Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Perrywinkle

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Walton-weg 26, St. Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
  • Vanaf R2 000 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Perrywinkle is in die kusdorpie St Francisbaai geleë. Dié selfsorg-eenheid is binne 'n radius van 750 m vanaf die strandfront en 'n verskeidenheid winkels en restaurante.

Die eenheid is op die tweede verdieping geleë met sy eie privaat trap en ingang. Dié eenheid beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Die leefarea is oopplan en die kombuis het 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, 'n stoof, 'n oond en oorgenoeg ingeboude kaste om breekware en eetgerei te stoor.

Die sitkamer het 'n slaapbank wat ideaal is vir 2 kinders. Die leefarea lei na 'n balkon met uitsigte oor die see en die dorpie in die verte. Daar is braaigeriewe vir gaste beskikbaar. Wi-Fi, Netflix en Showmax is ook beskikbaar.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Kinderbank vir 1

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang

Dienste

  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ekstras

  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 43 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Astrid V
Saam met lewensmaat
5.0
Our stay was awesome. Annie was a very friendly and welcoming host. There were lots of little gifts waiting for us like muffins, chocol...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2024
Tienie S
Saam met lewensmaat
5.0
Beslis van die beste blyplek. Baie goed ingerig met alles en nog meer. Vreeslik mooi en kunstig blyplek en geen moeite is ontsien om hierdie 'n onverg...
Sien meer
Apr 2024
Danelle L
Besigheidsreis
5.0
Heerlik en verwelkomend! Ons is baie vriendelik en hartlik ontvang in 'n ysige en winderige St. Francis. Die gerief van die gastehuis het beslis daarv...
Sien meer
Jun 2023
Disebo M
Gesin met klein kinders
5.0
We had a wonderful stay. We were more than satisfied with everything. The owners were amazing and friendly. I will definitely recommend...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2023
Gerard L
Saam met lewensmaat
5.0
We had such a stunning time at Perrywinkle. It's the little touches that make a difference. When we arrived we were warmly welcomed out...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Anne-Marie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 43

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Walton-weg 26, St. Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
  • Gaste dink Perrywinkle het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Walton-weg 26, St. Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2869cd6f3d0b1de7418bdd29b592a468b8416613cab126d2869295cd0dea08d385da147ba5a9191d4d2d2f0ece181579a538?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 4 mense 43 5 1 5 26 Walton Road St Francis Bay 6312 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.171257872885 24.831194668123

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang