tasteful and stylish. Arriving at an open door, happy bright decor, fresh muffins and chocolates, and really well-appointed living space was wonderful. It was better than expected. Thanks, Anne Marie and Hennie we will definitely be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anne-Marie
Perrywinkle
Mandy, thank you so much for the wonderful review. We truly enjoyed having you as our guests. You are such a lovely fam together with your well behaved fur baby. Thank you for respecting our home and we would love to see you again .All the best and stay safe. Kind regards and keep swimming.

Sarah Z
Kort verblyf
5.0
Nov 2022

Wonderful host who made my stay extra special. Really stunning in every way. Will definitely be going back! Exceptional accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vida C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Absoluut lieflik. Elke iets was 'n aangename verrassing. Die besonders aangename mense. Ddankie Hendrik en Anne-Marie, hoe mooi, ruim en goed toegerus ons plekkie was, die ekstra bederfies wat vir ons uitgesit is, die ongelooflike aandag aan detail, hoe smaakvol die interior decorating gedoen is en natuurlik die pragtige uitsig oor die see vanuit die bay window. Ons het so lekker gebly en ek sien alreeds uit na ons volgende kuier by Perrywinkle.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2022

Excellent hosts. Great sea access and views. Easy access to well kept walking trails along seafront.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rosely V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2022

Huis, weg van die huis. Fantastiese verblyf, met hartsmense! Dit het gevoel of ek by my eie ouers se huis kuier. Baie skoon en netjies. Kinders het dit baie geniet. Naby 'n lekker strand vir kinders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anne-Marie
Perrywinkle
Baie dankie vir die pragtige resensie. Kom kuier gou weer asb, dit is so lekker om sulke pragtige mense te leer ken.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Anne-Marie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 42

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R2 000
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R2 000
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Walton-weg 26, St. Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2869cd6f3d0b1de7418bdd29b592a468b8416613cab126d2869295cd0dea08d385da147ba5a9191d4d2d2f0ece181579a538?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 4 mense 42 5 1 5 26 Walton Road St Francis Bay 6312 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.171257872885 24.831194668123

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang