Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Perspectives Apartment

Selfsorg
Weeksdagaanbod 33% af

Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2024 tot 28 Nov 2024.

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Roelandstraat 37, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 R1 000 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Perspectives Apartment is 'n pragtige selfsorgwoonstel wat in die hartjie van die Kaapstadse middestad geleë is en is ideaal geleë vir gaste wat die pragtige Moederstad wil verken terwyl hulle lieflike uitsigte oor die omliggende stad geniet.

Dié woonstel op die 10de verdieping het slaapplek vir altesaam 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer met lugversorging is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en maak gebruik van die tweede badkamer met 'n stort. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n ontbyttoonbank met stoele. 'n Skottelgoedwasser is ook in die kombuis beskikbaar. Van die kombuis af lei 'n knus sitkamer met gemaklike sitplek en 'n slim-TV met Netflix, Apple TV en Disney+. Toegang tot gratis onbeperkte Wi-Fi is beskikbaar. Boonop is daar 'n eethoekie met sitplek vir 4 waar gaste hul maaltye saam kan geniet.

Die leefarea het glas-skuifdeure wat gaste kan oopmaak om die stad se uitsigte te bewonder. Alle gaste het volle toegang tot die dak met 'n lieflike swembad en braaigeriewe wat 'n ideale plek is vir 'n skemerkelkie.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Safwan Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 11

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Roelandstraat 37, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
  • Gaste dink Perspectives Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 500
R1 500 R1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 500
R1 500 R1 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Roelandstraat 37, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA08e791128cdec9537b4e6bb3071bcead0771c59e41e3eac57f5598c413d7cac0ad59a09bd43823eb71de704ec27353b79c58?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 500 nouVanaf R1 000 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 37 Roeland Street Cape Town 8000 Wes-Kaap 021 201 8901 10:00-19:00 10:00 -33.928602282312 18.42079092632

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang